RAVENSMEAD
SPRING SAVINGS
COMPOST 15DM
WAS R16.95
NOW
Offer valid until 27 October2019
www.stodels.com X1VQVQQE-AL231019
Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 1111 tydskrifte tydskrifte+ 35 + 35koerante koerante
Netwerk24. Netwerk24.Alles Allesop opeen eenplek. plek.
Teken Teken ininbyby www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
Spoggerige uitrustings
Claudia Abrahams, Kimi Marola, Tarah Sass en Theresa Sass van Parow, poseer in hul kreatiewe koerantuitrustings. Hulle was onder die 250 drawwers en stappers wat Saterdag 19 Oktober aan TygerBurger se eerste veldwedloop op die Zevenwacht-wynlandgoed in Kuilsrivier. deelgeneem het Sien meer foto’s op bladsy 10. FOTO: CARINA ROUX
BELHAR: DIEREKINDERS DEUR HARTSEER WEDUWEE AANGENEEM
Vermiste honde ’n troos BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
D
ie opsporing van twee geliefde troeteldiere wat in Belhar vermis geraak het, het ’n onverwagse nadraai gehad toe hulle uiteindelik deur hul opspoorders aangeneem is. Die dierekinders, die mopshonde Bobby en Lilly van Martin van Zyl en sy gesin van Arctotis-weg in Belhar, het op Sondag 29 September verdwyn. “Iemand was by ons en moes die tuinhek oopgelos het. Hier teen 11:00 het ons besef die honde is weg en ons
het die hele Belhar plat gesoek. Ons het selfs ’n beloning uitgeloof aan enigiemand wat Bobby en Lilly veilig sou terugbesorg. Hulle is reeds sedert 2012 deel van die gesin en ons was rasend van bekommernis toe ons besef het hulle is weg. Hulle is eintlik my seun en dogter se honde, maar is ’n onlosmaaklike deel van die gesin,” sê Van Zyl. Uiteindelik het die Van Zyls die hondjies in ’n ander gedeelte van Belhar opgespoor en dinge het nie verloop soos hulle verwag het nie. “Die honde het by die hek van ’n vrou opgeëindig en sy het hulle ingeneem en versorg. Toe ons met haar praat, het ons ge-
vind dat haar man reeds oorlede is en dat haar seun twee weke vantevore begrawe is. Dit was ’n hartroerende storie. Sy het gevra of sy die honde kan aanneem, want dit voel vir haar asof die honde na haar gestuur is om die pyn van haar verlies te help genees. Ons het onderhandel en uiteindelik is die honde nou by haar,” sê Van Zyl. Volgens Van Zyl was die afskeid van hul dierekinders moeilik, maar weet hulle dat daar ’n groter doel met die hele storie was. “Hulle het nou ’n goeie huis en ek hoop van harte hulle kan help om die seer te genees,” sê Van Zyl.
CLEAR-VUE
ABAISHA CENTRE, 356 Halt Rd, ELSIES RIVER
(Opposite the Day Hospital),
021 932 0286
OPTOMETRISTS
Mon - Fri 9:00 - 18:00 • Sat 9:00 - 13:00 Closed Fridays from 12:30 - 14:00
Bobby en Lilly, die twee volwasse honde, is ongedeerd gevind en is nou deur hul weldoener aangeneem.
AVONWOOD SQUARE Shopping Centre, Cnr 35th & Balvenie Avenue Mon - Fri 9:00 - 18:00 • Sat 9:00 - 14:00 Closed Fridays from 12:30 - 14:00
VALID UNTIL 30 NOVEMBER 2019 • MOST MEDICAL AIDS ACCEPTED • LAY-BYES ACCEPTED • PLEASE CALL FOR APPOINTMENT
Colour Contact Lenses
R220
per box
BIFOCAL PACKAGE Frames, Lenses & Eye Testing
from
R650
Complete Specs Frames, Lenses & Eye Testing from
R450
Designer and Budget Packages Available