(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG FULL HD DIGITAL VIDEO CAMERA WITH 52X OPTICAL ZOOM YOU SAVE R1000
NOW ONLY
1 699
R
99
Zoutpansberger
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 KELVINATOR METALLIC LARGE 4 PLATE GAS HOB
11 Mei 2012
NOW ONLY
www.zoutnet.co.za
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Jaargang 28 Vol. 18
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Blue Drop states most of Vhembe’s water is excellent - page 3
Six men arrested on charges of human trafficking - page 4
R
YOU SAVE R1700
1 29999
FIRST TIME IN SOUTH AFRICA!
Musina mayor and chief whip told to “voetsek” - page 13
Perdeliefhebber erg emosioneel na hy self sy liefling Arabier moes uitsit na koeëlwond
Dit ruk ‘n man se hart ...
gerunnik, so asof sy desperaat vir oulaas dalk tog nog hulp van my “Toe ek na my perd aangestap kom, vra. Dit ruk aan ‘n man se hart om waar sy dodelik verwond in die veld jou edel, troue dier só te moet sien.” gelê het, het sy nog saggies vir my Bekende perdeliefhebber en
deelnemer aan talle uithou- en pretritte, mnr. Tielman van den Berg, van Rondebosch by Louis Trichardt, was vandeesweek nog merkbaar aangedaan toe hy praat oor die dood van sy pragdier Colette, ‘n 10-jarige Arabier merrie, wat verlede Dinsdag weens ‘n ernstige koëlwond uitgesit moes word. Die perd se waarde word op R20 000 gestel. Die oorsprong van die fatale koeëlwond is nog onbekend. Plaasmense sê hulle het die middag omstreeks 15:00 ‘n knal gehoor uit die N1 se rigting, waar verskeie ander huise staan. Van den Berg het drie perde op sy 10-hektaar hoewe aangehou. Hulle kom elke dag omstreeks 17:00 uit die weiveld terug stal toe, waar hulle saans kos kry en slaap. Hy het Dinsdagaand onraad gemerk toe die diere teen 18:00 nog nie opgedaag het nie. Hy het die perde gaan soek en hulle sowat 600 meter vanaf die huis en ongeveer 100 meter vanaf die lyndraad, aan die suidekant van die hoewe, langs die N1 gevind. Colette, ‘n grys Arabier merrie, kon nie beweeg nie. “Ek het gevind haar linker voorbeen is vanaf die skouer tot op die hoef vol droë bloed. Haar blad was ook erg geswel. Haar been was af. Sy kon glad nie daarop staan nie. Woensdagoggend het ek haar aangetref waar sy op die grond lê. Sy het baie moeilik opgestaan en ek het toe vir die eerste keer die klein koeëlwond op haar bors gesien, waaruit vars bloed gekom het. Die perd het gestaan en bewe van die pyn met die geswelde blad en die been wat af is in die blad,” vertel Van den Berg. Die twee ander perde het deurentyd by haar in die veld gebly. “Hulle is merkwaardige tropdiere. Hulle vlug of veg altyd saam,” sê Tielman. Saam met sy buurman, Danie Louw, het hulle vasgestel dat die koeël nêrens weer uit is nie, dat Mnr. Tielman van den Berg op sy Arabiermerrie Collette, tydens ‘n die been morsaf was en dat die dier op geen manier uithouritbyeenkoms in Maart 2008 by die Capricorn Klub by Kuschke. gered kon word nie. (Vervolg op p.2) Foto verskaf. Deur Frans van der Merwe
Pepijn Rennings eats a doughnut without his hands at the Ridgeway Independent School outside Louis Trichardt’s cultural fun day on 5 May. The day served as a fundraising event for the school’s building project inter alia.
2007 VW Kombi 1.9 TDi Caravelle Specs
WE NOW HAVE 39 STORES AND IS STILL PROVIDING THE NATION WITH AFFORDABLE, QUALITY BUILDING MATERIAL.
WE ARE BIGGER & BETTER AT MAKING HOME BUILDING SIMPLE!
R219 995
www.ayobmotors.co.za
SIMPLY COMPARE PRICES AND LET US SHOW YOU HOW!
FINANCE AVAILABLE UP TO R75 000 • UP TO 36 MONTHS TO PAY • INSURANCE OFFERED • SAME DAY APPROVAL• AFFORDABLE INSTALLMENTS P&L Credit only available at P&L Hardware Stores.
Tel: (015) 516 5175 C
TRADING HOURS: Monday to Friday: 07h00 - 17h00 Saturday: 07h00 - 14h00 Boerebenodighede Tel: 015 583 0190
Acornhoek Bochum Bungeni Burgersfort Dwarsloop Dzanani Elim Elti Villas Giyani Hammanskraal Jane Furse Kabokweni
Tel: 082 941 8063 Tel: 015 505 3054 Tel: 082 880 6624 Tel: 082 902 3470 Tel: 082 806 6270 Tel: 015 970 4794 Tel: 015 556 4033 Tel: 015 516 4834 Tel: 015 812 1259 Tel: 012 711 3648 Tel: 013 265 1628 Tel: 013 796 1100
Kwamhlanga Lebowakgomo Lenyenye Louis Trichardt Malamulele Mankweng Marite Matoks Modjadji Mokopane Msogwaba Musina
Tel: 013 947 8224 Tel: 015 632 6197 Tel: 079 871 6778 Tel: 015 516 1325 Tel: 015 851 0937 Tel: 015 269 3441 Tel: 082 941 8062 Tel: 015 527 0495 Tel: 082 883 7608 Tel: 015 491 3515 Tel: 071 680 8073 Tel: 015 533 0676
Nkowankowa Sekgosese Seshego Sibasa Siyabushwa Tafelkop Themba Tshakuma Tshikumbani Venda Vondwe
Tel: 079 871 3437 Tel: 082 941 8063 Tel: 015 223 0100 Tel: 015 963 2206 Tel: 071 680 8075 Tel: 082 310 9705 Tel: 012 717 3599 Tel: 015 581 6016 Tel: 082 937 3835 Tel: 015 964 3561 Tel: 079 871 6692
Xikundu Tel: 082 310 9704 Zebedeila Tel: 079 511 9782 TRADING HOURS: Mon - Fri: 08h00 17h00 / Sat: 08h00 - 14h00 / Public Holiday: 09h00 - 13h00