TygerBurger Kuils River - 23 October 2019

Page 1

KUILSRIVIER

SPRING SAVINGS

COMPOST 15DM

WAS R16.95

NOW

www.stodels.com

Offer valid until 27 October2019

X1VQVQQE-AL231019

Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

LAERSKOOL MIKRO ROU: ZANÉ KRY HAAR ENGELVLERKE

‘Ek hoor Jesus roep my . . . ’ CARINA ROUX

kinderlike vermoë om die lewe te vier. “Sy was ’n fighter tot aan die einde. Sy het ons ie vlae voor die Laerskool Mikro het kom wys wat die lewe beteken. Sy was lief verlede week halfmas gehang vir Zané vir mense en het tyd gemaak om mense tuis Welman (12), ’n graad 6-leerder wat te laat voel. Sy het in alle omstandighede die weens kanker oorlede is. lewe voluit gevier.” Zané het op Sondagoggend 13 Oktober ’n Tweede eienskap is kinders se unieke haar engelvlerke gekry, het haar manier om na die wêreld in verma Elsa op Facebook geskryf. wondering te kyk. “Sy het alles TygerBurger het in Mei verlede waargeneem en niks in haar lewe jaar berig oor ’n wedloop by Zeas vanselfsprekend aanvaar nie. venwacht, wat ’n groep mammas Sy was so dankbaar vir alles.’’ van die skool ter ondersteuning Kinders het ook ’n unieke mavan Zané gereël het ná sy met nier om te vertrou. Bernardo het beenkanker gediagnoseer is. vertel dat Zané die Sondagoggend Die gedenkdiens op Donderdag vroeg vir haar ouers en sussie, 17 Oktober by die NG kerk De EiTia (16), gesê het, “Ek hoor Jesus ke is gelei deur ds. Chris Bernarroep my.” do, wat Zané van babadae geken “Zané het Jesus se stem herken; het. Sy was ’n “laggie-kind” wat sy het vir Jesus vertrou. Sy het gehom altyd met huisbesoek laat Zané Welman weet sy is oppad hemel toe, sy kon welkom voel het, het hy gesê. haar handjie uitsteek en Jesus Bernardo se boodskap het gefokus op drie het haar vasgehou en saam met haar hemel unieke eienskappe van kinders en Zané se toe gestap. Dit is vertroue.” nalatenskap. Die eerste eienskap was die V Na bladsy 2.

D

FROZEN FRIES -1KG

16

165.99 each

36.99 p/kg

Prices valid at all Brito’s stores from 23rd - 29th 9th October 2019 2019. W While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

-------- --------------

---- ----------------

EISBEIN FRESH

---

-- -

GOLDEN YOLK EGGS 6'S MEDUIM + STREAKY BACON 200G

p/combo

CHICKEN FREEZER BAG -5KG

E AIRTIM BLE A L I A V A RES! O T S N I

BACON AND EGG COMBO

25.00

.99 each

-- ----------------------

FRIGHTFULLY GOOD DEALS

----------------- ----

Mia Ann de Vos van die Laerskool Mikro laat waai oor ’n hindernis by die Talisman Hire Blackheath River Challenge verlede Saterdag by die Jan Kriel-skool. Sien bladsy 6. FOTO: CARINA ROUX

---

Vlugvoetig


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.