Zoutpansberger 14 February 2020

Page 1

Z

outpansberger

14 Februarie 2020

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Univen satellite campus gains momentum - page 2

Jaargang 36 Vol. 06

Boerbokke se manewales laat inwoners gons - bladsy 3

Dave nader halfpadmerk van epiese woestynstap - bladsy 4

Lekker nat! (Berig op p.2)

Ds. Hannes Lee van die Gereformeerde Kerk op Musina wys hoe diep het die water in die pastorie-erf opgedam na ‘n vinnig 60 mm reën verlede Vrydag in dié grensdorp uitgesak het. Sedertdien is goeie neerslae oor die hele streek gerapporteer. Foto verskaf.

Neerslae van oor die 200 mm in die Witvlag-omgewing het paaie in die omgewing in ‘n modderige gemors omskep. Foto verskaf.

2017 Ford Ranger 2.2 Double Cab

200km

R349 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

06

Landerye lê onder water op die plaas van Gerhard du Plessis in die Waterpoort-omgewing na die week se goeie reën. Foto verskaf.

Damme het ook begin oorvloei soos hierdie een op die plaas van Erika Help in die Waterpoort-omgewing. Foto verskaf.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.