(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 32” (81cm) LCD TV SET PLUS DVD PLAYER 32”
FHD
NOW ONLY
2 99999
R
Zoutpansberger
10 Augustus 2012
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG COMPONENT HIFI HOME THEATRE WITH SAMSUNG BLU RAY 3D PLAYER only 50 at this price!
NOW ONLY
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Waterskaarste bly ‘n groot kopseer vir hospitaal - bladsy 2
Jaargang 28 Vol. 31
R
4 99999
Wegholveldbrande Local government’s in Soutpansberg eis promises remain as lewe - bladsy 3 empty as taps - page 7
Plaaseienaar wil weet of munisipaliteit eers die R6,5 miljoen gaan terugbetaal terwyl fout uitsorteer word
Dankie vir die R6,5m Deur Linda van der Westhuizen Met buitensporige hoë foutiewe munisipale rekeninge hoor die verbruiker dikwels dat hy maar eers moet betaal en dan sal die rekening later uitgesorteer word. Hoe nou gemaak as jou rekening skielik ‘n positiewe balans van R6.5 miljoen toon? Sou dit nou nie lekker gewees het as die munisipaliteit maar eers die bedrag vir jou uitbetaal het en dan later jou rekening uitsorteer nie? Die plaas Sederkrans buite Makhado (Louis Trichardt) het in Julie so ‘n rekening ontvang, waarop ‘n inbetaling van R6,5 miljoen met dank erken word. As die maand se elektrisiteitsverbruik afgetrek word, bly daar darem nog R6 497 359 oor. “Ons gaan baie lank elektrisiteit moet gebruik om soveel op te gebruik!” het mnr. Louis Linde tong in die kies gesê. “Ons het die normale bedrag inbetaal en sal volgende maand se rekening dophou en kyk of dit slegs ‘n rekenaarfout of tikfout was,” sê Linde.
As R30 000 per jaar betaal word en elektrisiteitstariewe gaan nie op nie, kan ‘n bedrag van R6 miljoen straks vir 200 jaar se elektrisiteit betaal. “Hoe kan niemand so iets raaksien nie? Dit is asof daar nie voldoende kwaliteitbeheer gedoen word op die rekeninge wat uitgaan nie. Daar is nie kontrole nie,” sê mnr. Phillip Olivier, bestuurder van die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging (SBBV). Die SBBV sorteer elke maand ‘n gemiddeld van sewe tot agt sulke buitensporige munisipale rekeninge vir hul lede uit. Die Makhado Munisipaliteit het hierdie week gesê dat die stelsel om rekeninge na te gaan wan neer daar ‘n 10% afwyking is, steeds in werking is. “Die senior klerk (rekeninge) is verantwoordelik vir die munisipale rekeninge en kwaliteitbeheer is ‘n diens wat tussen die betrokke departemente gedeel word,” het die munisipale woordvoerder, mnr. Louis Bobodi, gesê. Na aanleiding van Linde se rekening is dit egter duidelik dat iemand nie sy of haar werk gedoen het nie. (Vervolg op p. 2)
“Ons gaan baie lank elektrisiteit moet gebruik om soveel op te gebruik!”
2011 BMW 320i A/T 57 800km
Balance of 5 year / 100 000km motor plan
Yskoue!
Broer, dit was koud ... en dit kan dalk nog ‘n dag of wat so koud bly! Mev. Ralda van Wyk, ‘n inwoner van Levubu, het Woensdagoggend hierdie ”ys” foto in die makadamia boorde van mnr. Piet van Wyk van die plaas Latanyanda Besproeing geneem. Die kwik het die vorige aand tot onder vriespunt gedaal. Berig is ook vanaf Waterpoort ontvang waar die kwik by plekke tot -4ºC gedaal het. Terug in Levubu sal boere, veral piesangboere, binne die volgende paar dae moet kyk hoeveel skade hul oeste vanweë die ysige koue opgedoen het.
Massive Birthday Specials in every branch visit us TODAY!
2 Available!
R239 995
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
Prices valid from 21 July 31 August 2012. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last.