Zoutpansberger 14 September 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 LEXMARK INKJET MULTI FUNCTION PRINTER / COPIER / • Wireless SCANNER • Direct USB • Vizix

• 2-Line LCD display

Zoutpansberger (015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE DECODER PLUS DISH PLUS BRACKET PLUS LNB PLUS YOUR WORLD OF SMART CARD ENTERTAINMENT! 140 CHANNELS OF VIDEO / AUDIO ENTERTAINMENT

NOW ONLY

499

R

99

www.zoutnet.co.za

(015) 516 1535/6/7 14 September 2012 Fax: 516 1786

LEXMARK INKJET MULTI FUNCTION PRINTER / COPIER / • Wireless SCANNER

• Direct USB • Vizix

• 2-Line LCD display

YOU SAVE R300

NOW ONLY

399

499

NOW Conditions R PRYS: R4,00 BTW Ing.99 Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516R 4996/7/8 apply

Musina Council accepts resignation of controversial MM - page 2

ONLY

AfriForum files legal papers, despite mayor’s plea - page 3

99 28 Vol. 36 Jaargang

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE DECODER PLUS DISH PLUS BRACKET PLUS LNB PLUS YOUR WORLD OF SMART CARD ENTERTAINMENT! 140 CHANNELS OF VIDEO / AUDIO ENTERTAINMENT

NOW ONLY

39999

Conditions R apply

YOU SAVE R300

Makhado appoints “nononsense” municipal manager - page 6

Plaasarbeider so poging om bobbejane uit tuin te hou met geëlektrifiseerde draad eindig in tragedie

Jong boer doodgeskok Deur Andries van Zyl Die hegte boerdery gemeenskap van Waterpoort is in rou met die nuus van die skielike dood van ‘n gewilde jong boer en pa van die omgewing, die 38-jarige mnr. Jaco Greyson. Greyson, wat ZZ2 se afdelingsbestuur­ der vir hul boerderybedrywighede op die plaas Setapo was, is doodgeskok deur ‘n onwettige elektrisiteitskonneksie wat deur ‘n plaasarbeider by sy wooneenheid op die plaas aangebring is. “Ons huil steeds. Hy was ‘n wonder­ like pa en het absoluut gelewe vir sy kinders ...” So het ‘n familievriend, mev. Kobie Fourie, Dinsdag aan die Zoutpansberger gesê. Greyson is beskryf as ‘n gewel­ dige meelewende mens, nie net in die boerderygemeenskap nie, maar ook in sy

betrokkenheid by die CVO Skool Vivo waar sy twee jong kinders, Lily (8) en Juan (9), skoolgaan. Greyson het Maandag omstreeks 12:00 besoek gebring aan die plaasarbeiders se wooneenhede naby die Waterpoortstasie. By een van die eenhede het ‘n arbeider draad om sy groentetuin gespan en vanaf ‘n kragsok in sy huis geëlektrifiseer, vermoedelik om die bobbejane en wilde diere uit te hou. Greyson het niksvermoedend en onwe­ tend aan die geëlektrifiseerde draad geraak en is in die proses doodgeskok. Die noodlottige gebeure is dadelik aan die maatskappy se werkswinkelbe­ stuurder op Waterpoort, mnr. Johan van Zyl, gerapporteer, wat onmiddellik die polisie, Eskom en nooddienste ontbied het. ZZ2 se noodspan, bestaande uit se­ nior bestuurslede en ‘n pastoor, was ook

binne ‘n uur op die toneel om Greyson se eggenote, Liandra, en sy werknemers by te staan, asook om die voorval deeglik te ondersoek. Alhoewel aanvanklike berigte dit wou hê dat die polisie die arbeider, ‘n Zim­ babwiese man, op die toneel gearresteer het, het provinsiale polisiewoordvoerder lt.kol. Ronel Otto by navraag bevestig dat niemand in verband met die voorval in hegtenis geneem is nie. “Die polisie het ‘n geregtelike doods­ ondersoek geopen. By voltooiing van die ondersoek sal die bevindinge na die hof verwys word om te besluit of iemand ver­ volg moet word,” het Otto Dinsdag gesê. Wyle mnr. Greyson sal eerskomende Maandag, 17 September, vanuit die Vol­ le Evangelie Kerk in Makhado (Louis Trichardt) begrawe word.

Security guard dies after botched robbery attempt Bo: Wyle mnr. Jaco Grey son (38). Foto ver skaf. Links: Die arbeider se groentetuin waar die tragiese gebeure ontvou het. In die voorgrond kan die kabels gesien word wat met ‘n kragsok vanuit die arbeider se wooneenheid geëlektrifiseer is.

2011 Toyota Rav 4 2.0 GX A/T 36 000km

By Andries van Zyl A botched business robbery in Makhado (Louis Trichardt) ended in tragedy with the death of a security guard from Gwala Security. At around 23:30 on Saturday, 8 September, a group of six suspects overpowered the 34­year­old Mr Prince Mbedzi while he was on duty as a guard at Eden Oil in Klein Street. His attackers gained access to the premises by cutting the security fence.

After overpowering him, the six men severely beat Mr Mbedzi, apparently with a steel chair. They tied his legs with a piece of wire and demanded money. The group of robbers proceeded to try and break into the business, but triggered an outside alarm and fled the scene immediately. Bleeding profusely, Mr Mbedzi managed to free himself and stumbled back to Gwala’s guard quarters next to the railway station in Kruger Street. In the meantime, alerted by the trig­

gered alarm, the armed response team from DRS Security arrived at the scene, only to discover a pool of blood and a bloodied steel chair. They immediately alerted the police and Gwala Security’s supervisor on duty. The supervisor drove to the guard quarters, where he found the badly injured Mr Mbedzi and rushed him to the Louis Trichardt Memorial Hospital at around half past midnight on Sunday morning. (Contd on P2)

Massive Birthday Specials in every branch visit us TODAY!

Balance of 5 year / 90 000km service plan

R289 995

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

Prices valid from 5 - 30 September 2012. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.