Zoutpansberger
16 August 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Robber dies in shootout with security guards - page 2
Wonderwerk het lewe van klein André gered - bladsy 3
Jaargang 29 Vol. 32
Kragkrisis ontaard in grootskaalse skandaal - bladsy 4
Ma lê kriminele klagte teen twee minderjariges, nadat hulle haar dogter op skoolterrein aanrand
Skoolgeweld skok Deur Andries van Zyl
“Wat hierdie twee meisies gedoen het, is verby enige iets wat jy nog halfpad kan probeer regverdig van wat by ‘n skool kan gebeur.” Dit was Dinsdag mnr. Henry Denner, hoof van Hoërskool Louis Trichardt, se reaksie op die barbaarse aanranding van ‘n skoolmeisie deur twee van haar klasmaats verlede Donderdagoggend op die skoolterrein. Die vuisslanery het plaasgevind tydens ‘n af studieperiode op die skoolpaviljoen. Al drie meisies is in Graad 8 en in dieselfde klas. Daar was geen onderwysers om toesig te hou nie, want die twee wat daar moes wees was toevallig beide op kampe saam met die skool se LUK en Graad 9 veldskoolleerlinge. Talle skoolkinders het die geveg op hul selfone afgeneem. Die videogreep wys hoe die meisie wat aangerand is op haar rug met haar kop op ‘n tas lê. Voor en agter staan twee ander meisies. Die een voor haar skreeu luidrugtig: “Jy’s ‘n f#@ kop! Jy’s f*@#op!” Dit onder luide toejuiging van klasmaats wat die situasie aanpor met ‘n geskreeu van: “M@#r mekaar! M@#r mekaar!” Die volgende oomblik trek die een meisie los met herhaalde houe in die gesig van die meisie wat op die grond lê. Laasgenoemde keer vir al wat sy werd is, maar
2010 Renault Megane Coupé 1.6 Dynamic with Navigation
slaan nie terug nie. Dan gryp die slanertjie se vriendin die tas agter die meisie op die grond se kop uit, lig dit omhoog, en gooi die tas met geweld in die meisie op die grond se gesig. Dit blykbaar tot groot vermaak van die ander kinders, met niemand wat die meisie op die grond help of die geveg probeer stopsit nie. Die aangerande meisie se ma het met die aanvanklike nuus van die aanranding nie gedink dit is so erg nie – op die meeste ‘n stamp of stoot. Sy het egter ontplof van woede toe ‘n vriendin vir haar die videogreep stuur. Later dieselfde dag het sy haar dogter gevat vir ‘n mediese ondersoek, wat bevind het dat daar sagteweefsel skade aan haar gesig was. Sy moes ook traumaberading kry. As ‘n kind wat altyd nie kon wag om by die skool te kom nie, was dit ook vir haar ma ontstellend erg om te sien dat dié opgewondenheid na die voorval verdwyn het en sy Maandag nie by die skool uit die motor wou klim nie. “Sy het vir my gesê sy wil nie uit die kar uit klim nie, want ‘Ek is bang ... ek is baie, baie bang mamma’ ... uit ‘n ma se hart dink ek die vernedering was vir haar die ergste,” het die ma Maandag gesê. Die ma sê sy voel definitief dat skole nie genoeg doen om kinders teen hierdie tipe geweld en boelies Die een meisie lê die vuishoue in, terwyl haar vriendin gereed maak om die meisie op die grond te beskerm nie. (Vervolg op p.2) met die tas in die gesig te gooi. Hul maatjies por die geveg luidrugtig aan.
Buy 10 Treatments & Get 1 FREE!
A/C, P/S, CD, 51 150km
BEFORE
EXCL. MAGS:
R159 995
INCL. MAGS:
Natural Lipo
AFTER 2 SESSIONS
Balance of 5 year / 100 000km service plan
R169 995 www.ayobmotors.co.za
Tummy skin tightening & fat reduction
Karlien
Tel: (015) 516 5175 26 Stubbs Street, Mount Fuji Heights C
Audited Distribution Figures
SureSlim
HEALTH AND WELLNESS CLINIC
Contact Wynanda, Tel: 015 516 1284
We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism. At Sureslim we realise that there are more factors influencing bad health and weight gain than just the food that you eat. We help you step by step to achieve your Health & Wellness goals with the all NEW 14 Phase Living slim OProgram.
SureSlim is also Suppliers of BodyDetox Products Miracle Magnesium Oil Magnesium Inflama Spray
Quantec Healing Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Digestive Problems - Vitamin / Mineral Deficiencies - Liver and Kidney Stress - Cholesterol - Circulation Problems - Uric Acid - Immune Weakness - Over-acidity - Parasites Infestation - Bacterial Infections Indication of Low Immune Stress