Zoutpansberger
15 November 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Progress appreciated, but still a nightmare - page 2
Jaargang 29 Vol. 45
Hasty relocation of rhino after latest slaughter - page 3
Mentally ill man stabs official at SASSA office - page 4
Waarom die foto’s? Belastingbetalers wil weet waarom foto’s nodig is wanneer eiendom deur munisipaliteit waardeer word
Deur Linda van der Westhuizen
Die Makhado Munisipaliteit is tans besig met die opstel van ‘n nuwe waardasierol in Makhado (Louis Trichardt) waarvolgens nuwe eiendomsbelasting bepaal sal word. ‘n Nuwigheid is dat van die waardeerders wat tans met hul markwaardasies besig is, ‘n kamera uithaal en foto’s in huise neem. “Ons het klagtes in hierdie verband gekry. Ons voel dat dit onaanvaarbaar is dat foto’s in huise geneem word, aangesien dit ‘n sekuriteitsrisiko vir mense inhou,” het me. Inga Gilfillan, voorsitter van die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging (SBBV) gesê. Die SBBV het ‘n brief in hierdie verband aan die munisipaliteit gerig. Die brief is gedateer 25 Oktober en is per hand afgelewer. Die SBBV het nog nie ‘n antwoord ontvang nie. Gilfillan het inwoners gemaan om die waardeerders in hul huise toe te laat, maar slegs wanneer hulle seker is van die persoon se identifikasie. Sy het ook gevra dat hulle die persoon deur die huis vergesel. Met die samestelling van die vorige waardasierol was een van die SBBV se besware dat die waardeerders nie in die erwe ingekom het nie. “Die waardeerders is al fluks besig, maar ons wil graag weet wie hierdie persone is, wat hulle kwalifikasies is en hoe hulle uiteindelik by die bedrag uitgekom het waarteen die eiendom waardeer is,” sê Gilfillan.
Me. Jana Smith, wat namens die Soutpansberg Sakekamer op die waardasiekomitee dien, sê dat die munisipale waardasie ‘n markwaardasie is, waar daar nie in elke liewe huis ingegaan hoef te word nie en waar daar ook van blokwaardasies gebruik gemaak mag word. “Ek kan nie sien waarom daar foto’s geneem moet word nie. Dit is ‘n algemene waardasie waar daar gekyk word na die tydperk waarin die huis gebou is, die toestand van die huis, die oppervlakte en die grondwaarde wat veral deur die omgewing bepaal word. Foto’s word soms geneem wanneer die individu self ‘n waardasie aanvra, wat nie in hierdie geval geld nie,” sê Smith en voeg by dat ‘n markwaardasie verband hou met die huidige waarde van die eiendom. Dit is die prys waarvoor die eiendom tans sal verkoop, sou dit onmiddellik in die mark kom. Daar is ook vervangingswaardasies, wat hoër as die markwaardasie is, en beleggingswaardasies, wat veral vir kommersiële geboue gebruik word. Smith sê dat die enigste geswore waardeerder in die dorpis Kern en Dekker prokureurs en Suwil Rudolph by Van Heerden en Rudolph Prokureurs is. “Ons vertrou dat die munisipaliteit hulle huiswerk gedoen het en geregistreerde waardeerders gekry het. Ondervinding speel egter ook ‘n baie groot rol,” sê Smith, wat al vir 30 jaar vir kliënte raad gee oor
2010 Toyota Fortuner 3.0 D-4D A/C, P/S, CD, LTH, 102 000km,
waardasies. Teen druktyd het die munisipaliteit nog geen vrae oor die waardeerders en die waardasierol geantwoord nie. Smith sê dat, volgens haar inligting, die waardasie periode oor vier maande strek en dat die nuwe waardasierol eers in volgende jaar beskikbaar sal wees. “Ek sit op die
David, een van die plaaswerkers wat verantwoordelik is vir die versorging van die babakrokodille op Ratho, was baie hartseer toe hy die omgeslane hokke moes skoonmaak na die storm. Hierdie jong krokodilletjies het pas weer begin aanpas na Januarie se vloedskade op die plaas. Lees artikel op p. 3. Foto verskaf.
Buy 10 Treatments & Get 1 FREE!
*excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
Natural Lipo
AFTER 2 SESSIONS
Tummy skin tightening & fat reduction BEFORE
AFTER 6 TREATMENTS
Back skin tightening
26 Stubbs Street, Mount Fuji Heights
C
Audited Distribution Figures
SureSlim
HEALTH AND WELLNESS CLINIC
BEFORE
“Ongelukkig het die munisipaliteit slegs gereageer in gevalle waar ‘n addisionele onafhanklike waardasiesertifikaat op eie onkoste bekom is,” sê Gilfillan. Die vorige waardasierol wat sowat ses jaar gelede opgestel is, was een van die hoofoorsake van die jarelange dispuut wat seur die SBBV teen die munisipaliteit gevoer is.
Krokodilplaas loop weer deur
N/Bar, T/Bar
R279 995
komitee wat sal kyk of die waardasies markverwant uitgevoer is,” sê Smith. Sy sê dat met die vorige waardasierol die nuwe uitbreiding met sowat 60% onderwaardeer en skuldbult met 80% oorwaardeer is. Volgens die SBBV is baie skriftelike besware teen die eiendomswaardasie van die vorige waardasierol ingedien.
Contact Wynanda, Tel: 015 516 1284
Office hours: Monday to Thursday 08:00 - 14:00 Friday: 08:00 - 13:00
We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism. At Sureslim we realise that there are more factors influencing bad health and weight gain than just the food that you eat. We help you step by step to achieve your Health & Wellness goals with the all NEW 14 Phase Living slim OProgram.
SureSlim is also Suppliers of BodyDetox Products Miracle Magnesium Oil Magnesium Inflama Spray
Quantec Healing Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Digestive Problems - Vitamin / Mineral Deficiencies - Liver and Kidney Stress - Cholesterol - Circulation Problems - Uric Acid - Immune Weakness - Over-acidity - Parasites Infestation - Bacterial Infections Indication of Low Immune Stress Ad designed by Zoutnet Publishers