Witzenberg Herald Vol.26 no.14 (Online Weergawe)

Page 1

WH H e r a l d

Borgaansoek uitgestel

DIE beplande borgaansoek van ‘n werklose Sedgefield inwoner wat van verkragting aangekla word, is uitgestel sonder dat dit verlede week aangehoor is.

Die borgaansoek van die 25-jarige verdagte moes op Dinsdag 11 April aangehoor word maar is uitgestel omrede die aanklaer siek was. Die verdagte word in die Worcester gevangenis aangehou en moet weer op 21 April in die landdroshof verskyn op ‘n verkragtingsklag.

Soektog en ondersoek

Die man van Sedgefield is na ‘n soektog van 8 maande en goeie speurwerk weens ‘n 2022 verkragtingsvoorval in die Tankwa Karoo, vasgetrek.

Speurders van Ceres GKS het die manwat eers later geïdentifiseer kan word as hy gepleit het - op Sedgefield gearresteer en na Ceres gebring weens die verkragting van ‘n 20-jarige vrou van Houtbaai.

Die voorval het tussen 1 en 2 Mei 2022 tydens die AfricaBurn geleentheid plaasgevind.

Betroubaar word verneem die slagoffer het ‘n senu-ineenstorting na dié fees beleef en is sy in ‘n rehabilitasiekliniek vir behandeling opgeneem waar sy later die voorval by ‘n sielkundige aangemeld en dit onder die polisie se aandag gebring is.

Met die hulp van ‘n vriendin wat ‘n foto van die man gekry het en die organiseerders van die AfricaBurn waar feesgangers moet registreer, is die verdagte geïdentifiseer.

Een van die speurders het toe sosiale media gebruik om die verdagte, wat ‘n skaatsplank op Facebook te koop aangebied het, te kontak.

Kort na die ontmoeting het die polisie hom weens die voorval in hegtenis geneem.

Geldsakdief

‘n Geldsakdief wat onwettig in die land is,

bly agter tralies weens ‘n roofpoging op Ceres.

Volgens die polisie het die voorval Maandag 30 Januarie in Voortrekkerstraat voor ‘n kafee plaasgevind.

‘n Vroue werknemer van ‘n kitskosonderneming op die dorp was met nagenoeg R27 000 kontantgeld op pad na Nedbank vir ‘n inbetaling.

Die verdagte, Atang Andries (27), het van agter gekom, die geldsak gegryp en na ‘n stoeiery met die vrou, het hy met die sak geld weggehardloop.

Toernooi 'n groot sukses

ALLE TOYOTA VOERTUIG EIENAARS

URGENT RECALL CAMPAIGN

ALL RECALL REPAIRS WILL BE PERFORMED FREE OF CHARGE

Indien u een van die onderstaande voertuie het, skakel asb. ons diensafdeling om te hoor of u voertuig moet inkom om ‘n recall te doen

2007 - 2009 Corolla en RunX (lugsakke en vensterskakelaar)

Yaris Sedan en Yaris Hatchback (lugsakke en vensterskakelaar)

2007 - 2016 Hilux en Fortuner (lugsakke en spiral cable)

Twee wetstoepassers, Zane Farmer en Farren Nel, het vinnig opgetree en kort hierna vir Andries gearresteer en die geld teruggekry en aan die geskokte slagoffer oorhandig.

Atang Andries moet weer op 21 April in die Ceres landdroshof verskyn.

Hy bly in aanhouding. Die polisie vermoed hy is ‘n Lesotho-burger wat onwettig in die land is.

Dwelmsmous

Heinrich Olkers (41) van Bella Vista moet weer op 15 Mei in die Tulbagh landdroshof

verskyn weens die besit van meer as 6 000 mandrax tablette.

Olkers se borg van R10 000 is verleng.

Olkers se voertuig is Maandag 13 Februarie op die R46 pad deur lede van misdaadvoorkoming vir deursoeking voorgekeer.

Mandrax pille, toegedraai in swart sakke, is binne die spaarwiel gevind.

Die polisie het op sesduisend en agt en negentig (6098) tablette beslag gelê ter waarde van ongeveer R300 000.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 14 R 8.50 Friday, 14 April 2023 Ceres Koekedouw dam 38,4% Tulbagh dam 21% Lesings geneem: 2023/04/12 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer eer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 13 April 6° 21° Vrydag 14 April Saterdag 15 April Sondag 16 April 5° 23° 6° 28° 11° 32° (023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za We are open during LOADSHEDDING
CERES  (023) 312-1057
087 094 8092 087 094 8092 087 094 8092 087 094 8092 094 The
commercial and residential Waterproofing. www.rubberroofs.co.za
Voortrekkerstraat 112
trusted name in
NA maande se harde werk en baie beplanning het Charlie Hofmeyr onlangs ‘n baie geslaagde Hokkiefees aangebied. Daar het 23 hokkiespanne deelgeneem. Hokkiespanne kan nou hul seisoen met hope wedstrydtyd agter die blad, begin. Hokkiespelers het ook afrigting van Elsie Coetzer en haar span van Elite Hockey ECHS ontvang. Nog skoolfotos in die uitgawe

Inwoners kla oor geraas in Dennebos

BEKOMMERDE kuiergas skryf:

EK rig die skrywe uit pure frustrasie!

Ek en my gesin het die afgelope Paasnaweek by familie in Plantasiestraat gekuier. Maar wat ‘n lekker rustige naweek moes wees, is ontsier deur die aanhoudende geraas vanuit Dennebos tot in die vroeë oggendure.

Ons het onsuksesvol na die noodnommer gesoek om die geraas by die Dennebos vakansieoord aan te meld.

Nou moet ek my misnoeë in die koerant uitspreek met die hoop dat die stadvaders en rolspelers iets hieromtrent gaan doen.

Dit is ook nie die eerste keer dat inwoners

Boodskap help almal om meer positief te wees

WANNEER personeel van Ceres Togryers museum inkoop in hul werksomgewing se visie! Dankie, Rudowaan vir dié inisiatief. Die museum se fokus vanjaar is op “Well-being” en daar sal weekliks ‘n opbouende boodskap op die inligtingsbord buite die museum in Oranjestraat geplaas word.

aangrensend van die oord, hieroor kla nie.

My dogtertjie van amper 5 vra vir my hoekom raas die mense so - ons moet mos slaap?

Dit is na 23:00 en ‘n skande dat munisipale wetstoepassers saam met die plaaslike polisie nie optree teen die lawaaimakers en luister na inwoners en besoekers se klagtes nie.

Wat van die pasiënte in die Ceres hospitaal wat ook na die lawaai moet luister? By wie kla hulle? Regtig, Witzenberg munisipaliteit? Doen iets!

Kommentaar

Die Witzenberg munisipaliteit het gereageer en gesê dat net een inwoner in Plantasiestraat het die naweek oor geraas gekla. Niemand anders in Plantasie- of Carsonstraat het

klagtes van geraas aangemeld of vir verwysingsnommers gevra by nooddienste se kantoor.

Die munisipaliteit is Vrydagaand omstreeks 22:00 geskakel oor mense wat raas by G-huise. Mafoko sekuriteit het onmiddelik die mense gaan stilmaak. Die munisipaliteit is weer Saterdagoggend omstreeks 11:30 gekontak oor geraas in die oord. Mafoko is weer uitgestuur om die mense stil te gaan maak.

Die munisipaliteit waarsku besoekers twee keer wat geraas maak (soos musiek uit motors, ondraaglike lawaai en krutaal) alvorens hulle uit oord verwyder word. Inwoners met klagtes kan die nooddienste skakel by (023) 316-2328/9 of Denneboskantoor by (023) 3168160/63. Vra vir 'n verwysingsnommer.

Wees op die uitkyk vir dié slenter

DIE Witzenberg gemeenskap word gevra om versigtig te wees vir mense wat geld insamel namens organisasies waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Hendrik Skippers van Bella Vista en enigste lid van die Tabernakel Evangelie Pinkster Sending samel geld in op die dorp. Hy gebruik adresse vir die kerk in Malmesbury maar ook in Bella Vista. Die Tabernakel Evangelie Pinkster Sending het nie ‘n NPO-nommer nie. Die NPO-nommer 115-017 op sy brief - wat toevallig deur Ceres SAPD gestempel is as ware afskrif - behoort sedert 11 Desember 2012 aan Out Comes Community Project. Enige NPO-nommer kan op die departement sosiale ontwikkeling (social development) se webtuiste http://www. npo.gov.za getoets word.

INTEGRATED FINANCIAL MANAGEMENT AND INTERNAL CONTROL SYSTEM FOR LOCAL GOVERNMENT: PROPOSED LONG TERM CONTRACT AND INTENT OF EXTENDING CURRENT AGREEMENT WITH SOLVEM CONSULTING (PTY) LTD (INCLUDING SAMRAS +)

Notice is hereby given in Terms of Section 33 and 116 of the Local Government: Municipal Finance Management Act (ACT 56) of 2003, that Witzenberg Municipality is of the intention to enter into a long term contract for the provision of an integrated financial management and internal control system for Local Government and to extend the current contract with SOLVEM CONSULTING (PTY) LTD (Including SAMRAS +), for a period of 5 (five) years with an option to extend for a further 5 (five) years, including current and future enhancements, subject to council approval. Solvem is the current service provider of the municipal financial system.

The estimated financial obligation is dependent on the selection and implementation of modules. The cost implications are subject to escalation increases and technological enhancements. The estimated financial obligation for the all inclusive system can be made available for inspection at the Municipal Offices, 50 Voortrekker Street, Ceres during normal office hours upon appointment.

The local communities and affected parties are invited to submit written comments on the appointment of said service provider. Comments can be submitted to the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or admin@witzenberg.gov.za within 30 days of the advert.

Any person who may require assistance may visit the offices at 50 Voortrekker Street, Ceres during normal office hours where a municipal official will assist to transcribe any comments or representation.

UITREIK NA NAMAKWALAND

6 Mei 202362023 6 Mei 202362023 6 Mei 2023

Ons beplan om uit Ceres uit te reik na die boere in NUWERUS + GARIES waar dit nog bitter droog is Ons benodig asb.: Vars produkte, kruideniersware, boeke, tydskrifte, klere of meld jouself asb. aan.

KontakpersoneKontakpersone Kontakpersone: Annes Geldenhuys082-653-2172

DuToit Conradie071-675-0743

Diane Steenkamp084-247-2513

Christine Conradie082-336-9324

Wednesdays

ONLY!

We are open during LOADSHEDDING

(023) 316-2463

For T&C’s visit www.steers.co.za

KENNISGEWING

In die boedel van wyle:

PAUL WILLEM MARÉ

Id. no. 570425 5049 084

Van: Whitestraat 27, Wolseley, 6830

Boedelnommer: 025895/2022

Wie oorlede is op:

10 November 2022

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Wintersvoorrade word uitgepak. Laaste naweek van elke maand is MARK SATERDAG. Daar saal iets te ete te

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00

Saterdag: 09:00 - 12:30

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRYDAG 14 APRIL 2023

JOHAN BEZUIDENHOUT

Prokureur vir Eksekuteur

Van der Stelstraat 15, Tulbagh, 6820 (Verw: JJB/EG/J7726)

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 2
wees.
koop

Stil Paastyd

DIT was dié Paastyd betreklik stil op die plaaslike misdaadfront.

Geen noemenswaardige voorvalle van geweld is aangemeld nie behalwe ‘n paar klein dwelm-oortredings.

Ondersoek

Ceres polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek (GDO) begin nadat ‘n onbekende man se liggaam in Randstraat gekry is.

Volgens die polisie is die onbekende man se liggaam op Saterdag 1 April omstreeks 14:20 naby ‘n rivier by die rioolplaas gevind. Hy het langs ‘n stroom water gelê.

‘n Nadoodse ondersoek het later bepaal dat die man, moontlik ‘n hawelose, weens natuurlike oorsake dood is. Indien iemand dalk weet wie die persoon is of iemand vermis, kan hulle die polisie by (023) 316-8600 of (023) 316-8500 skakel.

Wes-Kaap statistieke

EMS Wes-Kaap was baie bedrywig en is na meer as

9100 gevalle uitgeroep. Hiervan was 31% lewensbedreigend en 511 gevalle was weens aanranding.

Dit bly kommerwekkend dat EMS personeel steeds deur die polisie vergesel word in areas wat Hanover Park, Beacon Valley en Tafelsig insluit.

Kommerwekkend

Noodgevalbesoeke by 49 mediese fasiliteite was die Paasnaweek weer hemelhoog en meer as 11 000 mense het dié fasiliteite besoek.

Hiervan was 611 vir meswonde, 94 weens beserings in motorongelukke, 89 was voetgangerbeserings, 56 het selfdood probeer en 53 is vir skietwonde behandel.

Sterftes

Forensiese patologie-dienste het bekend gemaak dat 29 mense in die Wes-Kaap gesterf het weens wonde wat deur skerp voorwerpe veroorsaak is, 30 is dood weens skietwonde, 21 was padsterftes en 4 mense is dood weens aanranding met ‘n stomp voorwerp.

WITZENBERG munisipaliteit in samewerking met Witzenberg verkeersdienste, provinsiale verkeer, EMS en SAPD het aan ‘n Paasnaweek padveiligheidsveldtog deelgeneem. Besoekers is tussen 5 en 11 April tussen 08:00 en 12:00 by Ceres Bergfynbosreservaat, La Plaisant, Tulbagh, Nuwekloofpas, op die R46 by Boontjiesrivier en op P.A.Hamlet verwelkom.

Voor die uitkykpunt se muur Agter dieselfde uitkykpuntmuur

CBI en die Witzenberg munisipaliteit doen ‘n vriendelik, dog dringende beroep op alle motoriste en inwoners om Michellspas en uitkykpunte skoon te hou. Dié huisvullis is verlede week agter die muurtjies gegooi voordat Ceres inwoners die dorp verlaat het om Paasnaweek te gaan vier. ‘n Beroep word gedoen om skuldiges se voertuie af te neem en te stuur aan Jannie by 083-270-7713.

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 3 087 095 3617 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa

LAERSKOOL Gericke wil Ceres Superspar bedank vir hulle borgskap en hul belegging in die kinders se drome. Josh Shipp het gesê: “Every kid is one caring adult away from a success story” en wanneer ‘n gemeenskap saamstaan ten bate van kinders kan dit verseker net tot sukses lei. Die skool se eerstespanne het die afgelope skoolvakansie tydens die Marlowtoer uitgestaan met hulle nuwe klere.

CERES Voortrekkers het vanjaar weer die gewilde graad 5 Plaaslewe-kamp buite Ceres aangebied. Nicolene Jordaan het byna 40 leerders op Koelfontein ingewag met ‘n vol program. Hennie van Noordwyk het die Voortrekkertjies bederf met ‘n baie lekker plaaskuier. Daar is rondgery in kratwaentjies, hulle het botter gemaak, appels gepluk, plaasdiere gesien en ook At Source besoek. Gerhard Combrinck het die spannetjie bietjie meer vertel van die werksaamhede by die fabriek. Koelfontein word bedank vir hul betrokkenheid.

DIT is altyd lekker as bekendes by Laerskool Gericke kom inloer. Kobus Wiese het einde Maart Laerskool Gericke besoek. Tydens die besoek kon o/13 rugbyspelers die geleentheid kry om hom te ontmoet. Wiese is ‘n voormalige Springbok rugbyspeler en het tussen 1993 en 1996 as slot vir die Springbokke uitgedraf. Hy was ook ‘n lid van die span wat die Wêreldbeker in 1995 gewen het. Mense beskryf hom as ‘n spesialis nommer twee lynstaanspringer wat uitgestaan het in die vaste los- en losspel. Wat ‘n legendariese sportfiguur om, letterlik en figuurlik, na op te kyk!

FINANSIËLE BESTUURDER

‘n Vakature het ontstaan vir ‘n toegewyde persoon om dienste te lewer as Finansiële Bestuurder by Kalos Farming, ‘n boerdery maatskappy net buitekant Prince Alfred’s Hamlet. Die aangewese kandidaat is ‘n gemotiveerde persoon wat goeie menseverhoudinge kan handhaaf, onafhanlik en baie noukeurig onder druk kan werk, asook eie inisiatief aan die dag kan lê. Dit sal ook in die aansoeker se guns tel as hulle oor vorige bestuurservaring beskik. Die posbekleër sal aan Direksie verslag doen.

Verantwoordelikhede: • Finansiële Bestuur en administrasie

• Interne kontrole-, stelsel- en kostebestuur • Bankrekonsiliasies, BTW en Belasting • Opstel van maandelikse Bestuurstate en besprekings • Voorbereiding vir oudit en hulp verleen aan ouditeure waar nodig • Opstel en bestuur van begrotings vir alle afdelings van die maatskappy.

Vaardighede: • Uitstekende rekenaarvaardighede wat goeie kennis van Pastel, Excel & Word insluit • Goeie menseverhoudinge • Sterk administratief • Moet goed in ‘n span kan werk

• Moet inisiatief kan neem en die posisie optimaal ontwikkel.

Onder vinding: • 5 Jaar ondervinding in ‘n senior finansiële posisie en verkieslik in die vrugtebedryf.

Opleiding: • B-Comm Rekeningkundige of soortgelyke nagraadse kwalifikasie.

Vergoeding: • ‘n Markverwante vergoeding is gekoppel aan hierdie pos.

Rig asb. u CV per e-pos voor 30 April 2023 aan: finance@kalos.co.za

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

GRAAD 7 leerders het die skoolvakansie en Paastyd, die voorreg gekry om die Voortrekkers se Medemens-kamp in die Strand by te woon. Hierdie kamp is ‘n emosionele belewenis en geen kind stap daar weg sonder dat sy/haar hart en menswees nie op een of ander manier positief aangeraak is nie. Die Voortrekkers word blootstel aan mense wat verskil van hulle (ander rasse, ander uitkyk, ander huislike omstandighede asook ander liggaamlike vaardighede) óf anders as dit waaraan hulle gewoond is. Saans was daar heerlik gekuier langs ‘n kampvuur en Sondagoggend is daar afgesluit met Godsdiens op die strand.

Witzenberg Munisipaliteit Konsep Begroting 2023/2024

Die Witzenberg Gemeenskap word aangemoedig om aansoek te doen vir die onderstaande voordele aangesien dit sal bydrae tot die sosiale opheffing van ons inwoners.

Huishoudings woonagtig in areas wat deur Eskom met elektrisiteit voorsien word (P.A. Hamlet en Op-die-Berg) moet ook aansoek doen aangesien dit kan help om die toekomstige uitstaande skuld en gepaardgaande probleme met eiendomverkope te verminder.

DEERNIS VOORDELE

Huishoudings met gesamentlike inkomste van minder as R3 000 per maand kan kwalifiseer vir:

•100% korting op riool

•100% korting op vullis verwydering

•100% korting op water basiese heffing

•50 kWh elektrisiteit gratis

•6 kL water gratis

ANDER VOORDELE

Huishoudings met gesamentlike inkomste van meer as R3 000 maar minder as R5 000 kan kwalifiseer vir:

•50% korting op riool

•50% korting op vullis verwydering

•50% korting op water basiese heffing

•25 kWh elektrisiteit gratis

•3 kL water gratis

PENSIONARIS VOORDELE

•6 kL gratis water

•Eiendomsbelasting korting

BEGROTING HOOGTEPUNTE

•Tariewe is aangepas in lyn met begrote verhogings in wesenlike koste komponente soos Elektrisiteit aankope en salarisse.

•Die konsep begroting soos ingedien maak voorsiening vir ’n 20.7% styging in die meeste elektrisiteit tariewe.

•Water +6%. Eiendomsbelasting +6%. Riool +6%. Vullisverwydering +76%

•Die eerste R120 000 op die waarde van sekere eiendomme is vrygestel van belasting.

•Elektrisiteitstariewe styg met 20,7%, wat gelykstaande is aan die verhoging van grootmaat aankope by Eskom. Die munisipaliteit sal egter aansoek doen vir ‘n verlaagde tarief gebaseer op die jongste riglyne wat van NERSA ontvang is en nie die tarief wat oorspronklik vir elektrisiteit ter tafel gelê is nie.

•Grootmaat aankope vanaf Eskom vermeerder met 20.7%

•‘n Nuwe waardasierol sal vanaf 1 Julie 2023 geïmplementeer word. Tariewe is herbereken om die gemiddelde verhoging in eiendomsbelasting betaalbaar tot ±6% te beperk. Die werklike verhoging in die rekening sal wissel na gelang van die aanpassing van die markwaarde van die spesifieke eiendom.

Inkomste bronne: Inkomste bronne: Die bedryfsinkomste begroting vir die 2023/2024 finansiële jaar beloop R895 miljoen, waarvan R212 miljoen van nasionale en provinsiale toekennings is.

Bedryfsuitgawes:

Bedryfsuitgawes: Die begroting vir bedryfs uitgawes vir die 2023/2024 finansiële jaar beloop R925 miljoen waarvan R682 miljoen gefinansier word deur inkomste deur die munisipaliteit gegenereer. Die res van die bedryfsbegroting word gefinansier uit toekennings wat van staatsdepartemente ontvang word.

Kapitaal begroting:

Kapitaal begroting: Die kapitaal begroting beloop R69 miljoen, waarvan R12.3 miljoen uit eie fondse finansier word. Die res van die projekte word uit toekennings en lenings gefinansier.

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 4

Sportspanne vaar goed

SPORTSPANNE van Charlie Hofmeyr het die afgelope skoolvakansie verskeie sporttoere onderneem en hulle goed van hul taak gekwyt.

Die rugby uitslae lyk soos volg:

Charlie Hofmeyr vs Punt

o/15 wen 29-12

o/16 wen 7-5

o/19 B verloor 13-19

o/19 A wen 17-10

o/16 A verloor 0-17 vs Sao Bras

o/15A wen 32-14 vs Boland Uitnodigspan

o/19 B wen 22-7 vs Stella o/19A

o/19 A wen 24-0 vs Wolmaransstad

o/15 A wen 39-12 vs Heronbridge

o/16 A wen 18-7 vs Melkbosstrand

o/19 B verloor 22-5 vs Dirkie Uys se o/19 A

o/19 A wen 17-0 vs Sao Bras

Die o/19 A netbalspan se uitslae lyk soos

volg:

wen 32-10 teen Curro Mosselbaai

wen 36-5 teen Adamantia

wen 27-9 teen Douglas

wen 22-21 teen Bredasdorp

wen 27-24 teen Dirkie Uys

wen 27-22 teen Grens

wen 32-7 teen Greenwood Bay

Hulle eindig eerste in hulle afdeling en het in die finaal teen Hoërskool Punt gespeel waar

hulle met die tweede plek tevrede moes wees.

Lané Giliomee is as een van die 7 beste spelers van die toernooi aangewys.

Die o/16 A en o/19B meisies en o/16 A en o/ 19 B seuns het aan die Charlie Hofmeyr

hokkiefees deelgeneem en hul uitslae lyk soos volg:

o/19 B-meisies:

Verloor 1-2 teen Montagu o/19 A

Verloor 0-6 teen Overberg o/19 A

Verloor 0-6 teen Langenhoven o/19 A

Verloor 0-5 teen Hopefield o/19 A

Wen 1-0 teen Bredasdrop o/16 A

Verloor 0-1 teen Vredenburg o/19 A

Verloor 1-3 teen Bredasdorp o/19 A o/16 A-meisies:

Wen 2-0 teen Hopefield o/19 A

Wen 1-0 teen Vredenburg o/19 A

Wen 7-0 teen Bredasdorp o/16 A

Wen 1-0 teen Overberg o/19 A

Wen 1-0 teen Strand o/16 A

Wen 1-0 teen Langenhoven o/16 A o/ 19 B-seuns

Wen 2-0 teen Strand o/16A

Verloor 0-1 teen Hopefield o/19A

Verloor 0-4 teen Bredasdorp o/19A

Gelykop 1-1 teen Vredenburg o/19A

Gelykop 0-0 teen Montana o/19A

o/16 A-seuns

Wen 2-0 teen Bredasdorp o/16 A

Wen 1-0 teen Hopefield o/16 A

Gelykop 0-0 teen Strand o/16 A

Wen 2-0 teen Vredenburg o/19 A

Verloor 0-2 teen Overberg o/19 A

Verloor 4-0 teen Langenhoven o/19 A

SUMEON de Villiers, ‘n leerder van Charlie Hofmeyr hoërskool en kranige rolbalspeler, het gedurende die skoolvakansie aan die SA rolbaltoernooi vir o/15 spelers deelgeneem saam met die Boland A-span. Boland het vyfde geëindig in hulle groep en algeheel negende. Daar het 18 spanne in hulle ouderdomsgroep aan die toernooi deelgeneem. Sumeon was die speler van die wedstryd in die wedstryd teen WP o/15 A. VLNR: Sumeon de Villiers, Jade Kruger, Ezile Fourie (bestuurder en afrigter), Willem Lourens en Jacques Kayser.

TUINIER

Koelfontein Landgoed is op soek na ‘n tuinier vir die instandhouding van die tuine, swembad en werf.

Vereistes: • Minimum 2 jaar toepaslike ondervinding • sober gewoontes • liefde vir tuinmaak en instandhouding • kennis van plante en besproeiingsvaardighede • onafhanklik kan funksioneer • kode 8 lisensie (voordelig) • kontakbare verwysings.

Verantwoordelikhede: • Algemene instandhouding en netheid van tuine, swembad en werf • Vernuwing van tuin waar benodig.

Vir aansoekvorms vir bogenoemde posisie, stuur asb. ’n e-pos na Koelfontein Landgoed vir aandag: jboonzaaier@koelfontein.co.za of kom haal aansoekvorms af by die kantoor.

Sluitingsdatum vir voltooide aansoekvorms: 30 April 2023

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

PUBLIEKE DEELNAME BY HERSIENING VAN RAAD SE ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING 2023/2024

Kennis geskied hiermee dat ingevolge die Raad se Strategiese Proses Plan, daar nou met ‘n rondte publieke deelname vergaderings begin sal word om die 2023/2024 Konsep GOP en Begroting voor te hou.

Openbare vergaderings sal in die verskeie dorpe vanaf 12 April tot 24 April 2023 plaasvind.

Lede van die publiek word hiermee hartlik uitgenooi en sterk aangemoedig om met die Raad en Amptenare te vergader sodat daar saam oor ons toekoms besin kan word.

Die vergaderings vind soos volg plaas:

DAGDATUMTYDDORP/SEKTORWYKEPLEK

Woensdag12 April18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal

Donderdag13 April14:00Tulbagh 7 & 11Witzenville Gemeenskapsaal

Maandag17 April18:00Ceres 3 & 5Ceres Stadsaal

Dinsdag18 April18:00Nduli 1 & 12Nduli Gemeenskapsaal

Woensdag19 April18:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Gemeenskapsaal

Donderdag20 April18:00Wolseley2 & 7Pine Valley Gemeenskapsaal

Maandag24 April18:00Op-die-Berg8 & 9Nyukintaba Gemeenskapsaal

PUBLIC PARTICIPATION IN REVIEW OF COUNCIL’S DEVELOPMENT PLAN AND BUDGET 2023/2024

Notice is hereby given that in terms of Council’s Strategic Process Plan, there will now be embarked upon a round of public participation meetings in order to present the 2023/2024 Draft IDP and Budget.

Public meetings will be hosted in the different towns from 12 April to 24 April 2023.

Members of the public are cordially invited and strongly encouraged to meet with Council and Officials in order to plan collectively for our future.

The meetings will take place as follows:

DAYDATETIMETOWN/SECTORWARDSVENUE

Wednesday12 April18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall

Thurday13 April14:00Tulbagh7 & 11Witzenville Community Hall

Monday17 April18:00Ceres3 & 5Ceres Town Hall

Tuesday18 April18:00Nduli1 & 12Nduli Community Hall

Wednesday19 April18:00P.A. Hamlet4 &10Kliprug Community Hall

Thursday20 April18:00Wolseley2 & 7Pine Valley Community Hall

Monday24 April18:00Op-die-Berg8 & 9Nyukintaba Community Hall

MUNICIPAL

VERW/REF NR: 02/02/1

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 5
CHARLIE Hofmeyr se rugbyspanne vier ‘n oorwinning.

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021

info@witzenbergherald.com

066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

1957/08/06 - 2023/04/04

Begrafnisdiens : Sat. 15 April 2023

Saal : 10:00, Valley

Funerals, Schoonvlei

Graf: Bella Vista

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

Bondels koe-

rante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021

w.t.o.

Boland

Roll on Lawn

Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn.

Tel: (023) 347-4092

Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003

Reëls :

•Slegs items met ‘n prys onder R1 000

•Slegs EEN item per Whatsapp

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer

060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Faks: (023) 3428629 of www.trekstoor.co.za

Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

•Onvolledige Whatsapps wat nie die woord HERALD en ‘n telefoonnommer bevat nie, sal nie geplaas word nie

•Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie

CENTRAL CERES MOTORS

Service Center & Panelbeating

• Panelbeating

•Servicing

•Auto Electrical

•Aircon regassing Voortrekker St., Ceres

☎ (023) 312-1254

☎ (023) 312-1274

Rachel Krotz AND FRAMES

SUPPLY AND INSTALL

TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS

SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN

083-227-6476

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 6
Skakel 082-859-2300 Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more André du Preez André Preez André du Preez André Preez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com Maama Baraka Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing R200R200 0000 Geld in rekening in uur R150R150 R150R150 0000 0000 Skrap lenings. R150R150 0000 0000 Wen Lotto/Powerball R220R220 R220R220 0000 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging R200R200 0000 Wen hof-/egskeidingsake R199R199 R199R199 9090 9090 Werkpromosie.. R200R200 0000 0000 Skoonmaak en beskerming van huis R200R200 R200R200 0000 Geluksolie/towering R300R300 0000 Skakel of whatsapp 078-777-8802 DIANA &KIM is there to help: •Financial assistance •Bring back lost lovers •Court and divorce cases •Pay after job is done 073-478-1181 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND TOOL HIRE HIRE TOOL HIRE HIRE HIRE SCAN TO DONATE RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. LEILALEILA (Female) 9 Weeks old HANSIEHANSIE HANSIEHANSIE HANSIE (Male) 1 Year old RICKYRICKY RICKYRICKY (Male) Born 22/11/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 FILAFILA (Female) 9 Months old
April 2023 om 19:00 NG Kerk P.A. Hamlet Sitkamer
24
Het jy ongebruikte artikels wat net plek in jou huis opneem? Ons help graag om dit te verkoop! GRATIS MAHHALA GRATUITO SIMAHLA LIVRE VERNIET

Diskus-kampioen

VIER netbalspelers van Charlie Hofmeyr is na afloop van die netbaltoernooi gekies om einde Desember saam met Travel en Sport deel te wees van ‘n toerspan na Malta in Italië. VLNR: Miché Mars, Megan Goosen, Lané Giliomee en Mienke Bezuidenhout.

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 7
Aimée Freeman, ‘n leerder van Charlie Hofmeyr en kranige perderuiter, het op ‘n geleende perd aan ‘n kompetisie deelgeneem. Hulle het ‘n derde en vyfde plek behaal. JUAN Marais, het onlangs aan die SA hoërskole atletiekkampioenskappe in Germiston deelgeneem waar hy as die diskus-kampioen gekroon is. Juan het die o/19 afdeling met ‘n afstand van 57.96 meter gewen.

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg Herald

Sport

AJ wen kompetisie

AJ Minnaar het Saterdag die enkel syfer plus kompetisie met ‘n telling van +6 gewen.

BJ Claasen was in die tweede plek met +4 gevolg deur Glenny Nasson, ook met +4. Werner Pharo was vierde met +1 gevolg deur Willie van Heerden met 0 en JC Hagen met -1.

Die vleispryse is deur Discovery geborg. Pryswenners moes by die prysuitdeling teenwoordig gewees het om hul prys te ontvang.

Ander kompetisies

Die volgende kompetisies word gedurende Aprilmaand aangebied. Saterdag 15 April vind die tweede Windhoekpare kompetisie plaas. Die Nelson ligaspan speel ook op De Hoek teen Malmesbury. Saterdag 22 April vind die maandelikse enkel houespel kompetisie plaas en op 29 April borg die klub ‘n enkel stableford kompetisie.

Besprekings

Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 3123068. Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.

CERES rolbalklub se spelers het onlangs goeie prestasies behaal. Stoffel Lambrechts is uitgenooi na Bowls SA se Veterane meesterstoernooi wat van 17-19 Maart plaasgevind het. Stoffel was ook die sameroeper van die vrouetoernooi waar 320 vroue deelgeneem het by verskeie klubs in die Overbergstreek. Cobie Coetzee het deurgedring na die Boland Veterane vroue enkelspel finaal op 14 Maart waar sy ‘n derde plek behaal het in Worcester. Die Boland vroue All Cape toernooi het van 29 Maart tot 1 April plaasgevind en die Ceres vrouespan van Aretha Whiteman, Cobie Coetzee, Hanlie Bohlman en Charmaine Mostert, het derde in hul afdeling geëindig. Tien spanne het op Kleinmond meegeding.

MOOI Uitsig primêr se o/11 netbalspan het Saterdag 25 Maart aan Hoërskool Goudini se sportdag deelgeneem. Hier is die span met hul afrigters, Veronique Jacobs en Brumilda Petersen, afgeneem.

Help om Ceres-stoeier se droom te bewaarheid

‘n LID van Ceres stoeiklub en ‘n oudleerder van HTS Drostdy, Franscoies du Toit, is opgeneem in die S.A. senior stoeispan. Die Afrika Kontinentale stoeikampioenskappe (amateur stoeitoernooi) word van 15 - 21 Mei in Tunisia aangebied. Net die bestes word na die nasionale proewe uitgenooi en net stoeiers wat eerste plekke behaal, word vir die SA-span gekies. Slegs twee stoeiers is van die Wes-Kaap. Franscoies neem in die onder 67 kg afdeling in die Grieks Romeinse styl deel. (In die Grieks Romeinse styl mag ‘n stoeier glad nie sy bene in enige van die grepe gebruik nie).

* Kostes beloop nagenoeg R40 000 per stoeier om te gaan toer.

Susan du Toit vra die gemeenskap se hulp om Franscoies se droom om Suid Afrika op senior vlak te verteenwoordig, te bewaarheid. Enige navrae kan aan haar gerig word by (021) 949-4620. Donasies en skenkings kan in die rekening van South African Wrestling Federation, Standard Bank Rivonia, takkode 001255, rek nr: 023031 662 inbetaal word. Die verwysing is F. Du Toit en ‘n bewys van betaling moet asseblief aan die spanbestuurder gestuur word by dewet.lizzy @gmail.com en aan winelandswrestling @ gmail.com

WITZENBERG HERALD Friday, April 14, 2023 8
DISCOVERY het Saterdag die enkel syfer plus kompetisie geborg. VLNR: JC Hagen, Willie van Heerden, BJ Claasen, Manie Smit van Potchefstroom (Discovery), AJ Minnaar en Glenny Nasson. * Manie is ‘n makelaar vir Discovery en borg elke keer ‘n kompetisie as hy Ceres besoek. Die klub is dankbaar vir die gebaar.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.