(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786
14 Oktober 2011
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG COMPACT SUPER FAST LASER PRINTER
LG 18.5” LCD MONITOR
• Widescreen • Anti-Glare
NOW ONLY
YOU SAVE R250
64999
R
... sorry Bokke!
www.zoutnet.co.za
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
“Prokureur” spandeer aand agter tralies oor bedrog-klag - bladsy 3
Munisipale heffings vreet byna hul hele pensioen op - bladsy 4
Jaargang 27 Vol. 40
• 8MB storage • USB 2.0 interface compa tible • 150 sheet cassette • 1200 x 1600dpi
YOU SAVE R400 NOW ONLY
39999
R
Triegies se toneelgroep weereens ATKV se top keuse - bladsy 5
Oud-Triegie word voor sy woning in Potchefstroom deur aanvallers met messe doodgesteek
Moord kom as skok vir almal
Deur Andries van Zyl Nuus van die moord op die 36-jarige Pieter Bezuidenhout van Potchefstroom die afgelope naweek het ook as groot skok gekom vir inwoners van die
Die 36-jarige Pietz Bezuidenhout wat Saterdagoggend vermoor is.
Soutpansberg. Pieter, of Pietz soos hy aan sy vriende bekend was, het in 1993 by Hoërskool Louis Trichardt gematrikuleer, waarna hy regte in Potchefstroom gaan studeer het. Sy pa Piet boer steeds op die plaas Boschoek op die Witvlag-pad, met sy suster Annari en eggenoot Werner wat op Levubu boer. Alhoewel Pietz sy studies voltooi het, het hy nooit gepraktiseer nie. Volgens Annari het hy die studentelewe net te veel geniet. Hy het hom aangesluit by die O’Hagans-span op Die Bult in Potchefstroom, ‘n gewilde kuierplek vir studente. As deel van die bestuur daar was Pietz welbekend onder die studente. Niemand weet wat presies Saterdag oggend gebeur het nie. Pietz is omstreeks 08:00 dood gevind in die oprit van die huis in Sitastraat, Potchefstroom, wat hy saam met vriende gedeel het. Hy het veelvuldige messteekwonde gehad en alhoewel daar geld by hom gevind is, was sy beursie en selfoon weg. Polisiewoordvoerder op Potchefstroom sers. Karen Terdoux was versigtig om te
veel te bespiegel. Sy het bloot die voorval bevestig en gesê dat die motief vir die moord nog ondersoek word. Annari het Dinsdag by navraag gesê dat Pietz die vorige aand laat gewerk en daarna saam met vriende by die News Cafe gaan kuier het. Oppad huis toe het hy by ‘n vulstasie naby sy woning aangegaan om sigarette te koop. Volgens ‘n petroljoggie by die vulstasie het hy gesien hoe drie mans, karwagte na bewering, vir Pietz agtervolg het. Pietz is vermoedelik omstreeks 04:00 die oggend vermoor. Volgens Annari het een van haar broer se moordenaars klaarblyklik ‘n oproep vanaf Pietz se selfoon gemaak rondom dieselfde tyd. Hierdie oproep en beeldmateriaal van die vulstasie se sekuriteitskameras is van die goeie leidrade wat die polisie opvolg. “Daar is soveel vrae, mens kan dit net nie verstaan nie,” het Annari gesê. Intussen is Pietz Woensdag op Louis Trichardt begrawe. ‘n Roudiens sal ook vir hom Vrydag in Potchefstroom gehou word. Hy word oorleef deur sy pa en suster.
Mr. Prince Ludere
Controversial businessman dies By Isabel Venter The controversial businessman from Madombidza, Mr. Prince Mulalo Ludere, died this week after a short illness. Ludere recently made headlines when police wanted to question him on single counts of rape and attempted murder that were brought against him by a local woman. These cases were later withdrawn against him. The 40-year-old Ludere, according to his lawyer, Mr Desmond Mphaphuli, passed away in the Polokwane Provincial Hospital on Monday. At the time of his death, Ludere was awaiting trial with his co-accused on a charge of the illegal possession of a firearm in the Louis Trichardt Regional Court. He was charged along with Tsepo Moepi (39) of Seshego, Alfred Nkuna (40) of Mamelodi, Lesetja Reuben Moloto (39) of Polokwane, Christopher Maleka of Polokwane and Jeffrey Nnkwamato Maphala (45) also of Mamelodi. At the time of going to press, it was still not clear whether the
State will close its case against the remaining five. Their appearance follows Moepi and Nkuna’s arrest in December last year. They were arrested after local police received a tip-off regarding an alleged planned robbery. This led to the pair’s arrest near Eltivillas on December 28 last year. When the police searched the vehicle they were driving, they found two unlicensed 9mm pistols. Moepi and Nkuna implicated their co-accused, who was subsequently arrested. This was not Ludere’s first appearance in court. A couple of years ago he was released on medical parole, following a previous conviction. Ludere was also implicated as a suspect in the daring daytime armed robbery at Khoja’s Modern Store in 2005. Charges against him in this case were also withdrawn later , due to a lack of evidence. During the robbery, Mr Yogendra Baboo Ghelani (60) was brutally gunned down and his 84-year old father, Mr Baboo Mohanial Ghelani, was wounded.
2007 FORD RANGER D/C 4.0 V6
Come get your...
ROOFING & RAINWATER GOODS CORRUGATED & IBR FIBRE ROOFING
R179 995
Check out our website www.ayobmotors.co.za Prices valid from 14 October - 19 November 2011. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last
Hussain: 083 378 6000
TRADING HOURS: Monday to Friday: 07h00 - 17h00 Saturday: 07h00 - 14h00 Boerebenodighede Tel: 015 583 0190
TRADING HOURS: Mon - Fri: 08h00 - 17h00 / Sat: 08h00 - 14h00 / Public Holiday: 09h00 - 13h00 Acornhoek Tel: 082 941 8063 Kwamhlanga Tel: 013 947 8224 Musina Tel: 015 533 0676 Bochum Tel: 015 505 3054 Lebowakgomo Tel: 015 632 6197 Nkowankowa Tel: 079 871 3437 Bungeni Tel: 082 880 6624 Lenyenye Tel: 079 871 6778 Seshego Tel: 015 223 0100 Dwarsloop Tel: 082 806 6270 Louis Trichardt Tel: 015 516 1325 Sibasa Tel: 015 963 1327 Dzanani Tel: 015 970 4794 Malamulele Tel: 015 851 0937 Siyabushwa Tel: 071 680 8075 Elim Tel: 015 556 4033 Mankweng Tel: 015 269 3441 Themba Tel: 012 717 3599 Elti Villas Tel: 015 516 4834 Marite Tel: 082 941 8062 Tel: 015 581 6016 Giyani Tel: 015 812 1259 Matoks Tel: 015 527 0495 Tshakuma Tel: 015 964 3561 Hammanskraal Tel: 012 711 3648 Modjadji Tel: 082 883 7608 Venda Vondwe Tel: 079 871 6692 Jane Furse Tel: 013 265 1628 Mokopane Tel: 015 491 3515 Tel: 082 310 9705 Kabokweni Tel: 013 796 1100 Msogwaba Tel: 071 680 8073 Xikundu