Zoutpansberger
13 Desember 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Jaargang 29 Vol. 49
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Stormsterk rukwind saai verwoesting in Levubu - bladsy 3
Wenners van fotokalender-kompetisie - bladsy 11
Readers pay tribute to a remarkable man - page 13 & 14
Roekelose verbysteek, spoed en bestuurders wat drink is steeds grootste rede vir ongelukke
Talle reeds dood op paaie Deur Isabel Venter ‘n Noodlottige motorongeluk, waarin ‘n hele gesin uitgewis is, het opnuut die kwessie van padveilig heid gedurende die Kersseisoen uitgelig. Die gesin van die Nzhelelearea, mnr. Phathutshedzo Tshigodime (30), sy vrou Cynthia (31) en hulle twee seuns Benjamin (5) en Daniel (6 maande), is verlede Vrydag dood in ‘n ongeluk op die N1 noord naby die Witvlagafdraai. Hulle was oppad huis toe na Siloam, vanaf Makhado (Louis Trichardt), toe hulle trompop met ‘n aankomende vragmotor ge bots het. Daar word vermoed dat die vragmotorbestuurder in die nat weer beheer verloor het oor die vragmotor en dit oor die pad gegly het. Die Tshigodimegesin se ongeluk was een van 13 noodlottige ongeluk ke wat in die provinsie aangemeld is gedurende die week vanaf 1 tot 8 Desember. Dit aldus die Padverkeers bestuur Korporasie van SuidAfrika wat vanaf die begin van Desember weekliks ‘n padveiligheidsverslag sal uitbring wat die ongeluksyfers vir elke provinsie bekend sal maak. Hierdie verslag maak onderskeid tussen gewone noodlottige ongeluk ke en groot noodlottige ongelukke waarin daar meer as vyf mense oorlede is. Gedurende hierdie tydperk is daar regoor die land 218 noodlottige pa dongelukke aangemeld waarin 261
mense oorlede is. Van hierdie onge Volgens die padkorporasie is die verbysteek, spoed en bestuurders wat wees, veral omdat meeste mense reeds lukke is twee deur die padkorpora bydraende faktore tot motorongelukke, drink en dan bestuur. Plaaslike motoriste vooruit beplan aan ‘n somervakansie en sie as groot noodlottige ongelukke motoriste wat roekeloos ander voertuie is opnuut gemaan om uiters versigtig te padveiligheid uit die oog verloor. geklassifiseer. Op 1 Desember het die eerste groot ongeluk plaasgevind. Daar is 14 mense dood op die N12 roete in Noordwes. In die tweede voorval is nege mense oorlede op 6 Desember Die bakkie waarin die Tshigo op die N11 roete in Limpopo. dimegesin van Siloam dood Die gruongeluk van die Tshigo is, nadat hulle trompop met dimegesin is voorafgegaan deur nog ‘n aankomende vragmotor ‘n ongeluk, waarin vyf mense ernstig gebots het. Die jongste lid beseer is. van die gesin was maar ses Die Makhado polisie het vandees maande oud gewees. week bevestig dat hulle ‘n saak van roekelose of nalatige bestuur ondersoek, nadat ‘n plaaslike man voor ‘n aankomende trein ingery het. Die ongeluk het gebeur by die treinkruising op die Lediggrondpad buite die dorp. Volgens plaaslike polisiewoord voerder AO Takalani Madzhigili, was die trein oppad na Makhado (Louis Trichardt). Die man, wat nog nie amp telik aangekla is nie, het vier plaaswerkers agter op sy bakkie vervoer ten tye van die ongeluk. Sover daar vasgestel kon word, is niemand ernstig beseer in die voorval nie. Die afgelope naweek is daar minder ongelukke aangemeld. Volgens die Makhado brandweerstasie was daar Sondag net een voorval waarin ‘n voertuig op die Thohoyandoupad, naby Ratombo, omgeslaan het. Vol gens die stasie is twee mense lig beseer in hierdié voorval.
Merry da Christmas an 14 to 0 2 s u o r e p s o pr mers! all our custo
Hele gesin uitgewis
HOME CARE & OUTDOOR 7999 CHAIR
CHAIR
STACK BLACK LEOPARD
GAS STOVE 3 PLATE-
024670
024881
Tel: (015) 516 5175
www.ayobmotors.co.za
C
Audited Distribution Figures
TRADING HOURS: Monday to Friday: Saturday: Sunday: Public Holidays:
08h00 - 17h30 08h00 - 15h00 08h00 - 13h00 08h00 - 13h00
799
99
FOLDING TABLE STEEL - GREEN 1951450001
34999 6999
THANDI - 024885