2 minute read
Next outing for vintage vehicle lovers
of storage and out onto the
Vintage Car News
Advertisement
The region’s vintage car and -motorcycle enthusiasts want to start the year’s activities with an outing to the Pecan Farm Guesthouse, situated on the Piesanghoek road, some 20 kilometres outside Louis Trichardt.
The trip to Pecan Farm is scheduled for Sunday, 19 February. The group plans on leaving from Louis Trichardt at about 10:00. They will travel in convoy along the Levubu Road. The guest farm is roughly three kilometres from the Piesanghoek turn-off, and the gravel part is in fair condition.
The venue is ideal, with huge trees creating shade where the cars can park on the lawns. A swimming pool is available and braai facilities can be arranged, should the motor enthusiasts feel like having a braai.
Lunch at the guest house can be arranged, but this will have to be done in advance. Participants are, however, welcome to bring their own snacks and drinks.
As usual, the event will be very informal and open to all vintage-vehicle enthusiasts. This is, however, a very broad concept as cars dating from the 1970s and even 1980s are nowadays considered “old”. The idea is, however, to get owners of these older vehicles to get them out
WhatsApp: 072 822 3262
E-mail: news@zounet.co.za
Die CVO Zoutpansberg buite Louis Trichardt het op 25 Januarie hulle jaar afgeskop deur erkenning te gee aan 2022 se toppresteerders. Afgeneem is die toppresteerder in elke graad. Voor, van links na regs, is Liandi Lindeque (Graad 1), Marine Lindeque (Graad 2), Milan Schalkwyk (Graad 3) en Cathryn van Rooyen (Graad 4). Agter is Anton Swanepoel (Graad 6), Elizma Dafel (Graad 8) en Jennifer Setecki (Graad 10). Afwesig tydens die neem van die foto was Aldoné Schwerdtfeger (Graad 5) en Marike Theron (Graad 7). Foto verskaf.
Bo: Afgeneem is die CVO Zoutpansberg se sportpresteerders wat tydens die skool se prysuitdeling vir 2022 met trofeë beloon is. Die prysuitdeling het op 25 Januarie plaasgevind. Voor, van links na regs, is Ichardt Muller (deel trofee vir beste laerskool rugbyspeler, Sportseun van die Jaar: laerskool en junior Victor ludorum), Rynhard Botes (junior primêr Victor ludorum), Milan Schalkwyk (junior primêr Victrix ludorum en Sportmeisie van die Jaar Graad 0-3), Rinhard Schalkwyk (Sportseun van die Jaar Graad 0-3), Ethan Parkin (beste seunsatleet), Theane Muller (junior Victrix ludorum) en Zandro Wepener (deel trofee vir beste laerskool rugbyspeler). Agter is D.J Mosterd (beste senior veldatleet), Carel Havenga (beste seunshokkiespeller), Arina Havinga (Netbalspeler van die Jaar: laerskool) en Ronel de Bruin (senior Victrix ludorum). Foto verskaf.
Hierdie groep leerlinge van die CVO Zoutpansberg het almal vakpryse vir Graad 4 tot 12 ontvang tydens die skool se prysuitdeling verlede week. Van links na regs is Cathryn van Rooyen (Graad 4 tot 6 Afrikaans en Engels), Stefan van Wyk (Graad 7 tot 9 fisiese wetenskap), Jennifer Setecki (Graad 10 tot 12 wiskunde geletterdheid, Christelike-lewensoriëntering, Engels, toerisme en ingenieursgrafika en ontwerp), Steph-Mari Viviers (Graad 4 tot 6 wiskunde) en Jeandre Maré (Graad 7 tot 9 Christelike-lewensoriëntering en lewenswetenskap). Foto verskaf.
Regs: Die CVO Zoutpansberg se Alwyn van die Jaar-toekenning vir 2022 het tydens die skool se prysuitdeling gegaan aan Jayden Smith (Graad 10). Die toekenning word onder meer gemaak op grond van ‘n leerling se vriendelikheid, hulpvaardigheid en entoesiasme. Foto verskaf.