Zoutpansberger 13 December 2019

Page 1

Z

outpansberger

13 Desember 2019

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Verbruikers betaal duur prys vir Eskom se beurtkrag - bladsy 2

Jaargang 35 Vol. 49

Die hemel se sluise gaan wyd oop oor die Soutpansberg - bladsy 3

Great gift ideas for Christmas page 5-8

Kersfees-tragedie

en by nadere ondersoek is gevind dat dit tannie Elsa se woonstelletjie is wat Was dit nie vir iemand by Roman’s in vlamme is. Tannie Elsa was nie tuis Pizza se oplettendheid nie, het tannie nie, want sy het haar huishulp en dié se Elsa Lombard (75) van die Laat Lente kleinkind Tshikota toe geneem weens aftreeoord in Louis Trichardt se die hewige reën. “Ek wou nie dat hulle woonstelletjie Dinsdagaand tot op die in die reën loop nie,” het sy gesê. In grond afgebrand. daardie stadium was die krag ook nog Tannie Elsa het Woensdagoggend af gewees as gevolg van die beurtkrag vertel van die skokgebeure die vorige wat die afgelope tyd Suid-Afrikaners se dag. Iemand by Roman’s Pizza oorlewens versuur. kant die pad by die Makhado Crossing Toe tannie Elsa weer by haar woonsentrum het digte rookwolke by die oord stelletjie stop, het sy gewonder wat sien uitborrel. Hulp is dadelik ontbied aangaan. Swart rookwolke het orals Deur Veruscka van der Linde

uitgeborrel, maar gelukkig was lede van die Soutpansberg Dorpswag in ‘n oogwink daar om te help. “Ek kan eerlikwaar sê ek is stomgeslaan oor hoe puik die buurtwag was. Hulle almal het so vinnig as moontlik probeer help waar hulle kon,” het tannie Elsa gesê. Alhoewel die brand redelik vinnig onder beheer gebring kon word, was daar baie skade. Te midde van swartgebrande mure en gebreekte vensters het tannie Elsa gesê sy is baie hartseer oor die skade wat die brand veroorsaak het. (Vervolg op p. 2)

Tannie Elsa Lombaard (links) en oom Louis Shaw (regs), bekyk die skade ná Dinsdagaand se brand in tannie Elsa se woonstel.

Was dit nie vir iemand by Roman’s Pizza se oplettendheid nie, het tannie Elsa Lombard (75) se woonstelletjie Dinsdagaand tot op die grond afgebrand.

“Dit is daardie klein goedjies wat nou weg is wat ‘n mens nie kon vervang nie,” het tannie Elsa Lombard gesê. Sy het verwys na haar foto’s en herinneringe uit die verlede

2017 X1 2.0 XDrive M/sport A/T

29 500km

R459 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

49

SPECIAL PRICES VALID FROM 13 - 24 DECEMBER 2019 CASH AND CARRY WHILE STOCKS LAST!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.