Zoutpansberger
12 April 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
“Sikloon Elisa” weer in die sop oor straatposbus - bladsy 2
Jaargang 29 Vol. 14
Musina’s flagship development now a white elephant - page 5
Vhembe “weet nie” daar is nie water nie - bladsy 13
Verdagte lê tweede verklaring af wat egpaar kwytskel van aandeel in wrede moord
Grusame muti-moord
Saak neem dramatiese wending Berig op P3 Die erg ontbinde liggaam van die steeds-onbekende vrou word Saterdag deur polisielede gereed gemaak om per helikopter uit die digte bosse gelig te word. Thshikudo, die man wat klaarblyklik die vrou vermoor het, het die gru-toneel waar die vrou vermoor is aan die polisie uitgewys. Die saak het Woensdag ‘n dramatiese wending geneem toe die Staat hul saak teen die Patel-egpaar, wat ook gearresteer is in verband met die moord, teruggetrek het. (‘n Videogreep van moordtoneel verskyn op die Zoutpansberger se webblad by www.zoutpansberger.co.za)
VACANCY Sales Executives wanted with previous experience. E-mail CVs to: sales@ayobmotors.co.za www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
C
Buy any of these six products and get your FREE LIMITED EDITION P&L HARDWARE CLOCK*
*Terms & Conditions: one clock per customer, while stocks last