KUILSRIVIER • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.
Clai Cl aim m yo your ur
2 0% DIS CO
O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply
15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VMW0RD-AL210819
Woensdag, 21 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante
Teken in by www.netwerk24.com.
Kuilies hou interskole Die leerders van die Hoërskool De Kuilen op die skool se nuwe pawiljoen op Saterdag 17 Augustus tydens die Kuilies se tiende en laaste interskole teen Worcester Gimnasium. Nog foto’s op bladsy 12. FOTO: CARINA ROUX
RIVER CHALLENGE: TAKEL UITDAGINGS VIR JEUGTRUST
Hindernisse vir hulp CARINA ROUX
K
om durf ’n paar hindernisse aan en help sodoende om struikelblokke in die pad van Kuilsrivier se jeug makliker oorkombaar te maak. Die jaarlikse Talisman Hire Blackheath River Challenge ten bate van die Kuilsrivier Jeugtrust word op
Saterdag 19 Oktober op die terrein van die Jan Kriel-skool gehou. Die Kuilsrivier Jeugtrust is ’n nie-regerings organisasie wat fokus op die behoeftes van skoolgaande kinders in die breër Kuilsrivier-omgewing. Elze Oelofse, woordvoerder, sê die trust se doelwit is om maatskaplike werkers in skole te plaas om in die behoef-
tes van jong mense te voorsien. Tans is daar drie maatskaplike werkers wat werksaam is by die Laerskool Mikro, die Hoërskool De Kuilen en die Laerskool De Kuilen, onderskeidelik. Die salarisse van die maatskaplike werkers word gesamentlik betaal deur die beheerliggaam van elke skool en die Kuilsri-
vier Jeugtrust. Oelofse sê die trust is tans besig met die proses om ’n maatskaplike werker by die Laerskool Irista in Sarepta te kan plaas. “Die ouers van die skool betaal nie skoolfonds nie en die skool ontvang slegs ’n toelae vanaf die onderwysdepartement. V Na bladsy 2.
B E ST
BRITO’S
BU Y
CHOICE
BEAT THE COLD AND SAVE!
COOLEST COMBO BACON & EGG 750G + RUSSIAN LOAF 750G + COOKED SALAMI 350G
50
.00
p/combo
PORK BANGER 400G
15
.99 each
r10
CHICKEN FREEZER BAG- 5KG ONLY R35 P/KG
175.00 each
LOIW CE
NEW
saving
I & J CRUMBED FISH MINCED PORTIONS - 2KG
145
.00 each
PR
CHEESE VIENNAS
FROM THE DELI
Prices valid at all Brito’s stores from 14th - 28th August 2019. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
3.49
p/100g