TygerBurger Tyger Valley - 28 August 2019

Page 1

TYGER VALLEY

Woensdag, 28 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 1111 tydskrifte+ 35 + 35koerante koerante tydskrifte

NETWERK24. NETWERK24. ALLESOP OPEEN EENPLEK. PLEK. ALLES

Tekenininby by Teken www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

SEESIG-GRUMOORD: VROU SE LYK IN STUKKE GEVIND

Verdagte bly agter tralies AVRIL FILLIES

stukke opgesny. Die polisie het glo dié stukke, in swartyle Ruiters (24) het sakke toegedraai, in sy Maandag 26 Auguswoonstel op die negende tus in die landdroshof verdieping van dieselfde in Bellville op ’n aanklag woonstelgebou gevind. van moord verskyn. “Polisielede en forensieDie saak spruit uit die se personeel het Donderdag moord op Lynette Voldie toneel in en om die schenk (32) in die Seesigwoonstelgebou gefynkam, woonstelblok in Welge- Lynette Volschenk veral in ’n motorhuis, wat moed. glo aan die beskuldigde beHaar lyk is Donderdag 22 Augustus in hoort het,” het Blanckenberg gesê. stukke in en om die woonstelblok gekry. Inwoners het Donderdag aan Die BurDie staat het borgtog teengestaan. Reg- ger vertel van gerugte oor vreemde geluiter Fezile Fanie het die saak uitgestel tot de wat hulle die aand voor die moord in Maandag 2 September en Ruiters bly in die gebou gehoor het. aanhouding in die Bellville-polisieselle. Adv. Theresa Ruiters, sy aangenome “Die Bellville-polisie is besig met die ma, was in die hof en het die verrigtinge moordondersoek nadat die lyk van Vol- fyn dopgehou. schenk ontdek is. Ons het Volschenk se lyk is die om 11:00 by die moordtotweede lyk wat in die neel opgedaag nadat ons ’n woonstelgebou gekry is. klagte ontvang het. Die lyk van ’n 65-jarige “Met die polisie se aanman is vroeër vanjaar in koms op die toneel het ons ’n woonstel gevind. swart sakke met die ligTygerBurger het op 15 gaamsdele van die oorledeMei berig die polisie soek ne, wat in stukke gekap is, meer inligting nadat die gevind,” het kapt. Jonaman gevind is, waar hy than Blanckenberg, woordreeds vir 36 uur heeltemal voerder van die Bellvillein tou toegedraai was. polisie, gesê. Kyle Ruiters het Maandag in Sers. Noloyiso Rwexana, Bloedspore van een die Bellville-landdroshof ver- ’n polisiewoordvoerder, woonstel na ’n ander het skyn vir die moord op Lynette het gesê niemand is nog speurders gelei na die ver- Volschenk. FOTO: JACO MARAIS vir die moord op die 65-jadagte, wat hulle in hegtenis rige man in hegtenis gegeneem het vir die grusame moord. neem nie en het weer gevra dat enigieHy het Volschenk na bewering in haar mand met inligting die ondersoekbeampwoonstel op die tiende verdieping van die te, sers. Clinton Lategan, by 082 259 2632 woonstelgebou vermoor en haar lyk in bel.

K

Drama ‘queen’ Abigail Combrink van Durbanville is hier op haar stukke in die klassieke toneelspelafdeling by die World Championship of Performing Arts in Los Angeles. Abigial, ’n oudleerder van die Laerskool Eversdal en vanjaar in graad 8 aan die Hoër Meisieskool Paarl, is aangewys as die junior kampioenakteur van die wêreld. Lees berig op bladsy 12. FOTO: LOUIS HAVENGA

Anje

B R I D A L

C O U T U R E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.