Zoutpansberger 18 Januarie 2013

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 sunbeam cordless buFFet server with 4 serving stations & metal base • Heats in seconds • Metal base can be used as warming tray • Temperature adjustable

NOW ONLY

499

R

99

Zoutpansberger

18 Januarie 2013

www.zoutnet.co.za

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Stukkende masjien die rede vir gemors by stortingsterrein - bladsy 2

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Nuwe parkeerstelsel: Nou wanneer moet jy betaal? - bladsy 3

Jaargang 29 Vol. 2

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SUNBEAM VEGAS 12 LITRE CONVECTION OVEN • Easy to operate • Bake / Steam / Grill / Roast / Broil / Fry • Energy saving

NOW ONLY

54999

R

Hoërskool Eric Louw weer een van top skole in Limpopo - bladsy 4

Een boer sê dit is die meeste reën vir Januarie op sy plaas sedert 2000 se verwoestende vloede

Reën, reën, lieflike reën Deur Andries van Zyl

Nie net het die bewolkte toestande oor die Soutpansberg die afgelope week verligting gebring ten opsigte van die versengende somerhitte nie, maar ook welkome reën. Oom Willie Agenbacht van Makhado (Louis Trichardt) hou al vir jare pligsgetrou reënval­ statistiek. “Sedert die reën verlede Vrydag begin het, het ek al 160mm gemeet,” sê oom Willie wat elke dag om 18:00 ‘n lesing neem by sy huis in Malvastraat. Vrydag het hy 1mm gemeet, Saterdag 19mm, Sondag 2mm, Maandag 27mm, Dinsdag 44mm en teen Woendagoggend was daar reeds 70mm in sy reënmeter. Aangesien oom Willie soveel jaar al statistiek hou van die dorp se reënval, was die vraag aan hom of die huidige reënval normaal is vir hierdie tyd van die jaar. “Die laaste paar jaar was dinge redelik deurme­ kaar wat reënval hier betref en was dit moeilik om ‘n patroon te bepaal. Tradisioneel was Desember ‘n goeie reënvalmaand, Januarie baie droër en Februarie weer lekker nat,” sê oom Willie. Elders in die dorp was daar berigte van neerslae van tot 100mm vir Dinsdagaand tot Woensdag­ oggend. Vanuit die noorde is daar Maandag ook

2011 Ford Everest 3.0 TDCi 78 645km

R239 995

laat weet dat Musina lekker nat is. Dit is duidelik dat die reënwolke wyd lê oor die streek met baie goeie neerslae ook in die Tzaneen area. En die boere blyk tevrede te wees ... “Ek sukkel maar om my lietsjies klaar te oes, maar die reën is baie meer welkom,” sê mnr. Fritz Ahrens van die plaas Sterkstroom (Piesanghoek) op die Levubu­pad. Teen Woensdag het hy sedert Saterdag 284mm op sy plaas gemeet. “My totale reënval vir Januarie is reeds 364mm – die meeste nog vir Januarie sedert die vloede van 2000,” sê Ahrens. Mev. Hester Bayes van die Soutpansberg Dis­ trikslandbou­unie (SDLU) het Woensdagoggend by navraag gesê dat dit voorlopig lyk asof die hele streek goeie reën ontvang het. Volgens Bayes is daar sedert Vrydag tot Woens­ dagoggend reeds 360mm gemeet op Levubu, 284mm vir Louis Trichardt, tussen 100mm en 160mm vir Waterpoort­area, tussen 70mm en 120mm vir Bandelierkop­area, 130mm by Mopani, 60mm op Vivo en 100m op Alldays. Intussen blyk dit dat die nat toestande vir nog ‘n hele paar dae gaan duur. Volgens die webblad www.accuweather.com word daaglikse reënbuie en donderstorms vir Ma­ khado (Louis Trichardt) voorspel tot Donderdag, 24 Januarie.

Buy 10 Treatments & Get 1 FREE! Natural Lipo BEFORE

AFTER 7 TREATMENTS

*excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

Arms skin tightening

BEFORE

Back skin tightening

Goeie reënneerslae sedert verlede Vrydag het talle inwoners na hul sambrele laat gryp. Hierdie foto is Woensdagoggend in Makhado (Louis Trichardt) se hoofstraat geneem wat gewoonlik wemel van mense. Duidelik kruip heelwat mense weg vir die nat toestande.

SureSlim

HEALTH AND WELLNESS CLINIC

We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism. That’s why we’re different. That’s why we’re called ‘Wellness Clinics’. That’s why over 800 000 people world-wide have found they can lose 5-10kg’s a month with SureSlim.

AFTER 6 TREATMENTS

Have Fun. Get Fit. Lose Weight.

Quantec Healing

Pretorius & Mouton Supplementary Health 26 Stubbs Str Mnt Fuji Heights Tel: 015 516 1284 Wynanda Pretorius Cell: 082 499 5881


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.