Zoutpansberger 11 Januarie 2013

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE HD PVR DECODER • Record 150 hours of standard definition TV • Pause live TV programming • XtraView capability • Surround Sound capability • Favourite Channel Feature • Series recording

NOW ONLY

1 39999

R

Zoutpansberger

11 Januarie 2013

www.zoutnet.co.za

• Built-in speakers • Screen size compatibility: 1016 - 7620 mm (40 - 300 “) • 2700 ANSI lumens

NOW ONLY

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Jiwa’s sentencing once again postponed - page 3

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 BENQ MS502 MULTIMEDIA PROJECTOR 800x600

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Haglike toestande by munisipale stortingsterrein laat inwoners boos - bladsy 4

Jaargang 29 Vol. 1

3 49999

R

Nederlander op epiese tog van die Kaap tot die Kaap - bladsy 10

Hoërskool Louis Trichardt se matrikulante sorg vir altesaam 156 A-simbole tydens 2012-eindeksamen

Triegies ryg die A’s in Deur Linda van der Westhuizen Hoërskool Louis Trichardt se matrikulante spog gesamentlik met 156 A-simbole en die skool het goed presteer ten opsigte van die aantal leerlinge wat universiteitstoelating verkry het. Sewe-en-negentig van die 174 Triegies wat matriekuitslae ontvang het, verkry universiteitstoelating. In daardie kategorie is die skool 11de in Limpopo en ontvang ‘n trofee. Die skool het ook ‘n Klub-50 trofee ontvang vir meer as 50 leerlinge

wat bo 50% vir wiskunde behaal het. Die trofeë is ontvang op 3 Januarie by ‘n funksie by die Ranch Protea Hotel, waar die 2012 nasionale senior sertifikaat eksamen se uitslae bekendgemaak is. Leerlingraadslid Andani Mutshinya is die skool se toppresteerder, met agt onderskeidings. Hy ontvang ‘n trofee deur onder die top 30 (27ste) in Limpopo te eindig. Sy agt onderskeidings behaal hy in Tshivenda huistaal (84%), Engels eerste addisionele taal (90%), wiskunde (92%), rekeningkunde(96%), wetenskap (87%), inligtings-

tegnologie (93%), wiskunde vraestel 3 (80%) en lewensoriëntering (98%). Andani skryf sy sukses toe aan harde werk en goeie tydsbestuur. Sy gunsteling onderwyser is me. Elsa Kriek, “want haar rekeningkunde klasse was vol pret,” maar sy gunstelingvak is wiskunde “omdat ‘n mens nie so baie daarvoor hoef te leer nie”. Andani gaan chemiese ingenieurswese aan die Universiteit van die Witwatersrand studeer. Hy is alreeds in Secunda, besig met beursoriëntering van sy beurshouer, Sasol. Rozanne Barnard spog met sewe A’s en kan nie

wag om haar wortels uit te trek en in Stellenbosch te gaan vestig nie. Sy gaan aktuariële wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Die Kaap is glad nie vir haar vreemd nie, want amper al haar familie woon daar. Rozanne se A’s verwerf sy in Afrikaans eerste taal (84%), Engels eerste addisionele taal (92%), wiskunde (82%), rekeningkunde (85%), rekenaar toepassingstegnologie (87%), besigheidstudies (89%) en lewensoriëntering (88%). (Vervolg op p.2)

Horror crash on N1-north A man lost his life in a gruesome accident on the N1-north early on Wednesday morning. The accident happened near Musekwaspoort on the N1-north. According to the police, the deceased man was travelling towards Musina when he collided head-on with an oncoming truck travelling in the opposite direction. At the time of going to press, the man still had to be identified.

CELEBRATING

2010 VW Scirocco 2.0 TSi Extras to the value of R80 000!

30 YEARS Visit our website for online specials

www.pandl.co.za

R369 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

2 340 cellphones PLUS

*Rules, Terms and Conditions apply

Prize: Huawei G2101 GENERIC with R15 airtime

R35100 FREE AIRTIME to be won

Prices valid from 12 January to 16 February 2013. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.