TygerBurger Kuils River - 14 August 2019

Page 1

KUILSRIVIER

EXPERIENCE OUR GUARANTEE

COMPOST 15DM

WAS R16.95

FULLY AUTOMATIC COFFEE MACHINE

NOW

www.stodels.com

9.95

Offers valid until 18 August 2019. While stocks last. X1VLYC89-AL140819

Woensdag, 14 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

- 19 Bar pressure - One touch function was - Graphite finish

R9

R15 999

899

Valid @ all branches until Sunday 25 August 2019 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

E&OE

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK. Teken in by www.netwerk24.com.

Celebrating women Women came together to celebrate being fearless at the Fearlessly Female Women’s Day event held at Zevenwacht Wine Estate on Friday 9 August. The event was presented by TygerBurger and Spec-Savers and featured celebrity chef Jenny Morris, MC Mel Jones and a fashion installation by Ruff Tung. A portion of the event was also in aid of the Women4Women organisation founded by former Miss SA, Cindy Nel. Pictured is Joy Leaner from Panorama assisting Jenny Morris during a cooking demonstration. See more on page 4. PHOTO: SAMANTHA LEE

VERPLEGING: NÁ 38 JAAR WOEKER SY STEEDS IN DIE GEMEENSKAP

Passie vir versorging CARINA ROUX

S

y is al 38 jaar in haar beroep nadat sy in haar ma, wat ook ’n verpleegster was, se voetspore gevolg het. “Sy was ook lief vir versorging, so dit is seker waar my belangstelling vandaan kom,” sê Andrea Titus (56). Titus wat ná ’n jaar in die onderwys-kollege besef het dis nie vir haar nie, het 25 jaar as verpleegster by die Groote Schuur-hospi-

taal gewerk. Sedert 2006 werk sy in die gemeenskap. Tans is sy by TB HIV Care, ’n maatskappy sonder winsbejag, wat met die departement van gesondheid en die Stad Kaapstad saamwerk. Sy lei ’n span van 30 versorgers – ‘‘vroue wat ’n verskil maak in die gemeenskap” en twee MIV-beraders wat vanuit die Sarepta- en Kuilsrivier-klinieke diens doen. Titus en haar span het onlangs van ’n tent in Kalkfontein geskuif na ’n gebou in Oakde-

ne digby Nooiensfonteinweg. Die gebied wat hulle bedien sluit Vrygrond, Kalkfontein, Sarepta en die breër Kuilsrivier tussen die R300 en die Stellenbosch-pad, in. Hulle take sluit in gesondheidsorg soos bloeddruk-, diabetes- en MIV-toetse, gesinsbeplanning, wondversorging en tuberkulose nakoming wat beteken die versorger gaan tot by die pasiënt om te verseker pille word geneem. Wondversorging word ook by die pasiënt se huis gedoen.

Titus self behartig gesinsbeplanning vanuit hulle fasiliteit. Voorligting is die spil waarom alles draai, sê sy. “Ons wil ons gemeenskap gesond hou deur hulle te leer hoe om dinge te doen en hoe om na hulle self te kyk. Selfsorg is verskriklik belangrik vir ons.” Versorgers doen huisbesoeke om diegene wat ’n beroerte gehad het of dalk ’n operasie ondergaan het en nie self by geriewe kan uitkom nie, te was, vertel Titus. V Na bladsy 6.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.