Z
outpansberger
15 November 2019
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Bekende 4x4- en nutsman verloor kort kankerstryd - bladsy 3
Jaargang 35 Vol. 45
Dankbaarheid vir elke druppel reën - bladsy 3
Jongste uitbreking is ‘n geweldige terugslag - bladsy 4
Meters bring vreugde ... maar nie vir almal nie
Ontvangers van die nuwe meters, het Bobodi gesê, kan dadelik begin om voorafbetaalde elekDie Makhado Munisipaliteit het die afgelope trisiteit te koop. Dit kan selfs aanlyn aangekoop week begin met die installering van gratis word. Wat verbruikers se uitstaande rekening voorafbetaalde elektrisiteitsmeters by huise op die ou stelsel betref, het Bobodi gesê, sal die in Louis Trichardt, tot groot blydskap van rekening gekonsolideer word met ‘n finale betalle, maar ook bekommernis by ‘n paar. drag wat tot op die dag van die installering van Die munisipaliteit het in Oktober aangedie nuwe meter uitgewerk sal word vir betaling. kondig dat hulle die nuwe meters by enkelfase Vanaf die datum waarop die nuwe meter aangekragverbruikers in die dorp gaan installeer in ‘n bring is, val die basiese elektrisiteitsfooi ook weg. poging om geldinvordering makliker te maak, Gepraat van fooie. Daar was diegene wat gesê asook om die probleem van lang toue van verhet hulle kan nie verstaan waarom hulle op bruikers met klagtes oor foutiewe rekenings by verskillende tye van die maand minder eenhede die munisipale kantore uit te skakel. By navraag kry vir meer geld nie. Bobodi het verduidelik dat het munisipale woordvoerder mnr. Louis Bobodi die munisipaliteit sal voortgaan om die koste per gesê dat die meters teen ‘n koste van sowat eenheid elektrisiteit op ‘n glyskaal te bepaal ten R1500 op die munisipaliteit se koste geïnstalleer opsigte van verbruik. Die tariewe vir huishoudesal word en dat die munisipaliteit vir die projek like gebruik bly dieselfde as voorheen, naamlik in hulle 2019/2020 begroting begroot het. R0.9974 vir eenhede tussen 0 en 50 KWh, Die afgelope week het dit egter geblyk dat talle R1.2895 vir gebruik tussen 51 en 350 KWh, inwoners óf nie bewus is van die projek nie, óf R1.8234 vir gebruik tussen 351 en 600 KWh en nie kan glo dat die meters verniet by wonings R2.1754 vir gebruik bo 600 KWh per maand. geïnstalleer word nie. Dit was duidelik uit talle Op ‘n vraag op die Zoutpansberger se Faceinskrywing op sosiale media platforms soos book-blad oor wat lesers dink van die nuwe Facebook. meters, was die oorgrote kommentaar uiters ‘n Lys van inwoners se vrae is aan Bobodi positief. “Om die meter te gaan registreer by die gestuur. Dit het ingesluit wat inwoners te doen munisipaliteit was baie vinnig en maklik gewees staan wanneer munisipale werkers by hulle en ek moet sê hulle was baie behulpsaam. Hulle huise opdaag met die nuwe meters. het die meter kom installeer. Dit het so plus miBobodi het in antwoord verduidelik dat nus ‘n halfuur geneem en toe is alles reg. Ek dink munisipale werkers die hele proses aan inwoners dit gaan ‘n goeie ding wees vir die feit dat daar sal verduidelik wanneer hulle die nuwe meters geen meer agterstallige geld by die munisipaliteit by wonings kom aflaai. Dit sluit in hoe om die gaan wees nie,” het Mariska Bothma gesê. draagbare sleutelbord [handheld keypad] te Patricia Gerber was eweneens positief oor die gebruik, hoe om die meter by die munisipalinuwe meter. “Ons het ons s’n ook al in gebruik. teit te registreer en hoe om elektrisiteit aan te Vir ons sal dit beter werk. Ek dink net die maand koop met die meterkaartjie. Eers wanneer die met die oorskakeling is dit maar finansieel stelsel by die munisipaliteit geregistreer is, sal bietjie rof, want mens het reeds jou munisipale die ou konvensionele meter met die nuwe meter rekening betaal en nou moet jy kontant ook vervang word. koop. (Vervolg op p. 2) Deur Andries van Zyl
2016 Range Rover Sport 3.0 SDV6 HSE
R849 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835
45
We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism - including nutrition, metabolic processes and hormone regulation. Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Cholesterol - Over-acidity - Bacterial Infections - Digestive problems - Liver and Kidney stress - Immune weakness
Quantec Healing
AuditedDistributionFigures
9 772409 283001
Little Miracle Ozone Machine: 10 x 30min sessions 5 x 30 min sessions
Book with Adele at 083 734 3640 Stubbs Street 26, Fuji Heights
Iridology is the prevention of degenerative processes by integrating nutrition. - Overall health awareness - Knowing the condition of the nervous, digestive and lymphatic system - Inflammation spotting - Constipation - Migraine - Infection - Arthritis - Low energy - Allergies
Ad designed by Zoutnet Publishers
67 200km
Mariska Bothma is tevrede met die proses van die installasie van die nuwe voorafbetaalde elektrisiteitsmeters by huise. “Om die meter te gaan registreer by die munisipaliteit was baie vinnig en maklik gewees en ek moet sê hulle was baie behulpsaam. Hulle het die meter kom installeer. Dit het so plus minus ‘n halfuur geneem en toe is alles reg. Ek dink dit gaan ‘n goeie ding wees vir die feit dat daar geen meer agterstallige geld by die munisipaliteit gaan wees nie,” het sy gesê.