Z
outpansberger
17 Junie 2022
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Setback for Makhado municipality in PAIA court case - page 2
Jaargang 38 Vol.24
Roshini crowned queen of influential women in Durban - page 3
PD OTTO
ELEKTRIES Contact us to get your House or Business Certificate of Compliance (COC) 24 HOUR CALL CENTRE: 083 251 8139
e-mail: elektries@pdotto.co.za ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
24
9 772409 283001
Gesteelde fiets “gered” daar aankom, staan een van Kombo se geken en die groep “speurders” is daar jong seuns van Tshikota daar wat saam weg na die ouer seun se huis toe in die Die opwinding van die gewilde Kremet die SYCDgroep oefen. “Kombo! “ou dorp”. Daar aangekom was beide hy metart-fietsrynaweek het Saterdag in Kombo! I have your bike!” was die en die fiets daar. “Dit was weer ‘n geval ‘n oogwink in ‘n nagmerrie verander eerste woorde uit die jong seuntjie se van geen pa of oupa in die huis nie, net vir ‘n 12-jarige Graad 7-leerder van mond toe hy vir Kombo sien. ‘n ma en ouma en ‘n klomp kinders,” het Laerskool Louis Trichardt toe iemand Die jong seun, die ander held in die Stanley gesê. Toe hulle die seun vra hoe sy baie duur koolstofvesel (carbon verhaal, het ook gehoor van die gesteel kom hy die fiets gesteel het, het hy bloot fibre) fiets gegaps het. Dat die verhaal de fiets en, volgens Stanley, het hy die fi geantwoord dat hy ook graag wil fietsry. ‘n gelukkige einde gehad het, is bloot ets Sondagoggend by ‘n sokkerwedstryd Die verklaring wat die seun, ‘n leerling te danke aan gebed. in Tshikota gewaar. ‘n Ander jong seunt by ‘n plaaslike hoërskool, gegee het, Leander Schoerie het die Saterdag jie was besig om met die fiets te ry. was dat die fiets vir bykans 45 minute oggend heel entoesiasties deelgeneem “Ons is toe na dié seuntjie se huis toe,” eenkant gelê het, waarna hy besluit het aan die 35 km wedren, en daarna ook het Stanley gesê. om dit te vat. aan die Kiddies Race – hoe dan anders, Daar aangekom was die fiets nie daar Veral die seun se ouma was woedend. want sy hele familie ry fiets en almal nie, maar wel die jong seun. Stan Volgens Stanley het sy hom goed die is mal daaroor, veral ouboet Xandrich leyhulle het toe uitgevind dat hy nie die Leviete voorgelees! “Sy het vir hom (15), ‘n Graad 9leerder by Hoërskool fiets gevat het nie, maar dat ‘n ouer seun gevra of dit die manier is waarop hy Merensky. Die volgende oomblik was sy vir hom die fiets gegee het om tydens haar terugbetaal vir ‘n plek om te bly en fiets weg! die sokkerwedstryd mee rond te ry. “Sy kos om te eet.” Haastig het sy ma Lizelle begin ma het hom goed oor die kole gehaal Teen daardie tyd het die seun klaar rondry en soek. ‘n Foto van Leander op oor die vriende waarmee hy homself begin om die fiets agter rooi te verf – sy fiets kort voor die 35km wegspring is ophou!” het Stanley gesê. selfs die ketting en remme! ook op sosiale media gesirkuleer, maar Gelukkig het die jong seun se sussie (Vervolg op p.2) teen Saterdagaand is nog geen goeie die ouer seun wat die fiets gevat het nuus ontvang nie. Kremetart organiseerder Stanley Thompson hervat die storie. Volgens hom het die verhaal twee helde, een van hulle die welbekende plaaslike Kombo Bere. Kombo is ‘n professionele fietsryer wat geweldig baie doen vir fietsryontwikkeling onder jong kinders in mindergegoede gemeenskappe in en om Louis Trichardt as deel van Sout pansberg Youth Cycling Development (SYCD). Stanley vertel hoe hy, Kombo en hulle span helpers Sondagoggend terug is na Hoërskool Louis Trichardt se Leeupark, waar die Kremetart se aktiwiteite aangebied is, om op te ruim. Die 12-jarige Leander Schoerie op sy duur koolstofvesel fiets kort voor Daarna is hulle terug na Stanley se die wegspring van die 35 km Keremetart-wedren Saterdag. ‘n Paar huis toe Formule 1 te gaan kyk, waarna Toe die fiets gevind is, het die seun wat dit gesteel het reeds begin om die fiets uur later sou iemand die fiets steel, maar gelukkig kon die fiets weer middagete geniet is. Stanley het toe vir rooi te probeer spuitverf. Die fiets sal nou eers skoongemaak moet word voorop wonderbaarlike wyse opgespoor en teruggevind word. Foto verskaf. Kombo by sy huis gaan aflaai. Toe hulle dat dit aan sy baas terug besorg word. Foto verskaf. Deur Andries van Zyl
MOUNTFUJI