KUILSRIVIER
AFFORDABLE GARDENING
FUCHSIA
WAS R59.95
NOW
25.95
www.stodels.com
Offer valid until 6 October 2019
X1VQVQQ9-AL021019
Woensdag, 2 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
Teken in by www.netwerk24.com.
DONKERHOEK: NAGTELIKE GEBOORTE IN INFORMELE NEDERSETTING
Buurtwag ‘vang’ baba CARINA ROUX
L
ede van die Langverwacht and Surrounds Safety Watch (LSSW) het onlangs bewys hulle vang nie net skelms nie, hulle kan selfs babas help vang. Drie lede van dié buurtwag – Jeanne de Villiers, Marshall Kiewiet en Quintin Soer – was Saterdag 21 September omstreeks 03:30 uit op patrollie naby die Kuilsrivier-begraafplaas toe De Villiers ’n oproep ontvang het. Daar was ’n vrou in die nabygeleë informele nedersetting, Donkerhoek wat besig was om geboorte te skenk en hulp benodig het. Soer, ’n noodhulpreaksiebeampte het sonder huiwering vir De Villiers gesê hulle moet gaan help. Hy sê verskillende gedagtes het deur sy kop gemaal op pad Donkerhoek toe – veral of ma en baba nog leef. “Donkerhoek is bekend as ’n baie gevaarlike area en dit is baie donker met geen lig in sig nie,” sê Soer. Met hul aankoms het hulle twee vroue genader om uit te vind waar die ma is. Soer sê hy het omstreeks 03:40 met sy noodhulptoerusting uit die voertuig gespring en hom na die houtstruktuur waar die ma was gehaas. Binne het hy die ma aangetref met die bebloede babaseuntjie langs haar met die naelstring nog vas. Soer het die baba ondersoek om te kyk of hy asemhaal en of sy hart klop en hom in ’n ruimtekombers toegedraai. “Ek het gevra of die baba al gehuil het om vas te stel of al die vloeistof uitgekom het, en gelukkig was dit die geval.” Soer sê hy moes die ma kalmeer omdat dit stresvol vir die baba kan wees as die ma paniekerig is. “Ek het die ma gevra om die baba teen haar bors te hou om hom warm te hou en sodat hy met haar kon bond. Ek het sag en kalm met die ma gepraat en aan die naelstring begin werk met die nageboorte wat nog moes uitkom.” Alles moes met behulp van flitslig geskied. “Marshall het agter my rug gestaan en die mediese toerusting oor my skouer aangegee soos wat ek daarvoor gevra het.” V Na bladsy 2.
Quintin Soer met die pasgebore baba in die ambulans.
GUZMANIA
AFFORDABLE GARDENING
WAS 129.95
NOW
INDOOR
GERANIUM MAVERICK
FUCHSIA
WAS 34.95
WAS 59.95
NOW
NOW
EACH
EACH
www.stodels.com
IMPATIENS
TERRACOTTA PLANTER
LARGE
MEDIUM
SMALL
WAS 359.95
WAS 239.95
WAS 119.95
NOW EACH
NOW EACH
NOW EACH
MARGUERITE DAISY
WAS 139.95 69.95
LAVENDER LACE
WAS 59.95
GERALDTON WAX
WAS 99.95
NOW
NOW
NOW
EACH
EACH
EACH
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400
EACH
WAS 144.95
NOW EACH
Offers valid until 6 October 2019. While stocks last.