WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 12
Witzenberg Herald
R8
Friday, April 1, 2022
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 31 Maart
Vrydag 1 April
6° 24°
6° 23°
Saterdag 2 April
6° 23°
Sondag 3 April
6° 24°
Ceres Koekedouw dam
Telephone: (023) 316-2021
023 312 3223 083 301 6941
reception@sweetspot.co.za Sweet Spot Gymnasium Victoria Sports Grounds, Ceres www.sweetspotgymnasium.co.za
Since 1997
3
TRADING HOURS: Monday - Friday 09:00 - 17:00 Saturday 08:00 - 13:00
MINI SERVICE
71,6% 1997 - 2022
CALL US TODAY FOR A HAPPY AND HEALTHIER YOU!
R200
Valid until + FREE POWER GEL 30 April ‘22 SMOOTHIE 49 Lyell Street (023) 312-3578
Lesing: 2022/03/30
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Vier vasgetrek na moord VIR die derde agtereenvolgende week is daar iemand op Wolseley vermoor. Die polisie het Maandag 28 Maart tussen 07:00 en 08:00 die lewelose liggaam van Abraham Davids (34) in Pinevalley gekry. Die liggaam van Davids, ook bekend as Muis, is by ‘n bouvallige gebou in Afrikastraat gekry met oop wonde aan sy kop. Vier verdagtes is later in verband met die moord aangekeer. Meer besonderhede oor hulle arrestasies en hofverskyning sal later bekend gemaak word.
Man sterf in botsing ‘n BAKKIE met sewe buitelanders van Kraaifontein, het Dinsdag 29 Maart in Michellspas in gietende reën teen ‘n petroltenkwa van Atlantic Oil gebots. Die ongeluk het omstreeks 15:30 plaasgevind toe die 30-jarige bestuurder van die Toyota bakkie beheer verloor en teen ‘n aankomende Nissan petroltenkwa gebots het. Die bakkie was met ses mense in Ceres se rigting op pad. Die vragmotorbestuurder, Willem Tromp, is beseer en saam met vier passasiers van die bakkie, na die Ceres provinsiale hospitaal vir behandeling geneem. Die Ceres polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag teen die bakkiebestuurder. Dit is nog nie duidelik of die bakkie op die nat pad gegly het of ‘n ander voertuig probeer verbysteek het nie. Die bergpas was vir ‘n geruime tyd in beide rigtings gesluit en verkeer het vir etlike kilometers opgehoop. Net na 17:00 het verkeer stelselmatig weer begin vloei met een baan wat vir verkeer oopgestel is. * Die ongeluk het in die skerp draai naby Witels plaasgevind. ‘n Paar jaar gelede is ‘n man van Ceres op dieselfde plek opslag dood nadat hy ‘n vragmotor se wiel afgery en dit sy enjin uit sy voertuig geruk het. HOOFFOTO: Globalforce/Facebook.
Polisie arresteer verdagte VYF verkeersmotors is vroeg Saterdagoggend 26 Maart buite die Witzenberg munisipaliteit se verkeerskantore in Voortrekkerstraat bekrap en beskadig. Die motors was onder die afdak geparkeer. ‘n Klag van opsetlike saakbeskadiging is later by die Ceres polisie aangemeld. Nadat CCTV materiaal bestudeer is, is ‘n verdagte gearresteer. Hy sal Vrydag in die Ceres landdroshof verskyn. ‘n Munisipale woordvoerder het Dinsdag die voorval bevestig en gesê die reg moet sy verloop neem.
2
WITZENBERG HERALD
KENNISGEWING 1. Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 22 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) en artikel 75(A)(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No. 32 van 2000): Dat die volgende konsep dokumente aan die Raad voorgelê is op 30 Maart 2022 en nou ter insae lê vir publieke kommentaar en insette tot 6 Mei 2022: KONSEP 2022/2023 Hersiening van GOP; BEGROTING en SDBIP Skriftelike kommentaar kan gerig word aan: Die Munisipale Bestuurder, Witzenberg Munisipaliteit, Posbus 44, Ceres, 6835 en/of per e-pos gestuur word aan admin@witzenberg.gov.za 2. Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 129(3) en 22 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur,2003 (Wet No. 56 van 2003) dat die volgende dokumente tydens ‘n Raadsvergadering gehou op 23 Maart 2022 aanvaar is. • •
2020/2021 Oorsigverslag van die Jaarverslag van Witzenberg Munisipaliteit 2020/2021 Aansuiweringsbegroting
Bogenoemde dokumentasie is ter insae beskikbaar by die Munisipale Kantore, Openbare Biblioteke asook op ons webtuiste: www.witzenberg.gov.za
NOTICE 1. Notice is hereby given in terms of Section 22 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003, (Act No.56 of 2003) and Section 75(A) (3) of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act Nr 32 of 2000) respectively: That the following draft documents were tabled to Council on 30 March 2022 and are available for public inspection and inputs until 6 May 2022:
Klubgangers doen net wat hulle wil ONTEVREDE belastingbetaler van Ceres skryf: EK skryf die brief in reaksie op ‘n ongelukkige besoeker se brief in die Witzenberg Herald van 11 Maart 2022. Uiteindelik is daar iemand wat waarneem wat in Lyellstraat aangaan vandat die kuierplek weer sy deure oopgemaak het. Net jammer dit is iemand van buite die dorp. Dit is ongelukkig nie net op ’n Saterdagaand wat dinge so gaan nie, baie Sondagaande sit ons ook met dieselfde probleem. Ek is al raadop van klubgangers wat uit die klub kom en van my muur ’n toilet maak, selfs helder oordag. Dit is ’n bewys dat daar nie genoegsame toiletgeriewe vir al die mense is nie. Dan stop talle taxis ook voor die huis met klubgangers. Baie kom besope uit die klub en lê of op die sypaadjie of selfs in die straat. Klagtes Talle skrywes hieroor word al vanaf 2015 aan die Witzenberg munisipalteit gerig rakende wat rondom ons woning aangaan sonder enige sukses. Daar is ook voorwaardes van die Witzenberg munisipaliteit en die Drankraad wat net geïgnoreer word. Op 9 Desember verlede jaar het ons ’n vergadering saam met rolspelers van die Witzenberg munisipaliteit, die verkeershoof, stadsbeplanner, die wykraadslid en die eienaar van die nagklub bygewoon oor die voorwaardes wat nie nagekom word nie. Dit is tydens die vergadering bespreek maar niks is verder gedoen nie. Die Wes-Kaap minister het blykbaar toestemming vir die klub gegee om oop te maak nadat dit in 2017 afgekeur was, maar geen
In writing, please direct your comments to: The Municipal Manager, Witzenberg Municipality, P.O. Box 44, Ceres, 6835 and/or send via e-mail to admin@witzenberg.gov.za
Dit is met ‘n swaar gemoed en diepe teleurstelling dat ek hierdie skrywe rig aan alle belanghebbendes nadat e-posse aan laerskole, nie die gewenste uitwerking gehad het nie. Kaapse Wynland proewe vir o/13-spanne is op 21 Maart op Stellenbosch aangebied om ‘n Boland-span te kies om aan die interprovinsiale toernooi te gaan deelneem.
Witzenberg munisipaliteit het ook grootliks hiertoe bygedra deur die krieketblad by Lyellstaart se sportgronde te verwyder sonder om die betrokke drie skole in kennis te stel en alternatiewe geriewe te voorsien. Dit is onmoontlik om elf spanne op twee kolfblaaie te akkommodeer.
ISIPHAKAMISO 1. Esisaziso sikhutshwe ngokwecandelo 22 kaRhulumente wengingqi: uMthetho obizwa nge(Municipal Finance act, ka2003 unombolo 56) necandelo 75(A) (3) likaRhulumente weNgingqi: uMthetho owaziwa njenge (Municipal Systems Act ka 2000 unombolo 32). Onke lamaxwebhu alandelayo angagqitywanga aye athwa thaca kwiBhunga leDolophu ngomhla we 30 March 2022 kwaye ayafumaneka ukuze uluntu luwaphicothe lufake nezimvo zalo uyakuma ngomhla we 6 May 2022.
Daar is in 2020 verskeie e-posse aan Witzenberg munisipaliteit gestuur rakende hierdie aangeleentheid, maar het tot op hede het ek geen reaksie gekry nie. Dit is my pleidooi dat skoolhoofde in die Witzenbergstreek ‘n diep en ernstige gesprek met hul krieketafrigters sal hê sodat ‘n herhaling van die afgelope weke vermy kan word.
UYILO 2022/2023 LOKUPHONONONGWA KWE IDP, ULWABIWO MALI KUNYE NE SDBIP Ngembalelwano, nceda uthumele izimvo zakho ku: UMphathi kaMasipala, kuMasipala waseWitzenberg, P O Box 44, Ceres, 6835 kunye/okanye uthumele nge-imeyile ku admin@witzenberg.gov.za
Catchment Management Agency Opvanggebied Bestuursagentskap I-Arhente yoLawulo lomMandla nokungqongileyo
2. Isaziso siyanikezelwa ngokocandelo 129(3) no 22 lukarhulumente wasekuhlaleni,umthetho wolawulo lwemali ka Masipala lika-2003,(Act No. 56 of 2003) sokubala amaxhwebhu alandelayo ,endlalwa kwaye amkelwa libhunga ngomhla ka 23 March 2022:
D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER UMPHATHI-MASIPALA
‘n GROOT aantal skoolseuns is die afgelope tyd van geleenthede ontneem om aan die Kaapse Wynland krieketproewe (Boland) deel te neem as gevolg van ‘n onaktiewe Witzenberg Laerskole krieket-bestuur.
Tot en met Desember 2019 was Witzenberg ‘n krag in Boland laerskole krieket en het die streek gereeld spelers opgelewer wat provinsiaal kon gaan meeding.
Abovementioned documents is available for public inspection at the Municipal Offices, Public Libraries and on the municipal website: www.witzenberg.gov.za
Lama xwebhu ayafumaneka kuzo zonke i-Ofisi zikaMasipala nakuMathala eencwadi, nakwi website kaMasipala www.witzenberg.gov.za
ONTEVREDE krieket-ondersteuner skryf:
Witzenberg was altyd voorgehou as die model waarop streekskrieket in Boland bedryf word. Daar was altyd genoegsame persone, ongeag hul bekwaamheid, wat bereid was om te dien en geleenthede aan die jong krieketspelers te bied.
2020/2021 Oversight Report on the Annual Report of Witzenberg Municipality 2020/2021 Adjustment Budget
Igxelo yolongamelo luka 2020/2021 kwigxelo yonyaka ka Masipala wase Witzenberg lohlahlo lwabiwo mali.
Skole-afrigters ontneem jong krieketspelers van geleenthede
Vir die afgelope 30 jaar was Witzenberg laerskole krieket ‘n goeie voorbeeld waarop Boland skole krieket sy werkswyse en administrasie geskoei het.
2. Notice is further given hereby in terms of Section 129(3) and 22 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003, (Act No.56 of 2003) that the following documents were tabled and were accepted by Council on 23 March 2022:
•
bewyse hiervoor kan gelewer word van die beweerde toestemming nie. Daar is met verskeie polisiebeamptes gepraat oor die probleme rondom voor ons huis - sonder enige sukses. As die klub nie die voorgeskrewe voorwaardes nakom nie, kan ek nie verstaan waarom word daar niks aan my klagtes gedoen nie hetsy deur die munisipaliteit, wetstoepassing of die polisie nie.
Op 9 Maart is daar beloftes gemaak dat die proewe gereël sou word om ‘n Witzenbergspan te kies wat aan die proewe op Stellenbosch sou deelneem. Groot was my verbasing toe ek later op 22 Maart ‘n boodskap van ‘n ouer ontvang dat Laerskool Gericke op die nippertjie ‘n span na die proewe moes stuur.
DRAFT 2022/2023 Review of IDP; BUDGET and SDBIP
•
Friday, April 1, 2022
cnr. Mountain Mill & East Lake Roads, Worcester Private Bag X3055, Worcester 6850 The Breede-Gouritz Catchment Management Agency (BGCMA) a water resources management entity established in terms of the National Water Act, 1998 (Act No. 36 of 1998) invites applications from suitably qualified, experienced, and skilled applicants to the following vacant position within its Water Resources Management Division: • Water Use Officer
To view the comprehensive advertisement, application requirements, procedures, and response details, please visit our website: www.breedegouritzcma.co.za Closing date for applications: 13 April 2022
WITZENBERG HERALD
3
Friday, April 1, 2022
Steffie verstom almal met haar prestasie DIE storie van Steffany Snyers (9) en haar meteoriese opgang wat sy in ‘n bestek van ‘n paar weke op die atletiekbaan gemaak het, het die hele Witzenbergstreek aangegryp. Hierdie kleine meisie het maar onlangs begin om aan hoogspring deel te neem by Paardekloof primêr, ‘n klein plaas-skooltjie met bitter min of geen atletiekgeriewe. Desondanks die beperkinge het dit haar nie gekeer om te presteer nie. Steffany het vanaf 24-26 Maart aan die ASA atletiekkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Hier het sy die Wes-Kaap atletiekspan verteenwoordig en haar persoonlike beste hoogte van 1.28 meter behaal. Die sprong het haar ‘n algehele vyfde plek besorg. “Onse Steffie is tans die vyfde beste meisie onder 10 in hoogspring in Suid-Afrika” sê Claudia Wessels. “Vir ‘n jong meisie wat vir die eerste keer aan hoogspring deelneem, provinsiale kleure behaal en vir die eerste keer so ver reis, is hierdie ‘n besonderse mylpaal. Die prestasie is ‘n bewys dat Steffie die potensiaal het om nog hoër te spring en beter te doen”. Ontwikkeling Na afloop van die S.A. kampioenskappe wil Paardekloof primêr almal verseker dat Steffie en ander jong atlete nes sy, altyd hulle beste sal gee. Die wens is dat ander kinders in die streek ook deur Steffie en Ashton Vermeulen van F.D. Conradie se sukses op die atletiekbaan, geïnspireer kan word om hulle beste te
lewer in enigiets wat hulle aanpak. Dit is ons hartsbegeerte om Steffie weer op die hoogste vlak te sien kompeteer. Ook ander atlete in die streek. Paardekloof primêr vra die Witzenberg gemeenskap, besighede, sakelui en organisasies om saam met die skool ‘n pad te stap deur seker te maak dat atlete die nodige toerusting en hulp kry. ‘n Ope uitnodiging word gerig aan individue wat oor die nodige kennis, ervaring en afrigting beskik om die skool te help om beter atlete te ontwikkel. Enige navrae hieroor kan aan Claudia Wessels by 079-241-6781 gerig word. Bedankings “Die Paardekloof skoolgemeenskap, familie en vriende wil begin deur ieder en elk opreg dankie te sê. Dankie vir al die bydraes, gebede, borge, motiveringsboodskappe, ondersteuning en die verspreiding daarvan op sosiale mediaplatvorms”. Net op Witzenberg Herald se Facebookblad het meer as 41 300 mense daarna gekyk. Met dié ondersteuning het die jong meisie van Paardekloof primêr haar beste gelewer en haar hoogste sprong bereik. “Baie dankie aan almal wat ‘n finansiële bydrae gemaak het en die skoolhoof van St. Marks primêr, Colie van Rooy, wat hul hoogspringmat aan ons geleen het. Dankie ook vir elke ander bydrae wat verseker het dat Steffie sonder enige tekorte aan die atletiekkampioenskappe kon deelneem”.
DIE storie van Steffany Snyers (9) en haar meteoriese opgang wat sy in ‘n bestek van ‘n paar weke op die atletiekbaan gemaak het, het die hele Witzenbergstreek aangegryp. Hier seil sy tydens die naweek se S.A. kampioenskappe oor die dwarslat.
2022 Ramadan May this holy month of Ramadan bring you joy, peace, prosperity and love. May Allah bestow his blessings and mercy on you all with your prayers and fasts. Alderman Hennie Smit Uitvoerende Burgemeester Executive Mayor Usodolophu
CERES inwoners in Faurestraat tot by Umzumaailaan, het verlede Woensdag net na 17:00, groot geskrik na ‘n harde weerligslag. Kort na die slag het inwoners dié foto geneem van ‘n palmboom in Willie Baron se erf wat deur ‘n weerligstraal getref is.
VANDALE het verlede week weer duisende rande se skade aangerig in ‘n poging om ‘n klein hoeveelheid koper in die hande te kry. Skade is aan ouer Telkomkonneksiepunte en ondergrondse kabels in Van Riebeeckstraat naby Huis Maudie Kriel aangerig. Die diewe is vermoedelik gepla waarna hulle die Telkom-konneksiepunte netso gelos het. 'n Domepunt, wat bo op ‘n paal vasgesit word vir optiese vesellyne, is ook uitgetrek en op die grond gelos.
Ramadan Mubarak to you and your family.
4
WITZENBERG HERALD
Friday, April 1, 2022
Dienslewering moet verbeter by fasiliteite
‘n KLEIN groepie Witzenberg Justice Coalition lede met plakkate het verlede week by die Bella Vista kliniek betoog.
‘n KLEIN groepie inwoners met plakkate het verlede week by die Bella Vista kliniek betoog. Die drukgroep, Witzenberg Justice Coalition, het ‘n memorandum met algemene klagtes oor dienslewering aan die Wes-Kaap departement van gesondheid oorhandig. WJC wil ongeregtigheid, onregverdigheid en ontevredenheid aanspreek. Die reg tot basiese gesondheidsorg van die werkersklas word op ‘n daaglikse basis geskend. Senior personeellede van die gesondheids departement het met verteenwoordigers van die groep ontmoet om die pad vorentoe te bespreek. Inligting is gedeel oor die voorsiening van medikasie, en hoe die sisteem werk waarvolgens daar bepaal word wie die dringendste mediese hulp benodig. Na aanleiding van die samesprekings is daar veranderinge gemaak om te voldoen aan die ablusie-behoeftes by ‘n gesondheidsfasiliteit. “Terugvoer oor dienslewering word altyd verwelkom, maar mense word daaraan herinner dat daar amptelike platforms is wat toegewy is aan die publiek” sê Sandra Maritz, woordvoerder van Kaapse Wynland departement gesondheid. Praat met die bestuurder by die fasiliteit, bel die hulplyn 0860-142-142 of stuur ‘n PLEASE CALL ME na 079-769-1207.
HUIS McDonald, die seunskoshuis van Charlie Hofmeyr, het onlangs afskeid geneem van Max en Karin Michau, nadat hul termyn as koshuisouers van Huis McDonald, verstryk het. Die koshuispersoneel en -komitee het ‘n wonderlike afskeidsfees vir die egpaar gereël waar daar van hulle afskeid geneem is.
nuusbrokkies LOXTONIA ups the tempo with Cider Experience in the Ceres Valley. Round up the crew and make your way to the Ceres Valley on Saturday, 23 April for the ultimate foot tapping Cider Experience at Loxtonia apple farm. The all-day Loxtonia Cider Experience runs from 10:00 till 16:00 on Saturday, 23 April. Tickets at R80 per person are available on Quicket. YOUNG Good Hope - rugbyklub speel Saterdag 2 April ‘n vriendskaplike wedstryd teen
Breërivier Villagers op die Bella Vista sportgronde. Hekgelde: Volwassenes R20, kinders R10 en motors R10. Die rugbyklub bied ook op Saterdag 16 April ‘n Easter Knockout Tournament aan. Die prysgeld beloop R20 000 en die inskrywingsfooi is R500 per span. Navrae kan aan Frans Lintnaar by 062-096-8087 of Saul Lintnaar by 072-0627090 gerig word. CERES Netbalklub het weer met oefeninge begin. Begintyd is vanaf 17:00 - 17:30 op Gericke netbalbane.
GROENTE PRODUKSIEBESTUURDER Ons kliënt, KBY BOERDERY, ‘n gevestigde en gemengde Boerdery in die Koue Bokkeveld, het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n dinamiese Produksiebestuurder in hul Groente afdeling. SLEUTELPRESTASIE-AREAS: • Verbouing en produksie van aartappels en uie • Mensebestuur (bestuur van werknemers vir optimale motivering en produktiwiteit) • Finansiële bestuur binne begroting. • Kwaliteitsbestuur • Toepaslike administrasie VEREISTES: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • 5 - 8 Jaar ondervinding in die verbouing van groente • Spesiale kennis t.o.v bemesting en besproeiing • Analitiese vermoëns, dryfkrag en inisiatief sal die kandidaat se aansoek versterk • Kennis van GlobalGap, SIZA, MB4000 en die verbouing van aartappels, uie en vrugte sal die kandidaat se aansoek versterk • Uitstekende rekenaarvaardighede • Uitstekende kommunikasievaardighede en menseverhoudinge Aansoeke (insluitende CV’s en salarisverwagtings) kan gestuur word na: info@thehrdepartment.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 April 2022
SLEGS KORTLYS KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD.
Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013
WERKSWINKELBESTUURDER SLEUTELPRESTASIE-AREAS: • Effektiewe bestuur van werkswinkel • Onderhoud- en herstelwerk van plaasimplemente, voertuie en geboue • Mensebestuur • Stelsel implementering- en bestuur • Begrotingsbestuur • Voorraadbestuur en bestellings • Beroepsgesondheid en veiligheid VEREISTES: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • Tenminste 5 - 8 jaar in ‘n soortgelyke posisie • Elektriese agtergrond sal in die applikant se guns tel • Rekenaarvaardigheid sal in die applikant se guns tel • Uitstekende organiseringsvaardighede • Moet pro-aktief en onafhanklik kan werk • Moet uitstekend onder druk presteer
Ons kliënt, Welgemeen Boerdery, ‘n gevestigde Boerdery in die Witzenberg Vallei (31km buite Ceres) het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n ervare Werkswinkelbestuurder.
Aansoeke (insluitende CV’s en salarisverwagtings) kan gestuur word na: info@thehrdepartment.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 April 2022 SLEGS KORTLYS KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD.
Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013
WITZENBERG HERALD
Friday, April 1, 2022
5
6
WITZENBERG HERALD
classifieds Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
PLANT AND TOOL HIRE
Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres
Automotive Engineering • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more
André du PPreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422
crazypistonsct@gmail.com
Willem Willemse
1940/12/23 - 2022/03/28
Roudiens: Do. 31/03/2022 om 19:00, VGK Kerk, Bella Vista
Privaat begrafnis: Sat. 2 April 2022
Huis: 09:00, Klaradynstr. 796, Bella Vista Kerk: 10:00, VGK Bella Vista Graf: Bella Vista
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
Rus sag.
Van jou vrou Sophia, kinders, klein- en agterkleinkinders, skoondogters en enigste skoonseun.
Willem Willemse 1940/12/23 - 2022/03/28
From Neville, Brigitte, Nikyle and Noah
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
HOUSEKEEPER Tulbagh
We are looking for an experienced housekeeper with a real passion for running a home. Responsibilities: • cleaning • ironing • cooking • general organisation of the house. Trust and experience are very important. Please apply to: info@tjg.co.za or ☎ (023) 230-0680
Financial’s Love specialist
CHIEF KAZZO
• You want promotion and increased salary at work? • Clear your debts and financial problems • Win all kinds of gambling • Win contracts and tenders • All relationship problems ect.
You pay when work is done
065-990-2467
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
CENTRAL CERES MOTORS
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing
Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 As our hearts are broken, we remember the blessing of your life. You were a peoples person, who loved to talk and laugh. Everyone who knew you will surely agree that we lost a great treasure. Thank you Pa for your love and guidance and being the most caring and understanding father. You Pa, are loved beyond words and will be missed beyond measure. The most special Dad. Rest in Peace Pa.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Only for appointment CALL/WHATSAPP
Daddy, Pa, jou stem is stil. Jy het jou wedloop voleindig en ‘n leemte in almal se harte agtergelaat. Ons rots, mentor en steunpilaar, ons Salomo, beste vriend en vertroueling. Pa, Daddy sal altyd in ons harte bly.
Friday, April 1, 2022
AND FRAMES SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN 083-227-6476
21 April 2022 18:30 vir 19:00 Kaartjies: R180 p/p Sluit ligte ete in Bring eie wyn - glase sal voorsien word Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor (023) 313-3694 of skakel Alma Goosen 083-443-0881
Mat. 26:21 “Terwyl hulle eet, sê Hy: “Dit verseker Ek julle: Een van julle sal My verraai.”
Ev. Jacobs
WITZENBERG HERALD
7
Friday, April 1, 2022
Ramptoestand amper verby, sterftes daal DAG 732!
Dit is hoe lank die land al onder die ramptoestand gebuk gaan. Vlak 1 regulasies is vanaf 23 Maart verslap en sodra kommentaar ontvang is oor die konsepregulasie, kan die ramptoestand wat reeds vanaf 15 Maart 2020 in plek is, opgehef word. Minister Dlamini-Zuma, nasionale minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het Dinsdag 29 Maart ‘n mediakonferensie gehou om die kabinet se besluit om die proses te versnel om die nasionale ramptoestand so gou moontlik te beëindig. Nuwe maatreëls sal dan toegepas word onder gesondheid- en arbeidwetgewing en nie onder die Wet op Rampbestuur nie. Die publiek het 48 uur om kommentaar daarop te lewer voordat pres. Ramaphosa ‘n aankondiging hieroor sal maak. Die datum waarna gemik word is 5 April. Inentings Meer as 33.49 miljoen landsburgers is reeds teen CV-19 ingeënt en meer as 3.6 miljoen mense het al herstel van die virus. Die dodetal is tans 99 970 en kruip steeds nader aan die 100 000 kerf. Slegs 80 mense is die afgelope week in die land dood aan CV19. Plaaslike inwoners kan steeds hul inenting/versterkingsdosis by een van die volgende fasiliteite kry: Ceres provinsiale hospitaal: Maandae tot Vrydae. P.A. Hamlet kliniek: Maandae, Op-die-Berg kliniek: Dinsdae, Tulbagh kliniek: Woensdae, Bella Vista kliniek en Nduli Polo Cross-saal: Don-derdae en Wolseley kliniek: Vrydae. Inwoners kan ook Clicks se tak op Ceres besoek. Plaaslike statistieke Sedert die begin van die pandemie is 9250 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld waarvan 8832 herstel het. Positiewe gevalle het die afgelope week van 5 na 6 gestyg. Statistieke wys dat Ceres steeds die meeste positiewe gevalle aangemeld het nl: 2171 gevolg deur Bella Vista met 1380, Wolseley met 1199, P.A. Hamlet met 1246, Tulbagh met 1131, Nduli met 614 en Koue Bokkeveld plase met 741. Vier honderd en twaalf (412) mense het die afgelope twee jaar sedert 1 Maart 2020 gesterf. Ceres se getal sterftes staan tans op 83 gevolg deur Wolseley met 67, Bella Vista met 60, Tulbagh met 52, P.A. Hamlet met 50, Nduli met 34 en Koue Bokkeveld plase met 30. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 21 861 (28 Maart). Daar is al 669 302 positiewe gevalle aangemeld en 642 815 het al herstel. Statistieke Syfers wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) toon die land het in die twee jaar van die pandemie meer as 1.87 miljoen poste verloor. Net 14.5 miljoen mense het einde verlede jaar gewerk met werkloosheid wat tot 35.3% opgeskiet het.
Notice is hereby given that Ward Committee Elections will take place at the following Voting Districts at the dates advertised:
DIE finaal van die Pakstoor sosiale krieketliga het op Sondag 27 Maart op Bella Vista sportgronde plaasgevind tussen die spanne van De Keur en Ceres Fruit Growers. CFG het die loot gewen en besluit om De Keur eerste in te stuur om te gaan kolf. CFG maak vroeg ‘n goeie deurbraak met ‘n paar paaltjies wat vinnig kantel en De Keur onder druk plaas. De Keur se aanvangskolwer, Nigel, skop vas en teken 56 lopies n.u.n. aan. Dit help sy span om 129/ 6 op die telbord te plaas. CFG se kolfbeurt begin ook sleg met die eerste paaltjie wat kantel met slegs 12 lopies op die telbord. Hierna skop Adoxchi (Ady) en Trim vas met ‘n goeie vennootskap van 68 lopies voordat Trim terug is kleedkamer toe. Hierna maak Daan sy verskyning op die veld en moker 24 lopies voordat hy ook uit is. De Keur veg mooi terug. CFG benodig egter net 4 lopies van 6 balle toe Babes ‘n 6 slaan van die eerste bal. CFG wen die wedstryd met ses paaltjies. Uitblinkers vir CFG was Ady (42), Trim (25) en Daan met 24 lopies.
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No. T45072/1998 in favour of: and
NIKLAAS LOMBARD ID NO. 350615 5101 085 HESTER SUSANNA LOMBARD ID NO. 330812 0343 086 Married in community of property to each other
in respect of certain: Erf 1984, Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice. DATED at TULBAGH on 24 MARCH 2022 APPLICANT: WILLIAM JONATHAN LOMBARD c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1
Verdun Landgoed te Prince Alfred’s Hamlet, beskik oor die volgende loopbaangeleentheid:
Menslike Hulpbronbestuurder Ceres
WOLSELEY spog met hul eerste aktrise. Tyra-leigh Jacobs (15), ‘n leerder van Ceres Sekondêr, het die naweek ‘n toneelspelkursus voltooi en ‘n sertifikaat ontvang. Sy het ook Saterdag aan ‘n verhoogoptrede: Besoedeling, deelgeneem saam met Viljé Maritz. In Desember 2021 was sy saam met Desire Gardner (links), ook bekend as Karmien van Suidooster, op ‘n filmstel. Die kortfilm: Die Laaste Sewe, sal Aprilmaand op KykNet vertoon word.
Die posbekleër sal aan die Direksie rapporteer en verantwoordelik wees vir die algehele bestuur en ontwikkeling van die Menslike Hulpbron komponent van die groep. Dit sluit in die hantering van: • opleiding, ontwikkeling en gemeenskapsopheffing • arbeidswetgewing en dissiplinêre prosedures • prestasie beoordeling • begrotings • bestuursverslae • werwing en keuring • statutêre aangeleenthede en oudits • oorsig en bestuur van lone • personeelrekords • gesondheid en veiligheid. Die ideale kandidaat beskik oor ‘n tersiêre kwalifikasie in Menslike Hulpbronbestuur en oor nagenoeg drie jaar soortgelyke ondervinding. Indien jy belangstel in die geleentheid, e-pos asb ‘n volledige CV aan nadine@casupport.co.za of rig enige navrae aan Nadine by (021) 913 0828 Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
Ward 3 Ward 3 Ward 3 Ward 5 Ward 5 Ward 8 Ward 4 Ward 4 Ward 4 Ward 6 Ward 6 Ward 11 Ward 2 Ward 2 Ward 7 Ward 10 Ward 10 Ward 1 Ward 1 Ward 9 Ward 9 Ward 12
4 April 2022 16:00 - 20:00 Rietvallei Library Ceres Town Hall Fairfield School Ceres Valley Church Hall Achtertuin Primary School Nyukintaba Community Hall 5 April 2022 16:00 - 20:00 Koinonia Hall Bella Vista Hamlet Town Hall Ceres Aartappels Koöp Ontspanningsaal Bella Vista Community Hall Mooi Uitsig Primary School Lingomso Primary School 6 April 2022 16:00 - 20:00 W.F. Loots Primary School Wolseley Secondary School Tulbagh Witzenville Community Hall Paardekloof Primary School Oppie Koppie Crèche 7 April 2022 16:00 - 20:00 Polocross Hall Nduli Primary School Wydekloof Gemeenskapsaal Voorsorg Primary School Nduli Community Hall
Please take note you can only take part in the elections if you are registered at that specific Voting District. Normal election procedures will be conducted, so you need to provide identification documents. Kennis word hiermee gegee dat Wykskomiteeverkiesings by die volgende Stemdistrikte op die geadverteerde datums sal plaasvind: Wyk 3 Wyk 3 Wyk 3 Wyk 5 Wyk 5 Wyk 8 Wyk 4 Wyk 4 Wyk 4 Wyk 6 Wyk 6 Wyk 11 Wyk 2 Wyk 2 Wyk 7 Wyk 10 Wyk 10 Wyk 1 Wyk 1 Wyk 9 Wyk 9 Wyk 12
4 April 2022 16:00 - 20:00 Rietvallei Biblioteek Ceres Stadsaal Fairfield Skool Ceres Vallei Kerksaal Achtertuin Laerskool Nyukintaba Gemeenskapsaal 5 April 2022 16:00 - 20:00 Koinonia Saal Bella Vista Hamlet Stadsaal Ceres Aartappels Koöp Ontspanningsaal Bella Vista Gemeenskapsaal Mooi Uitsig Laerskool Lingomso Laerskool 6 April 2022 16:00 - 20:00 W.F. Loots Laerskool Wolseley Hoërskool Tulbagh Witzenville Gemeenskapsaal Paardekloof Laerskool Oppie Koppie Crèche 7 April 2022 16:00 - 20:00 Polocross Saal Nduli Laerskool Wydekloof Gemeenskapsaal Voorsorg Laerskool Nduli Gemeenskapsaal
Neem asseblief kennis dat u slegs aan die verkiesings kan deelneem as u by daardie spesifieke Stemdistrik geregistreer is. Normale verkiesingsprosedures sal uitgevoer word, so u moet identifikasiedokumente verskaf.
8
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Ou-teursreg 1978 gerepro-duseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Friday, April 1, 2022
Witzenberg Herald
Human wen kompetisie SATERDAG 26 Maart het Ceres gholfklub ‘n enkel stableford kompetisie aangebied. Meer as 65 spelers het deelgeneem. Johannes Human was die wenner met 39 punte. Henk Rossouw en Etienne Notley, was in die tweede en derde plek, ook met 39 punte. Volgende kompetisies Spelers kan op 2 April vir ‘n beterbal stableford kompetisie inskryf. Hulle kan die klub skakel by (023) 312-3068 of op die Clubmaster app bespreek.
Fietsryers maak Epic klaar TWEE plaaslike trail runners het Sondag 20 Maart aan die Magoebas Ultra wedloop oor 50 kilometer deelgeneem wat in die Magoebaskloofvallei in Limpopo naby Tzaneen, plaasgevind het. Wat die wedloop uitdagend maak is dat die roete op hoogte van ±1,000m bo seevlak begin en klim tot 1,740m bo seevlak (Ceres is 450m bo seevlak). Ashwill Petersen (onder) het die wedloop in 08: 05:24 en 17de in sy kategorie klaargemaak. Hy was ook die 20ste man oor die eindstreep. Chloé Bishop van Ceres (bo) was die vierde vrou oor die eindstreep in ‘n tyd van 08: 09:51. Sy was ook in die algehele vierde plek vir vroue. FOTOS: Phonix Capture
Bentley moker 206*
CERES en Tulbagh het weer vanjaar ‘n paar bergfietsryers wat die ABSA Cape Epic oor 681km voltooi het. Hannes Hanekom en Jandri Ferreira het die wedren in die algehele 62ste plek voltooi en 11de in die meestersafdeling geëindig. Hulle het die wedren in 36:23:52 voltooi. Dit was Hannes se 13de Epic en Jandri se 8ste. Deon Wilkins en sy seun, Tim, van Tulbagh het 202de algeheel klaargemaak. Hulle was ook 94ste in die mans-afdeling in ‘n tyd van 45:36:52. Dit was Deon se 9de Epic en Tim se eerste Epic. * Nico Verhoef van Ceres wat die eerste twee skofte voltooi het, moes weens erge hitte-uitputting onttrek. Sy spanmaat, Leon Erasmus van Durbanville, het die wedren alleen voltooi.
Ceres spog met SA kampioen NUWE SA kampioen. Ashton Vermeulen (links), ‘n briljante atleet en sportman van Laerskool F.D. Conradie, het die naweek van 25-26 Maart aan die ASA nasionale skole atletiekbyeenkoms in Potchefstroom deelgeneem en uitstekend gevaar. Ashton is aangewys as die seuns o/13 100 meter en 200 meter kampioen.
BENTLEY Geldenhuys van Ceres het die naweek ‘n besonderse rekord aangeteken toe hy Sondag 27 Maart 206* onoorwonne lopies in ‘n sosiale krieketwedstryd tussen die Kings en Royal Stars gemoker het. Dit van slegs 52 balle. Hiervan was 25 sesse! Kings het 281/2 in 20 boulbeurte aangeteken. * Die wedstryd was die eerste een die afgelope 11 maande. Spelers wil die Witzenberg munisipaliteit bedank dat wedstryde weer kan plaasvind op die dorp. Die Kings se volgende wedstryd is teen die Fabriekliga kampioene, CFG.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case. Eiendom / Property
Ligging / Location
Erf 691, Wolseley
5 Eeufees Street, Wolseley
Aansoeker / Applicant
Aard / Nature
Die Libertas Application for consent use Trust for the purpose of a funeral (023) 321- parlour 1003 Vergunningsgebruik vir die doeleindes van ‘n begrafnisonderneming
Verwysing / Sluitingsdatum Reference / Closure date
15/4/1/3/ 61
30 Dae / 30 Days
SPELERS van Ceres rolbalklub het verlede naweek die klub by die 2022 Interdistrikte nasionale kampioenskappe in Pretoria verteenwoordig. Engela Lambrechts en Marietjie van den Bergh was deel van die Boland vroue A-span wat die toernooi gewen en gekroon is as S.A. Interdistrikte kampioene. * Stoffel Lambrechts was deel van die Boland mans Aspan en Charmaine en Pieter Mostert was deel van vroue en mans B-spanne wat in Pietermaritzburg gespeel het.