TygerBurger Tyger Valley - 27 January 2021

Page 1

TYGER VALLEY

Woensdag, 27 Januarie 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Laaste Laaste eerbetoon eerbetoon Talle leerders, oudleerders en ouers het verlede Donderdag bosse blomme by die hek van die Laerskool Gene Louw gaan neersit om afskeid te neem van die geliefde afgetrede skoolhoof André van der Westhuizen, wat op 11 Januarie aan Covid-19 oorlede is. Bo sit Helena-Michelle Saunders (25), wat in 2008 onderhoofmeisie by dié skool was, en haar ma, Annette, van Vredekloof hul blomme neer. FOTO: ESMÉ ERASMUS

BELLVILLE: POLISIE WAARSKU PUBLIEK TEEN SKELMS

Afpersing aan’t toeneem NIELEN DE KLERK @nielendk

A

l hoe meer mense in Bellville word aanlyn deur mense afgepers, volgens die polisie. “Ons sien beslis ’n toename in afpersingsake,” sê lt. kol. Fienie Nimb, woordvoerder van die Bellville-polisiekantoor.

C SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G STAY HOME COMBO

35.00

SUNRISE COMBO

p/combo

10

29.99 p/kg

Buy

750G COMBO

p/combo p/combo

35.00

TO

72.99

p/bag

IC PP

2 X SKY OLIVE OIL BLEND 1L

p/combo

stayhome savings

ALBERTINIA BRAAIWORS - 2KG

2

R for

HAM TONGUE - 750G + CHILLI LOAF - 750G

60.00

R VE A S

gekontak. Hulle het begin gesels en toe die gesprek op WhatsApp verder gevoer. Hulle begin toe vir mekaar foto’s stuur, maar Paul het nooit kaalfoto’s aangestuur nie. Die vrou wou egter die verhouding in ’n seksuele een verander en het Paul vir petrolgeld gevra sodat sy na sy huis toe kon kom. Hy het geweier. V Na bladsy 2

80

2 X PRIME CUT BACON 200G + EGGS LARGE 18'S

STOKVEL OPTIONS AVAILABLE

CHICKEN FAMILY BRAAI PACK

openbaar sal maak indien daar nie ’n sekere bedrag betaal word nie. “Dikwels word daar ook die naam van ’n fiktiewe polisieman of -vrou gebruik om hul dreigement te versterk.” Paul, wat nie sy van gepubliseer wil hê nie omdat hy bang is vir viktimisasie, is amper met so ’n skelmstreek gevang. Hy is op Facebook deur ’n vreemde vrou

BO M CO

bo m o

BO

M

CO

“Mense ontmoet iemand op sosiale media en begin dan oor die foon in teksboodskappe gesels,” verduidelik Nimb. “Hulle sal mekaar dan ontmoet en ’n seksuele verhouding aanknoop of net seksuele boodskappe oor en weer stuur.” Daarna begin die dreigemente. “Die skelm sal dreig dat hulle videomateriaal, foto’s, boodskappe of seksuele dade

80.00

FOR 2

AIRTIME AVAILABLE AT ALL STORES

K

PORK PACK BULK - 2KG (CHOPS & STEW)

110.00 each

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 27TH JANUARY TO 2 ND FEBRUARY 2021. @britosmeatcentre

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Inform ation: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymo r, Stikland, 7535. www.britos.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.