TygerBurger Eerste River - 2 October 2019

Page 1

EERSTERIVIER

AFFORDABLE GARDENING

FUCHSIA

WAS R59.95

NOW

Offer valid until 6 October 2019

25.95

www.stodels.com

X1VQVQQ9-AL021019

Woensdag, 2 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante

NETWERK24. NETWERK24. ALLES ALLESOP OPEEN EENPLEK. PLEK.

Teken Teken in in by by www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

Huldeblyk aan Gé Korsten Die Gé Sing Hoor My Lied-vertoning het op Saterdag 28 September by die Grand Arena in GrandWest plaasgevind. Die sangers Andrè Schwartz, Louis Loock, Arina de Witt, Jannie Moolman, Scott Engelbrecht en Tasché Burger van M-Net se The Voice SA het saam met ’n volledige orkes ’n vars interprestasie van Gé Korsten se werk uitgevoer. Bonteheuwel se PJ Twins, John Talmarkes van Bonteheuwel en Peter Talmarkes, wat nou in Durbanville woon, het ook opgetree. Sien nog foto’s op bladsy 11. FOTO: TARRYN-LEIGH SOLOMONS

BARDALE VILLAGE: INWONERS GESKOK OOR VOORVAL

Gesinstragedie eis vier BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

I

nwoners van die Bardale Village-sekerheidskompleks in Silversands is geskok ná ’n man na bewering sy vrou en hul twee minderjarige kinders en daarna homself doodgeskiet het. Die 36-jarige man, Ntombela Simthembile, het glo sy 35-jarige vrou en die kinders,

twaalf en agt, geskiet ná die egpaar glo hewig rusie gemaak het. Die vrou en kinders se name is nie in hierdie stadium bekend nie. Volgens ’n inwoner van Bardale Village, wat in dieselfde straat as die oorledenes woon, het sy en haar man Donderdag 26 September omstreeks 01:00 wakker geword toe hulle die gille van ’n vrou gehoor het. “Ons en ander bure het ons na buite gehaas om te sien wat die bohaai is. Dit wil

voorkom asof die vrou probeer het om van haar man te vlug en deur die veiligheidshek gekeer is. “Die sekerheidswag van die kompleks het nader gekom om te kyk of hy kan help, maar is deur die man met ’n vuurwapen gedreig en het die aftog geblaas,” sê die buurvrou, wat nie haar naam genoem wil hê nie. Volgens haar blyk die gebeure uit huweliksprobleme te spruit.

“Van die mense sê die man het ’n brief nagelaat waarin hy sekere aantygings teen die vrou maak. “Die vrou en kinders se klere was ook op die bed uitgepak asof sy besig was om reg te maak om te vlug,” sê die buurvrou. Die bestuur van Bardale Village se huiseienaarsvereniging het in ’n verklaring aan inwoners die voorval betreur. V Na bladsy 2.

Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.

FOR ALL YOUR WEEKEND BRAAI NEEDS!! GO BOKKE!!

MINI-MARK TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Eerste River - 2 October 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu