(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 32” (81cm) FULL HD LCD TELEVISION SET 32”
FHD
NOW ONLY
R
PLUS SAMSUNG DVD PLAYER
2 999
99
Zoutpansberger
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 13kg TWIN TUB WASHING MACHINE
13 Julie 2012
• Centre Jet Pulsator • Two-Way lint filter • Shower spinning
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Jaargang 28 Vol. 26
Joubertstraat 16B Makhado TEL: 516 4996/7/8
Speed Brake
NOW ONLY
1 99999
R
High Court orders Municipality remains release of three rhino silent on dodgy RDP suspects - page 3 deal - page 6
celebrates 20 years SUPPLEMENT INSIDE
Burgerregte-organisasie gaan tak in Makhado stig om regstappe teen munisipaliteit te neem oor water
Afriforum gaan saam baklei Deur Linda van der Westhuizen Die voortslepende waterkrisis in die Makhado munisipale area duur voort, met die burgerregte-organisasie, Afriforum, wat ook nou tot die stryd gaan toetree en ‘n tak op die dorp gaan vestig om regstappe te kan neem. Me. Inga Gilfillan, voorsitter van die Soutpansberg Belatingbetalersvereniging, is deur Radio Sonder Grense uitgevra oor die waterkrisis. In ‘n skrywe aan RSG het Gilfillan verwys na die “uiters ellendige, nimmereindigende waterprobleem in Louis Trichardt”.
Gilfillan verwys na die waterprobleem in Makhado, sowel as in Tshikota en in die omgewing van Vuwani, Vleifontein en Dzanani, wat vir die afgelope meer as 60 dae nie watervoorsiening het nie. Die gedeelte van Makhado oos van die N1 sukkel al ten minste die afgelope drie jaar met net ‘n paar uur of geen watervoorsiening per dag. “Winkelsentrums sluit hul toilette en weier dat kliënte die toilette besoek, want daar is nie water nie. Haarkappers kan nie hare was en sny nie, bakkerye kan nie panne was nie, plekke kan nie higiënies skoonmaak nie, mense kan nie bad nie - die dorp is in ‘n krisis! ” het Gilfillan gesê. AfriForum het intussen klagtes ontvang oor die munisipaliteit se onvermoë om behoorlike watertoevoer aan die gemeenskap te verskaf en sal op 18 Julie ‘n tak in Makhado vestig,
tydens ‘n vergadering om 18:30 by die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente in Erasmusstraat . Volgens skedule 4b en 5b van die Grondwet, sowel as die Munisipale Stelselwet (Wet 32 van 2000), is dit die munisipaliteit se plig teenoor die gemeenskap en belastingbetalers om die noodsaaklike diens van watervoorsiening te verskaf. “AfriForum doen ‘n beroep op inwoners om die takstigtingvergadering by te woon, aangesien gemeenskappe wat hande vat met AfriForum, ‘n gesaghebbende platform kry om te veg vir hulle basiese menseregte,” sê mnr. Tiaan Esterhuizen, AfriForum se organiseerder in Limpopo. Ná die vestiging van ‘n tak sal dié burgerregte-waghond se regspan onmiddellik opdrag ontvang om stappe teen die munisipaliteit te neem. Die gebied se wateroutoriteit, die Vhembe Distriksmunisipaliteit (VDM), ontken geensins die erns van die “water uitdaging” nie. “Op bestuursvlak en politieke vlak word die water uitdaging as uiters ernstig beskou,” het die VDM woordvoerder, mnr. Matodzi Ralushai, Dinsdag gesê. Ralushai het gesê dat dit te lank neem om die reservoirs vol te kry en al word daar ook nou gepomp, sal die watervoorsiening nie by al die areas uitkom nie. Hy het verwys na die groeiende druk op watervoorsiening as gevolg van die groot groei in die distrik en die baie nedersettings wat bygekom het. Die veroudering van die pypleidings is die ander probleem. “Alle infrastruktuur het vervanging of herstel nodig. Die pype bars net altyd en het ‘n klein kapasiteit,” het Ralushai gesê. Op ‘n vraag of hulle nie die veroudering voorsien het nie, het Ralushai gesê dat hulle heeltemal bewus is daarvan, aangesien hulle die pype buite herstel en dan sien dat die pype baie oud is. “Sommige pype is meer as 20 jaar oud,” het Ralushai gesê.
Baie verskonings Verskonings, verskonings, maar steeds is daar nie water nie. Inwoners van Makhado is weer waterloos gelaat, nadat daar ‘n lekkasie ontstaan het op die Albasini pyplyn. Dit aldus die Vhembe Distriksmunisipaliteit. Woensdagoggend het munisipale woordvoerder mnr. Louis Bobodi op ‘n nasionale radiostasie gesê die huidige waterprobleme kan toegeskryf word aan ‘n verouderde watersisteem. Dit was nie die eerste keer wat die dorp se waterkrisis nasionale nuus maak nie. Verlede week het die Zoutpansberger berig oor ‘n privaat vragmotor wat drinkwater pomp uit die reservoir in Barnardstraat - iets wat glo gereeld gebeur. Die Vhembe Distriksmunisipaliteit se woordvoerder, mnr. Ralushai Matodzi, het toe by navraag gesê dit is onwettig vir privaat instansies om water by die dorp se reservoir te pomp. Hy het belowe om die saak verder te ondersoek. Matodzi is weer Maandag en Dinsdag genader om vas te stel hoe hierdie ondersoek vorder. Geen woord is gespreek oor moontlike arrestasies wat gemaak is nie en sy antwoord was maar taamlik afgewater. Matodzi het aangevoer dat totdat die gemeenskap nie die munisipaliteit begin help om sulke onwettige aktiwiteite te stop nie, sal hulle “altyd basiese dienste geweier word.” Volgens hom word watertoevoer na die dorp onderbreek deur “kriminele wat boorgate en kabels vandaliseer.” Dit is ook blykbaar die rede hoekom daar nie die afgelope week water was nie en nie weens ‘n “lekkasie”, soos hy vroeër in ‘n SMS aan die koerant verduidelik het nie.
2011 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX Canopy 63 831km
WE NOW HAVE 39 STORES AND IS STILL PROVIDING THE NATION WITH AFFORDABLE, QUALITY BUILDING MATERIAL. WE ARE BIGGER & BETTER AT MAKING HOME BUILDING SIMPLE! SIMPLY COMPARE PRICES AND LET US SHOW YOU HOW! SEE OUR WIDE RANGE OF QUALITY P&L BRANDED PRODUCTS P&L
R224 995
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
C
P&L Enamel Paint
P&L PVA Paint
GREAT DEAL!
P&L Silicone
Contact Adhesive
GREAT DEAL!
P&L Woodglue TRADING HOURS: Monday to Friday: 07h00 - 17h00 Saturday: 07h00 - 14h00 Boerebenodighede Tel: 015 583 0190
Acornhoek Bochum Bungeni Burgersfort Dwarsloop Dzanani Elim Elti Villas Giyani Hammanskraal Jane Furse Kabokweni
Tel: 082 941 8063 Tel: 015 505 3054 Tel: 082 880 6624 Tel: 082 902 3470 Tel: 082 806 6270 Tel: 015 970 4794 Tel: 015 556 4033 Tel: 015 516 4834 Tel: 015 812 1259 Tel: 012 711 3648 Tel: 013 265 1628 Tel: 013 796 1100
Kwamhlanga Lebowakgomo Lenyenye Louis Trichardt Malamulele Mankweng Marite Matoks Modjadji Mokopane Msogwaba Musina
Tel: 013 947 8224 Tel: 015 632 6197 Tel: 079 871 6778 Tel: 015 516 1325 Tel: 015 851 0937 Tel: 015 269 3441 Tel: 082 941 8062 Tel: 015 527 0495 Tel: 082 883 7608 Tel: 015 491 3515 Tel: 071 680 8073 Tel: 015 533 0676
Nkowankowa Sekgosese Seshego Sibasa Siyabushwa Tafelkop Themba Tshakuma Tshikumbani Venda Vondwe
Tel: 079 871 3437 Tel: 082 941 8063 Tel: 015 223 0100 Tel: 015 963 2206 Tel: 071 680 8075 Tel: 082 310 9705 Tel: 012 717 3599 Tel: 015 581 6016 Tel: 082 937 3835 Tel: 015 964 3561 Tel: 079 871 6692
Xikundu Tel: 082 310 9704 Zebedeila Tel: 079 511 9782 TRADING HOURS: Mon - Fri: 08h00 17h00 / Sat: 08h00 - 14h00 / Public Holiday: 09h00 - 13h00