TygerBurger Tyger Valley - 20 January 2021

Page 1

TYGER VALLEY or

Purchase any

Bedset or Mattress & stand a chance to your share of R250 000 !

WIN

Valid @ all branches until Friday 30 April 2020

T’s & C’s apply

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 20 Januarie 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

SKOK EN ROU: TEATER TOE VIR EERS

Die Boer sluit sy deure ESMÉ ERASMUS

“D

it voel soos dood in die huis...,” was die kommentaar van Margit Meyer-Rödenbeck, mede-eienaar van Die Boer-teaterrestaurant, ná die sluiting van dié gewilde kuierplek verlede week vir ’n onbepaalde tyd. Die jongste inperking en aandklokreël was die laaste strooi vir die eienaars van Die Boer-restaurantteater in Durbanville. Dié aankondiging deur mede-eienaars Margit en haar man, Jurg Human, op hul Facebookblad dat die restaurantteater sy deure vir ’n onbepaalde tyd sluit, is met groot teleurstelling deur gereelde teatergangers begroet. “Soveel wonderlike, wonderlike memories wat daar gemaak is,” lui een inskrywing. “Sad, sad news. All our music venues are on the brink of closure. I wish you strength and hope you can hold out till this catastro­phe ends,” het ’n ander gesê. “Dis ’n donker, donker land en so ’n swaar pad om te loop. Ons hoop saam met julle duisende ondersteuners dat die probleme oorbrug kan word – ons verstaan die gevoelens van magteloosheid,” lui nog ’n inskrywing. Ook die Afrikaanse sanger Wicus van der Merwe het van hom laat hoor: “Die deure sal weer oopmaak en ons sal daar wees! Julle het al bitter baie vir ons beteken, selfs in die

“Ons is eintlik in ’n toestand van rou; ons eersteling, Die Boer, gaan nou in ’n lang hibernasie . . . ”

All the world’s a stage Kraaifontein’s dance extraordinnaire Lee Kotze says he bears testament that the only way one can be happy is not by trying to please others, but starting with doing what makes you happy. Known to many of his stage audiences as Mcenzlee Kash, the German-based drag performer and model has recently wrapped up a stage play he and three of his friends created while on production break last year due to the global Covid-19 pandemic. He also featured in the South African drama film Riding with Sugar which is currently streaming on Netflix. Read more on page 6.

FREE HEARING AID BUY 5 BATTERIES GET 1

FREE (CASH ONLY)

R40

moeilike tye laasjaar toe julle self gestruggle het. Ek sal daar wees as, nee, wanneer die deure weer oopmaak! Sterkte daar! Ons hou saam duim vas dat dinge gou sal omdraai!” Die Boer het op 20 April verlede jaar sy 15de bestaansjaar gevier. Dié teaterrestaurant met sy intieme atmos­feer het in April 2005 geopen en bekendheid verwerf vir sy lekker kos en topvertonings deur kunstenaars van oraloor. Dit het als begin toe Margit en Jurg mekaar op 1 September 2004 op ’n “blind date” oor middagete ontmoet het. Laataand was die gesels nog nie op nie en deel van die groot gesels was Jurgen se lewensdroom om ’n restaurantteater te open. Sewe maande later op 20 April 2015 het Die Boer geopen. Sedertdien het van die land se topkunstenaars al daar opgetree. ’n Groot deel van die Boer se sukses was te danke aan hul kos, onder leiding van sjef Jean Louis Geldenhuys, wat vir 15 jaar die kombuis met militêre presisie bestuur het. “In dié stadium probeer ons om tot verhaal te kom. Ons is eintlik in ’n toestand van rou; ons eersteling, Die Boer, gaan nou in ’n lang hibernasie, maar hopelik, ná hierdie Covid-winter sal hy weer ontwaak – rasend honger na die groen blare van die kunste,” sê Meyer-Rödenbeck. V Na bladsy 2

HEARING SCREENINGS OFFERED

Booking essential: 084 264 0000

Did you know? An untreated hearing loss leads to a higher risk of developing dementia

PRACTICE NO. 0596558

Graanendal Shopping Centre, Durbanville Tel: 084 264 0000 info@my-hearing.co.za www.my-hearing.co.za

DISCREET HEARING AIDS

RECHARGEABLE HEARING AIDS

Registered Audiologist TRACY-ANN MORRIS X1WH3PV5-AL200121


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.