TygerBurger Eerste River - 9 December 2020

Page 1

EERSTERIVIER

APPLY NOW!

INSTITUTE OF APPLIED ARCHITECTURE

TYGERVALLEY & CLAREMONT

CERTIFICATES (NQF 4&5) DIPLOMAS (NQF 6) ADVANCED DIPLOMAS (NQF 7)

www.cad4all.co.za Woensdag, 9 Desember 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Eina! Eina! ’n Verkeersbeampte bestudeer die skade ná ’n bus verlede Donderdag teen ’n huis in Silversands vasgery het. Volgens omstanders het die bus, wat vermoedelik skoolkinders vervoer het, agteruit geloop. Niemand is blykbaar in die voorval beseer nie. FOTO: BRENDEN RUITER

SILVERSANDS: KFM SE ONDERWYSER VAN DIE JAAR

Onnie wen toekenning BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

U

it duisende ander inskrywings vir die radiostasie Kfm se Onderwyser van die Jaar-kompetisie is ’n jong onderwyser aan die Hoërskool Silversands verlede week as die algehele wenner aangewys. Die kompetisie het tydens die harde inperking ontstaan om onderwysers wat onder moeilike omstandighede moes werk, te vereer. Luisteraars kon vir hul gunsteling-onderwyser stem nadat ’n onderhoud met die onderwyser oor die radio gevoer is. Jeremy Dietsiso het 18 000 stemme ontvang, wat dubbeld soveel is as wat die persoon in die tweede plek gekry het.

“Ek is regtig dankbaar en bly dat ek die toekenning gewen het, maar is nog meer dankbaar dat die skool ook R10 000 ontvang. “Daarmee kan ons die talente en opleidingservaring van die leerders verbeter. Oor my wengeldjies kan ek nie ophou glimlag nie, want dit gaan ek gebruik om die Kerspartytjie wat ek vir die kinders van Happy Valley beplan, te finansier,” sê hy. Hy sê hy dra die toekenning op aan alle onderwysers wat tans depressief is. “Ook aan alle enkelouers wat kinders in hierdie vreemde wêreld grootmaak, en alle slagoffers van afknouery, molestering en verkragting. Elke kind wat soos ’n buitestander voel, mense uit die LGBQTI-gemeenskap, elke onderwyser wat sy of haar

MINI-MARK

passie gevind het, al die skoonmakers, sekretaresses en assistente, dié is vir julle Bowenal dra ek hierdie toekenning op aan my heldin, my ma, wat my die waarde van opvoeding geleer het, asook almal wat iets in my lewe beteken en vir my gestem het. As daar iemand is wat ek vandag kan motiveer, dan het ek in my doel geslaag,” sê Dietsiso. Darren Simpson, aanbieder van die oggendprogram op Kfm, sê die veldtog is ’n saluut aan die deursettingsvermoë van alle onderwysers in die land. “Wat ’n wonderlike erkenning vir ’n beroep en wat ’n waardige wenner,” sê Simpson.

Jeremy Dietsiso is as die radiostasie Kfm se onderwyser van die jaar aangewys.

EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

valid from 9th December to 13th December 2020 All offers only available at EERSTERIVER branch

R

24

00

R

59

99

p/kg

R

99

00

p/tray

R

100

00

p/bag

R

20

00

each

R

39

99

p/tray

From the farm to the table Van die plaas na die tafel

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS

BULK BUYERS WELCOME!

4x250g mixed Veg

R

3000

each

Buy 2x Jimmys Chips

Pork Texan steak

R

3999

p/kg

12piece Vars Braaipak

1.3kg Beef Potjiekos

R

6999

p/kg

Boneless Gammon or Corned Tongue

1.5kg Karoo wors

R

6999

each

1.5kg Assorted Biscuits

2XSasko White bread

R

3799

each

5 in Bag Milk Sachets

MINI-MARK 30's Large Eggs

1KG Frozen Fillets

R

3500

Buy 2 x garlic breads

R

39 99

p/tray

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1WG093M-AL091220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.