4 minute read
gelede in die Zoutpansberger
Hoofnuus hierdie week 25 jaar gelede was die verwoestende storm wat deur die streek getrek het op Saterdag, 24 Januarie, van daardie jaar.
Advertisement
Die donderstorm het gepaard gegaan met ‘n hewige wind- en weerligstorm. Die wind het by Limpopo Melkery ‘n nuutgeboude skuur uit sy fondamente gelig en sinkplate oor die hele plaas versprei. ‘n Besproeiingspunt is ook omgewaai en onherstelbaar beskadig. Op die plaas Rondebosch het weerlig die huis van mnr. Sas Otto getref en veroorsaak dat sy seun se kamer aan die brand geslaan het. In die Madombidzha-, Magau- en Rathidili-omgewing moes inwoners haastig skuiling soek. In totaal is 260 huise in dié gebiede beskadig, terwyl ses heeltemal in puin gelê is.
Ander belangrike nuus daardie week was die Zoutpansberger se aankondiging dat dele van die koerant in die daaropvolgende week op die Internet beskikbaar wou wees. Die Internet was in daardie stadium nog ‘n vreemde en totaal onverstaanbare konsep vir baie, met die Zoutpansberger wat ‘n lang berig gedoen het om presies te verduidelik hoe die Internet werk. ‘n Verduideliking van e-posse en watter betroubare bron van kommunikasie dit gaan word is ook verskaf. Vandag kan mens moeilik dink hoe ons ooit sonder die Internet kon klaarkom. opgeneem. Sy het haar inskrywing stil gehou en tot groot verbasing (en trots) van haar familie is hierdie gedig gepubliseer.
In sportnuus is berig oor jong plaaslike gholfspeler Anthony Krügel wat sou moes hard werk om sy titel as wenner van die Louis Trichardt Ope te behou. Dit nadat van die provinsie se beste gholfspelers hulle deelname aan die toernooi bevestig het. Die toernooi sou op 31 Januarie van daardie jaar beslis word.
Megen, ook ‘n afgestudeerde Graad 12-leerder van CVO in 2022, is ingeskryf by Akademia om eers ‘n aanlyn hoër sertifikaatkursus in regsadministrasie te doen. Daarna wil sy inskryf vir BCom ondernemingsbestuur.
Elmé Taljaard vertel dat sy by Amelia gehoor het van die digbundel, asook by haar Afrikaanse onderwyseres, mev. Annaline Smit. Elmé het ook verlede jaar haar skoolloopbaan voltooi. “Ek was in ‘n stadium onder groot druk. Hierdie druk het my geïnspireer om iets te skryf. Ek het Wat is lewe geskryf. Dit is gepubliseer onder kategorie ‘Algemeen’,” sê sy.
Elmé het eers in haar matriekjaar begin skryf. “Ek hou baie daarvan. Vir my is dit ‘n manier hoe jy jou woorde in die wêreld kan uitkry. Ons is almal na die glansgeleentheid genooi wat op Saterdag, 28 Januarie, in Pretoria gehou is. Ek was die enigste een van Louis Trichardt wat kon gaan en dit was werklik ‘n besonderse geleentheid. Almal moes formeel aantrek. Tydens hierdie geleentheid is die wenners aangekondig.
‘n Interessante feit is dat slegs 155 gedigte uit die 1 048 inskrywings geplaas is. Daar was 29 skoliere wat ingeskryf het, waarvan 20 se gedigte gekies is. Interessant is dat die jongste digter 14 jaar oud is en die oudste 94. Ná die funksies het ek gehoor dat my een ouma se ma ook graag gedigte geskryf het – ‘n talent waarop ek graag sal wil voortbou!” sê Elmé. Sy voeg by dat sy graag vir ‘n boekhouer wil studeer en het besluit om aanvanklik indiensopleiding te gaan doen. Salmoné van Veenhuyzen het in 2021 haar skoolloopbaan by CVO Zoutpansberg voltooi. Behalwe dat ‘n gedig van haar weer in Stemme van die Suiderland XVII opgeneem is, het sy ook vroeg in 2022 kennis gemaak met INK-Skryf in Afrikaans
Hierdie platform is ‘n paar jaar gelede deur Anzé Bezuidenhout gestig – spesifiek vir skryfwerk in Afrikaans. “Ek het twee van my gedigte (Laaste Groet en Eerste Liefde), asook ‘n kortverhaal, (‘n Laaste dans) ingeskryf. Beide my gedigte is in Inkspraak 3 (vir gedigte) en Inkspraak 3 (vir kortverhale) gepubliseer,” sê Salmoné.
Police have yet to make arrests after armed robbery at BP filling station
Crime
Limpopo police are yet to make a breakthrough in the search for the suspects responsible for a daring early-morning armed robbery at the well-known BP filling station in Rissik Street, Louis Trichardt, on 27 January.
According to the police, the armed robbery took place just after 07:00, shortly after a se-
Juan se dood kom as groot skok
(Vervolg van p.1) curity company had arrived to collect the filling station’s cash. The suspects were apparently masked, while some posed as customers inside the Pick ‘n Pay Express shop on the premises.
Beide hy en Pierre vind egter vertroosting daarin dat Juan se saak met sy Skepper reg was. “Die verse wat hy in sy Bybel onderstreep het, vorm die essensie van geloof - dit wat belangrik is. Hy het na aan sy Here geleef,” het Jacques gesê.
As deel van die proses van “herstel” ten opsigte van Juan se dood het Jacques gesê dat hulle besluit het om die kerkie op die plaas, wat al die jare as kerk onderhou word, te omskep in ‘n huldeblyk van blydskap, nie hartseer nie, aan Juan. “Daar moet foto’s wees van lewe, nie dood nie. Ek dink dit sal mooi wees,” het Jacques gesê.
‘n Roudiens vir wyle Juan vind Maandag, 6 Februarie, om 11:00 vanuit die Agapé Christen Sentrum op Louis Trichardt plaas. Die diens sal waargeneem word deur pastoor Craig Whitcomb.
Jacques en Pierre het hulle dank uitgespreek teenoor die gemeenskap, beide plaaslik en van ver, vir hulle boodskappe van medelye en vertroosting. Hulle het ‘n spesiale woord van dank gerig aan die Milton-familie, Risham Maharaj en familie, Karen Kriel, Adam van EMS, Dion en Barbara Svoboda, die Agapé-gemeente, pastoor Craig Whitcomb, Bez Bezuidenhout en Pierre se verloofte Jandeléé de Jongh vir hulle buitengewone ondersteuning in hierdie tyd van hartseer.
The suspects made their gateway with an undisclosed amount of money in a white Hyundai hatchback in the direction of the N1. Unconfirmed reports indicated that the vehicle was found abandoned near the old dumping site along the Vondeling Road. These reports later proved to be untrue.
The Makhado police confirmed on Wednesday that no arrests have been made in connection with the case. Members of the public who can assist the police in their investigation are urged to phone the investigating officer, Detective Sergeant Tshifhiwa Netshia, at Tel 066 263 4915.
MAKHADO CARE GROUP IS A NON PROFIT ORGANISATION WHICH ASSISTS WITH THE CARE OF CANCER PATIENTS IN THE MAKHADO AREA
CONTACT DETAILS:
Dr Casper Venter: 082 857 0022
Dr Emil Gaigher: 082 892 8862
Jernay Mcleod: 083 403 5752
Angela Brennan: 082 902 6271