GOODWOOD
IN FULL BLOOM!
GAZANIA
WAS R59.95
NOW
25.95
www.stodels.com
Offer valid until 13 October2019
X1VQVQQA-AL091019
Woensdag, 9 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TYGEBERG: SAAK VAN NALATIGHEID TEEN HOSPITAAL
Vrou het baie vrae ná man in stort sterf TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07
T
wee maande na haar man se dood, wag ’n weduwee van Ruyterwacht nog steeds op antwoorde rondom die oorsaak van haar man se dood. Petronella van der Merwe het aan TygerBurger gesê daar hang nog steeds ’n wolk oor die oorsaak van die dood van haar man, Wilhelm, omdat die familie nog nie die uitslag van sy lykskouing ontvang het nie. Volgens haar is haar man vanjaar met slukdermkanker gediagnoseer en is hy op Dinsdag 13 Augustus in die Tygerberg-hospitaal oorlede. Volgens Van der Merwe is sy liggaam in die stort gevind. “Ek het op die dag van sy dood om 15:00 met hom per telefoon gepraat. Hy was op pad om te gaan stort om hom reg te kry vir sy operasie die volgende dag en het gevra ek moet die aand tydens besoektyd kom en koejawelsap saambring. “Ek en my jongste dogter is 19:00 hospitaal toe, maar toe ons by sy kamer instap was hy nie in sy bed nie. Niemand het geweet waar hy was nie en ek het onthou dat hy vroeër die dag gesê het dat hy op pad was om te gaan stort. Die stortdeur oorkant sy kamer was toe en ’n verpleegster het aan die deur geklop, maar dit was gesluit. “Ons het my man se foon binne die stort hoor lui, maar omdat die deur gesluit was,
kon ons nie ingaan nie. Die verpleegster het die sleutel van die stortkamer gaan haal en die deur oopgemaak en gesê ek mag nie ingaan nie. ’n Dokter het kom kyk wat aangaan en aan my gesê dat my man oorlede is, maar dat ek nie die stort kan ingaan nie,” het Van der Merwe gesê. Sy kon eers ’n uur later haar man sien, nadat sy liggaam uit die stort verwyder is. Op daardie tydstip kon hulle ook nie sê hoe laat en waaraan hy dood is nie. Sy liggaam is na die forensiese afdeling gestuur vir ’n nadoodse ondersoek. “Ek wil my storie deel want dalk is daar nog ander wat dieselfde ervaring by die hospitaal gehad het. ’n Week ná my man se dood het ons ’n saak van nalatigheid teen die hospitaal aanhangig gemaak. “Al wat ek wil weet is wanneer is my man oorlede en hoekom het die verpleegsters nie opgelet dat hy nie in sy bed is nie. Hoekom het niemand van hulle gevra waar hy is nie en al die tyd lê hy dood in die stortkamer? Ons kan nie vrede vind nie, want ons weet niks van die omstandighede van my man se dood nie. Ek wil net afsluiting hê,” het Van der Merwe gesê Tygerberg-hospitaal se woorvoeder, Laticia Pienaar, sê daar was geen mediese nalatigheid aan die hospitaal se kant nie. “Ons het nog nie die resultaat van die nadoodse ondersoek gekry nie. Sodra ons dit kry sal ons die familie inlig oor die oorsaak van sy dood,” sê Pienaar.
TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante
Specials valid from 9-15 Oct 2019 Whilst Stocks Last.
Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
Different is cool
Janke Smite, Dewald du Plessis and Yanika Geyer strut their stuff on the catwalk on Saturday 5 October. The fourth annual Different is Cool fashion show was hosted by Daniel and Friends Fund at Brackenfell Primary School. There was hardly a dry eye as almost 40 differently-abled children stepped onto the runway to enjoy the spotlight in their specially designed outfits, designed and sponsored by The Foschini Group. Families were also treated to a free outing to Bugz Playpark. More pictures on page 2. PHOTO: CANDICE RODRIGUES
PURE BEEF MINCE
BEEF CLUB STEAK
R5995
R4995
BEEF POTJIEKOS
COUNTRY BRAAIWORS
HEEL/HALF SKAAP
R4495
R4495
R6495
/kg
®
Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles op op een een plek. plek.
/kg
www.ranchmeat.co.za | Tel: 021 981 8823 | 5 Lood Street Brackenfell
/kg
/kg
/kg
Mon – Fri 08:00 – 18:00 | Sat 08:00 – 15:00
FOLLOW US
ON FACEBOOK X1VRK4C9-AL091019