(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG COLOUR LASER PRINTER
YOU SAVE R1000
NOW ONLY
799
R
99
Zoutpansberger
9 Maart 2012
YOU SAVE R400
www.zoutnet.co.za
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Els pleit skuldig, maar sê hy is nie tronk-materiaal - bladsy 2
Jaargang 28 Vol. 9
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Damage to graves just an “honest human error” - page 4
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG LARGE 32 LITRE “MIRROR” MICROWAVE OVEN
NOW ONLY
79999
R
Millions to go towards animal welfare - page 14
Toename in inbrake by huise kommerwekend, maar meegaande geweld ook onrusbarend
Inbrake raak gewelddadig Deur Isabel Venter Ernstige kommer heers tans oor die toename in die getal huisbrake in Louis Trichardt sedert die begin van die jaar. Meer onrusbarend is die feit dat al hoe meer huisbrake plaasvind terwyl die inwoners tuis is. Die inbrake raak ook al hoe meer gewelddadig. Verlede Woensdag is ‘n bejaarde inwoner van Eerstestraat in Eltivillas, die 65-jarige mev. Perba Tribhovan, in haar huis deur drie mans oorval en wreed aangerand. Volgens haar bure is dit die vierde keer dat sy die slagoffer geword het van ‘n gewapende roof. Die Zoutpansberger het verlede jaar berig hoe Tribhovan met ‘n mes aangehou en beroof is van al haar juwele en ander waardevolle huishoudelike items. Tribhovan is verlede Woensdag in haar kombuis oorrompel. Hulle het haar gegryp en dieper die huis ingedwing. In die proses is sy rondgepluk en herhaaldelik met ‘n rewolwer in die gesig en oor die kop geslaan. Die aanvallers het eers op die vlug geslaan toe sekuriteitswagte voor in Tribho-
van se tuin haar hulpkrete gehoor het. Plaaslike polisiewoordvoerder kapt. Maano Sadike het later by navraag bevestig dat ‘n onbekende bedrag geld gesteel is. Tribhovan, ‘n diabeet wat aan hoë bloeddruk ly, is na die voorval in die Zoutpansberg Privaathospitaal opgeneem vir mediese behandeling. Tog was hierdie nie die enigste gewelddadige gewapende huisbraak die afgelope week nie. Saterdagaand is ‘n groep vriende by ‘n huis in Malvastraat aangeval en beroof. Mnr. Percy Scott en sy vriend, mnr. Jaco Strydom van Tzaneen, het buite onder die tuinlapa gestaan en braai. Jaco se verloofde, Landi, het televisie gekyk in die huis saam met die paartjie se 11-maande-oue babaseun. Omstreeks 20:00, vertel Scott, het ‘n gemaskerde man met ‘n outomatiese aanvalsgeweer oor die tuinmuur gespring. “Die ou het gespanne gelyk en het ons geld, selfone en horlosies geëis,” het Scott Maandag aan die Zoutpansberger gesê.
“Hulle was ‘n genadelose spul gewees en ons is net dankbaar dat ons niks oorgekom het nie”
Die 65-jarige mev. Tribhovan van Eltivillas, wat wreed aangerand is tydens ´n gewapende roof, word na ´n wagtende ambulans gevat.
(Vervolg op p.3)
Come get your house!
2009 BMW 750i A/T 52 135km
WAS: R599 995
R499 995
Check out our website www.ayobmotors.co.za Hussain: 083 378 6000
C
WE NOW HAVE 39 STORES AND IS STILL PROVIDING THE NATION WITH AFFORDABLE, QUALITY BUILDING MATERIAL. WE ARE BIGGER & BETTER AT MAKING HOME BUILDING SIMPLE! SIMPLY COMPARE PRICES AND LET US SHOW YOU HOW!
WE ARE OPEN UNTIL 14:00 ON SATURDAYS!
SEE OUR WIDE RANGE OF QUALITY P&L BRANDED PRODUCTS P&L P&L Silicone P&L Contact PVA Paint Adhesive
GREAT DEAL!
P&L Enamel Paint TRADING HOURS: Monday to Friday: 07h00 - 17h00 Saturday: 07h00 - 14h00 Boerebenodighede Tel: 015 583 0190
Acornhoek Bochum Bungeni Burgersfort Dwarsloop Dzanani Elim Elti Villas Giyani Hammanskraal Jane Furse Kabokweni
Tel: 082 941 8063 Tel: 015 505 3054 Tel: 082 880 6624 Tel: 082 902 3470 Tel: 082 806 6270 Tel: 015 970 4794 Tel: 015 556 4033 Tel: 015 516 4834 Tel: 015 812 1259 Tel: 012 711 3648 Tel: 013 265 1628 Tel: 013 796 1100
Kwamhlanga Lebowakgomo Lenyenye Louis Trichardt Malamulele Mankweng Marite Matoks Modjadji Mokopane Msogwaba Musina
GREAT DEAL!
P&L Woodglue
Tel: 013 947 8224 Tel: 015 632 6197 Tel: 079 871 6778 Tel: 015 516 1325 Tel: 015 851 0937 Tel: 015 269 3441 Tel: 082 941 8062 Tel: 015 527 0495 Tel: 082 883 7608 Tel: 015 491 3515 Tel: 071 680 8073 Tel: 015 533 0676
Nkowankowa Sekgosese Seshego Sibasa Siyabushwa Tafelkop Themba Tshakuma Tshikumbani Venda Vondwe
Tel: 079 871 3437 Tel: 082 941 8063 Tel: 015 223 0100 Tel: 015 963 1327 Tel: 071 680 8075 Tel: 082 310 9705 Tel: 012 717 3599 Tel: 015 581 6016 Tel: 082 937 3835 Tel: 015 964 3561 Tel: 079 871 6692
Xikundu Tel: 082 310 9705 Zebedeila Tel: 079 511 9782 TRADING HOURS: Mon - Fri: 08h00 17h00 / Sat: 08h00 - 14h00 / Public Holiday: 09h00 - 13h00