KRAAIFONTEIN
Woensdag, 7 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
WALLACEDENE: VROUEDAG-NOENMAAL VIR 456 KINDERS
Help om vyf etes voor te sit AVRIL FILLIES
D
Who needs a bike? Chris Veldhuis from Buhrein Estate with a scooter on the pump track at the MTB Expo held at Willowbridge on Saturday 3 August. PHOTO: CARINA ROUX
Do you know elder superheroes who, despite their age and social circumstances, go above and beyond to make a difference in their communities? Nominate them now for a Community Champions Elders Award. Through the awards, now in its fourth year, TygerBurger, People’s Post and City Vision, in partnership with Spec-Savers, aim to honour those awesome elders who are making a profound difference in their communities. He, or she, could be the older, active neighbourhood watch patroller walking the streets at 04:00, feeding the children in their street, driving the sick to the clinic, knitting beanies and blankets for unwanted babies or giving free boxing lessons to
ie kaartjieverkope vir die Vrouedag-noenmaal van Eagle’s Nest Ministries van Wallacedene sal help dat 456 kinders op vyf dae pleks van net drie dae per week etes ontvang. Deur ’n kaartjie te koop vir die noenmaal op Vrydag 9 Augustus in Bellville, sal jy ook ’n bydrae maak tot die bou van ’n nuwe klaskamer. “Die skool is in 2006 deur Dave en Celia Goddard begin. Dit was hul roeping om deur opvoeding ’n verskil in kinders uit agtergeblewe gemeenskappe se lewens te maak. “Wallacedene is die eerste informele nedersetting waar hulle met hul roeping begin het. Die onderrig word gegee ongeag die godsdienstige, kulturele, etniese of sosio-ekonomiese agtergrond van die kind, “Ons bied klasse vir graad R tot graad 7 aan en daar is baie behoeftes wat ons moet help bevredig,” het Anel Smit, assistent-direkteur
en fondsinsamelaar van die organisasie, gesê. Volgens haar word daar nie vanjaar ’n spesifieke behoefte uitgelig nie, maar al die geld wat met die noenmaal ingesamel word, sal gebruik word om die kinders hoop te gee. “Behalwe die klaskamer, benodig ons ook kunsbenodigdhede. Net soos met ander organisasies het ons ook maandelikse uitgawes om te dek. “Ons soek borge om ’n kind, ’n ouer, ’n verjaardagpartytjie te borg of in van ons ander behoeftes te voorsien. Enige hulp of goedere wat by die skool afgelewer word, word waardeer, maar as jy voel jy wil ook betrokke raak by die organisasie, is jy ook welkom,” het sy gesê. Die gemeenskap is vir die organisasie belangrik en die kinders word van kleins af geleer om altyd terug te ploeg in hul gemeenskap. “Van die spesiale projekte wat
Nominate those elder heroes now keep the youth off the streets, all out of their own pockets. Tell us what wonderful deeds they’ve done for their community.
Nominations close on Tuesday 27 August Elders making a difference can once again be nominated in one of two categories: “70-80 years” or “80 plus”. Six finalists will be selected and notified by Tuesday 3 September. All their wonderful deeds will be featured in the newspaper in the weeks following, whereafter our readers can vote for the People’s Choice win-
ner. The winners in both categories, as well as the People’s Choice winner, will be announced at a morning tea in Cape Town on Saturday 12 October.
How to nominate Download the nomination form on the People’s Post, TygerBurger or City Vision Facebook pages or request one from cecilia@media24.com or call 021 910 6500. Alternatively, collect one from our office located in the Bloemhof Building (3rd floor), 112 Edward Road, Bellville.
ons deur die jaar aanbied, is beslis die dag waarop kinders hul ‘Gogo’ (ouma) kan bederf. “Die meerderheid van die kinders kom uit arm huise en kom by die skool aan sonder ontbyt. As deel van ons holistiese benadering, word ’n voedingskema aangebied, maar ons kan net twee middagetes per week en drie ontbyte aanbied. “Met die publiek se hulp hoop ons om die voedingskema uit te brei sodat ons vyf dae per week die kinders van kos kan voorsien,” het Smit gesê. Weens die ekonomiese omstandighede van die gemeenskap, kos skoolgeld R85 per maand per kind. ’n Geringe bydrae word deur die Wes-Kaapse onderwysdepartement gemaak, maar dit is nie voldoende nie. “Ons is bevoorreg om Heinrich Gabler, Mnr. Suid-Afrika 2019, as een van ons sprekers op Vrouedag te kan hê. V Na bladsy 2.
Nomination forms are also available at the following Spec-Savers stores: . Bayside Centre, Table View; . Blue Route Mall, Tokai; . CapeGate Shopping Centre, Brackenfell; . Cavendish Square, Claremont; . Canal Walk, Century City; . Kenilworth Centre; . Khayelitsha Shopping Centre; . Longbeach Mall, Noordhoek; . N1 City Mall, Goodwood; . Parow Centre; . The Promenade Mall, Mitchell’s Plain; . Tygervalley Shopping Centre, Bellville; . Vangate Mall, Athlone and . Zevenwacht Mall, Kuils River.