Zoutpansberger 15 Julie 2011

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 PIONEER MP3 / CD CAR RADIO

• MP3 & WMA • CD-R/CDRW • MOSFET 50W x 4 • Front Aux input NOW ONLY

YOU SAVE R400

49999

R

Zoutpansberger

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SUNBEAM COMPACT 19 LITRE MICROWAVE OVEN

15 Julie 2011

• 6 Power levels • Defrost setting

www.zoutnet.co.za

PRYS: R3,00 BTW Ing.

Jong man se dood laat vrae oor veilighed by treinkruising - bladsy 2

Zuma promises R205 million hospital for Siloam - page 3

R

Jaargang 27 Vol. 27

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

NOW ONLY

37999

DEA gives CoAL go-ahead for Vele Colliery - page 6

Resident’s relief short-lived as police confirm man taken in for questioning on Saturday is not Chauke

Chauke still on the run By Andries van Zyl

Police confirmed on Wednesday that the man taken in for questioning at Ratombo on Saturday is not the notorious Brighton Chauke. News of the possible capture of the 24-year-old Chauke spread like wildfire, with residents of the Levubu area breath­ ing a sigh of relief. “Now I can finally feel at ease when I go home again,” remarked a resident of

the farm Palmietfontein. Her home had also fallen prey to a break-in a couple of weeks ago, believed to be the handiwork of the armed Chauke. Although she was not home, her domestic worker was over­ powered and held captive while the house was ransacked. But residents’ relief was short-lived with the announcement that the man was not Chauke. For the past two months, Chauke has been the main suspect in a spate of violent housebreakings and

armed robberies in the Levubu area. This includes the violent and almost fatal at­ tack on Messrs Jan Louw (49) and Ferdie Landman (19) on the farm Nooitgedacht on May 28. Many also believe that Chauke was responsible for shooting and killing the 51-year-old Mr Eric Neshunzhi on the farm Goedehoop on July 1, although police are adamant that the shooting is not necessarily connected to Chauke. (Contd on P2)

Vyf jaar gevangenisstraf vir pedofiel Deur Isabel Venter Die 47-jarige pedofiel wat sy verloofde se kleindogter gemolesteer het, het Maandag sy gevangenisstraf begin uitdien, nadat hy in die Streekhof op Louis Trichardt skuldig bevind en gevonnis is. Volgens die ma van die dogtertjie, wat by haar ma woon, het sy onraad vermoed toe sy by die huis gekom het en gesien het hoe haar dogtertjie uit hulle slaapkamer kom, gevolg deur haar ma se verloofde. Sy het dadelik haar dogtertjie gekonfron­ teer, waarop die dogtertjie erken het dat die man haar gemolesteer het. Die ma het dadelik die plaaslike Kinderbesker­ mingseenheid gekontak en gevra om die saak te ondersoek. ‘n Dag later het die dogtertjie se ouma haar verlowing met die man verbreek. Die man is ‘n week later, op 21 Junie, gearresteer en is sedertdien in polisieaan­

houding. Tydens vonnisoplegging het die Staat die mening uitgespreek dat die man daad­ werklike rehabilitasie in die tronk moet ontvang, veral gesien in die lig dat dit die Hof se plig is om die gemeenskap se belange op die hart te dra. Die Staat het dit in ag geneem dat die man ‘n pleitoor­ eenkoms geteken het en sy samewerking aan die ondersoekspan gegee het. Tydens sy uitspraak het landdros Pat Cloete die pleitooreenkoms tussen die man en die Staat aanvaar en die man aangeraai om die verskillende seksuele oortredings te gaan naslaan, sodat hy, wanneer hy gevonnis word, hy nie vir die hof sal kwaad wees nie. Cloete het genoem dat alhoewel fisiese beserings by die dogtertjie afwesig was, dit wat die man aan haar gedoen het haar sal inhaal namate sy ouer word. “Sy gaan begin nagmerries kry en afwykings toon ... Hulle word in ‘n ver­

2009 BMW 730D

wronge wêreld groot. Hulle liefdeslewe is totaal verwronge. Hulle maak hulle kinders op ‘n verwronge wyse groot as gevolg van daardie tipe dinge en dit is hoekom dit [seksuele oortredings] so ernstig beskou word,” het Cloete gesê. Die man is tot vyf jaar direkte gevang­ enisstraf gevonnis. Buiten vir die gevang­ enisstraf, het die hof ook beveel dat sy naam in die Nasionale Register vir Seksoortreders opgeneem word. Hy is ook vir die duur van sy vonnis onbevoeg verklaar om ‘n vuurwapen te besit. Die man het ná sy vonnisoplegging net stil geknik, voordat hy vinnig af geloop het na die hofselle. In ‘n onderhoud met die Zoutpansberger het die ma van die dogtertjie Dinsdag gesê hulle kan nou aanbeweeg met hulle lewens, alhoewel die dogtertjie nog steeds sielkundige behandeling moet ontvang. “Sy praat nie eintlik oor dit wat met haar gebeur het nie,” het die ma gesê. ®

67 000km

WANTED

Most wanted … Brighton Chauke (24). Last week, a photo of him was also publised on the front page of the Zoutpansberger. The photo was, however, of poor qaulity. The newspaper managed to obtain a better photo of Chauke this week.

GREAT SOLLY’S DEAL! SAMSUNG DIGITAL CAMERA ES30 • 12 Megapixels • 5x Zoom • 3” LCD Screen • Focal length equivalent: 27-135mm • Computer Connection

JVC CAR RADIO SPEAKERS 6x9”

• 3-way 6”x9” speakers • Aramid composite olefin woofer cone with butyl rubber surround

DISCOUNT WORLD

GOLDAIR HEATER

R549 995 Hussain: 083 378 6000

• Max. Music Power: 280W

• 2 Heating power: 400W / 800W • Energy saving • Portable • Cool touch cabinet • Safety tip over switch • Wide angle heat reflector • Power indicator light

NOW ONLY

R

8999

29999

R

NOW ONLY

WORLD FAMOUS BRAND 220l CHEST FREEZER • Multi function variable thermostat • On / Off indicator light • Lock

PLU

2GB C S A CAME RD & RA BA G

NOW ONLY

59999

R

Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920

NOW ONLY

VERY GOOD ! PRICE

1 69999

R

Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 15 Julie 2011 by Zoutnet - Issuu