TygerBurger Tyger Valley - 7 August 2019

Page 1

TYGER VALLEY

Woensdag, 7 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Nominate those elder heroes now Do you know elder superheroes who, despite their age and social circumstances, go above and beyond to make a difference in their communities? Nominate them now for a Community Champions Elders Award. Through the awards, now in its fourth year, TygerBurger, People’s Post and City Vision, in partnership with Spec-Savers, aim to honour those awesome elders who are making a profound difference in their communities­. He, or she, could be the older, active neighbourhood watch patroller walking the streets at 04:00, feeding the children in their street, driving the sick to the clinic, knitting beanies and blankets for unwanted babies or giving free boxing lessons to keep the youth off the streets, all out of their own pockets. Tell us what wonderful deeds they’ve done for their community.

Nominations close on Tuesday 27 August Elders making a difference can once again be nominated in one of two categories: “70-80 years” or “80 plus”. Six finalists will be selected and notified by Tuesday 3 September. All their wonderful deeds will be featured in the newspaper in the weeks following, whereafter our readers can vote for the People’s Choice winner. The winners in both categories, as well as the People’s Choice winner, will be announced at a morning tea in Cape Town on Saturday 12 October. How to nominate Download the nomination form on the People’s Post, TygerBurger or City Vision Facebook pages or request one from cecilia@media24.com or call 021 910 6500. Alternatively, collect one from our office located in the Bloemhof Building (3rd floor), 112 Edward Road, Bellville. Nomination forms are also available at the following Spec-Savers stores: . Bayside Centre, Table View; . Blue Route Mall, Tokai; . CapeGate Shopping Centre, Brackenfell; . Cavendish Square, Claremont; . Canal Walk, Century City; . Kenilworth Centre; . Khayelitsha Shopping Centre; . Longbeach Mall, Noordhoek; . N1 City Mall, Goodwood; . Parow Centre; . The Promenade Mall, Mitchell’s Plain; . Tygervalley Shopping Centre, Bellville; . Vangate Mall, Athlone and . Zevenwacht Mall, Kuils River.

Lede van die koor sing uit volle bors tydens die kompetisie in Bali.

INTERNASIONAAL: KOOR HOU STELLENBERG SE NAAM HOOG

Stellies-meisieskoor wen Bali-koorfees AVRIL FILLIES

D

ie Stellenberg-meisieskoor is as die wenners van die agtste internasionale koorfees in Bali in Indonesië aangewys. Ouers en leerders het hulle op Woensdag 31 Julie by die Kaapstad Internasionale Lughawe verwelkom. Dit was die sewende keer dat Stellenberg internasionaal deelgeneem het en 95 van die 105 koorlede het Bali besoek. Die koor het in twee afdelings, naamlik Musica Sacra en Teenager’s Choir, ingeskryf.

“Met die uitsondering van die 24 graad 8-leerders wat vanjaar by die koor aangesluit het, is nog 75 lede reeds vanaf graad 8 lid van die koor. “Daar is ook 20 matrieks in die koor, waarvan 18 ook vanaf graad 8 lid van die koor is,” het Susan du Plessis, koorbestuurder, gesê. Die koor sal in 2020 fokus op internasionale deelname en sy grootste uitdaging sal die ATKV-Applouskompetisie wees, waar hy teen die beste kore in Suid-Afrika gaan deelneem. “Dit is werklik ’n baie besonderse kind wat kans sien vir die uitdagings

Anje

B R I D A L

C O U T U R E

wat die koor inhou. Hulle leer van die begin af om balans tussen sport, akademie en kultuur te handhaaf. “Tydens kompetisies toer die senior lede van die koor nooit sonder hul skoolboeke nie. Tyd word ingeruim om te studeer indien ’n kompetisie tydens die skoolkwartaal plaasvind,” het Du Plessis gesê. Sy sê die koor het die meeste na die kompetisie en vlagparade in Bali uitgesien. Bali is ook bekend as ’n inkopieparadys en die winkels en markte is beslis verken. V Na bladsy 2.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Tyger Valley - 7 August 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu