(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 13kg TOP LOADER METALLIC WASHING MACHINE • Magic Filter • Air Turbo Drying NOW ONLY
2 799
R
99
Zoutpansberger
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786
15 Junie 2012 SAMSUNG 9kg TOP LOADER METALLIC WASHING MACHINE • Diamond washboard • Fuzzy logic
www.zoutnet.co.za
NOW ONLY
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Voormalige polisiemanne moet weer in hof verskyn - bladsy 2
Jaargang 28 Vol. 23
Joubertstraat 16B Makhado TEL: 516 4996/7/8
Court will have to decide on name battle - page 3
1 79999
R
Inwoners sukkel om sin te maak van drie wat eie lewens neem - bladsy 4
Was dit nie vir ‘n klein rotsvyboompie en rotswand nie, het hulle verseker na hul dood getuimel
Drie meter skei hulle van die dood Deur Andries van Zyl
Slegs drie meter het hulle geskei van ‘n gewisse dood. Sakeman en vlieënier mnr. Brink Schlesinger van Makhado het Woensdag vertel van die dramatiese frats vliegongeluk wat hy en drie passasiers verlede Vrydag omstreeks 13:00 op die kruin van ‘n hoë koppie naby Swartwater wonderbaarlik oorleef het. “Dit was eerder ‘n sitongeluk as vliegongeluk,” het Schlesinger geskerts. Hy het egter geen illusies oor juis hoe gelukkig hulle was om die ongeluk te oorleef het nie. Schlesinger het Vrydag drie tegnici van Pretoria, mnre. Leon du Plessis, Tom Venter en Pierre Tiersma, na die koppie opgevlieg om ‘n radiomas te gaan herstel. Ná ‘n inspeksievlug het Schlesinger met sy Bell Jet Ranger III helikopter ingekom om te land. Schlesinger het geland, die helikopter gestabiliseer en was in die proses om die krag na die turbine te verminder toe ‘n skielik rukwind van tussen 30 en 60 kilometer per uur die helikopter se rotorlemme opgeruk het. “Ek het gehoor hoe skuur die
helikopter se landingsslee agteruit op die klippe … Jy kan niks doen nie, want jy kan nie vinnig genoeg die enjin weer krag gee nie,” het Schlesinger gesê. Die rukwind het die helikopter 180° agteroor gedruk, waarna dit omgeslaan en op die sy te lande gekom het. In die proses is die rotorlemme afgeslaan. Die wrak van die helikopter met sy vier insittendes het daarna wonderbaarlik tussen ‘n jong rotsvyboompie en ‘n rotswand ingewig, skaars drie meter vanaf ‘n sowat 100m-hoë afgrond. Was dit nie vir dié boompie en rotswand nie, is Schlesinger seker hy en sy passasiers sou 100m na hul dood getuimel het. “Onmiddellik na die ongeluk het ek eers uitgevind of iemand beseer is. Dit was maar hoofsaaklik ligte kneusplekke en skrape en ek het almal beveel om die helikopter te ontruim,” het Schlesinger gesê. Sy grootste vrees in daardie stadium was ‘n moontlik brand, aangesien die helikopter se turbine steeds geloop het.
DAND
D N A D DNAD
(Vervolg op p.2)
Die wrak van mnr. Brink Schlesinger se Bell Jet Ranger III helikopter waar dit tot stilstand geskuur het, slegs drie meter vanaf die sowat 100m-hoë afgrond in die agtergrond. Foto verskaf.
DAND
2004 Mercedes Benz CLK320 80 000km
Taking a single sip of our freshly ground coffee could never fully describe the tasteful journey undertaken in bringing you our superior quality coffee beans.
R214 995
Sourced and carefully blended from only the finest 100% Arabica Coffee beans from 25 of the worlds leading coffee producing countries, 250 000 cups of coffee were tasted by our coffee connoisseurs creating a rich aromatic coffee drinking experience.
www.ayobmotors.co.za Oasis Water. You just can’t live without it.
Tel: (015) 516 5175 C
Oasis Water. You just can’t live without it.
Oasis Water. You just can’t live without it.
Sean Collett: 083 556 3502 • Hestie: 084 583 1446 www.oasiswater.co.za