(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 FUJI FINEPIX 12 MEGA PIXEL MULTI ZOOM DIGITAL CAMERA SEVERAL COLOURS
YOU SAVE R400
NOW ONLY
49999
R
Zoutpansberger
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786
19 Augustus 2011
HUAWEI 3G MODEM INCLUDING MTN 75MB DATA!
• UMTS 2100MhZ • GSM / GPRS / EDGE • MicroSD card reader • Plug and play • Support Windows 2000/ XP/Vista and Mac Operating systems
www.zoutnet.co.za
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Familie ongelukkig, ná kwytskeld van twee verdagtes - bladsy 3
Polisie moet vinnig betaal of voertuie word opgeveil - bladsy 4
SAMWU-stakers gaan
Jaargang 27 Vol. 32
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
NOW ONLY
49999
R
Graad 7’s se seetoer verander toe in ‘n sneeutoer - bladsy 6
die keer sover as om menslike ontlasting in Raadsgebou te gooi
SAMWU-staking stink! Deur Linda van der Westhuizen Na Maandag se aanvanklik rustige begin van die SAMWU-staking op Louis Trichardt, het die stakers Dinsdag hande uitgeruk en selfs sover gegaan om menslike ontslasting in die Raadsgebou te gooi. Een besoeker aan die middedorp het dit as ‘n varkhok beskryf. Nog meer walglik was die stank van ontlasting wat deur stakers in die munisipale gebou rondgegooi is. “Ek het by die munisipale gebou ingestap en die hele plek het gestink. Die hele voorste vloer was met saagsels bedek wat oor rou riool gestrooi is. Almal loop met maskertjies voor hulle gesigte. Dit vrot!” het me. Leonie Oberholzer opgemerk. Voor haar besoek aan die munisipale gebou, het Oberholzer stilgestaan in Kroghstraat en gekyk waar die belastingbetalersvereniging be-
gin het met die skoonmaak van Kroghstraat. “Dit is onnodig om rommel te strooi. Jy kan toyi-toyi, maar hoekom al die gemors uitgooi. Die munisipale werkers het tog ‘n pensioenfonds en medies, meer voordele as ons gewone mense,” het Oberholzer gesê. Sy het na die flukse skoonmakers wat deur die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging (SBBV) gebring is, verwys en gesê dat sulke mense wat bereid is om hard te werk, eerder permanente poste moet kry. As lid van die dagbestuur van die SBBV het me. Aretha Smit inisiatief geneem en begin met ‘n skoonmaakpoging in Kroghstraat tussen Erasmus en Songozwi begin. Die SBBV het vier werkers in diens geneem vir hierdie poging. “Dit lyk vuil. Die munisipaliteit moet nie so maak nie,” het een van die skoonmakers, mnr. Steven Machaba, gesê. Mnr. Walter Gilfillan, SBBV dagbestuurlid,
®
het gesê dat sy tannie, me. André Gilfillan, van Bridge Auto, 200 swart sakke geborg het vir hierdie poging. “Dit is ‘n goeie manier om te wys dat die SBBV ‘n plan kan maak om ons dorp skoon te hou. Ons doen baie agter die skerms en tree hiermee ‘n bietjie op die voorgrond,” het mnr. Chrisjan van den Berg, voorsitter van die SBBV gesê. Van den Berg het ook gesê dat die munisipaliteit as sulks nie verantwoordelik gehou kan word vir die rommelstrooiery nie, omdat dit die werkersunies is wat die mense aanhits. “Die regering moet egter nie te veel ingee vir hierdie tipe eise nie. Elke jaar as dit tyd is vir loonverhogings dan steek dit kop uit,” het Van den Berg gesê. Nadat die skoonmakers ongeveer ‘n uur en ‘n half gewerk het en heelwat swartsakke vol rommel versamel is, het ‘n intimidasie-aksie teen die skoonmakers die veldtog in die wiele gery.
GREAT SOLLY’S DEAL! TELEFUNKEN 19” (48cm) FULL HD LCD TELEVISION SET
DISCOUNT WORLD
• Resolution 1440 x 900 • Wide XGA • Contrast ratio 1000:1 • Display colour 16.7M • Noise reduction
R779 995 Hussain: 083 378 6000 NOW ONLY
499
R
99
Conditions apply
• Max Resolution 1366 x 768 • Photo Effect
79999
R
SAMSUNG COMPACT ML1660 LASER PRINTER
• Digital picture quality • Widescreen capable
YOU SAVE R650
LG 18” LED COMPUTER MONITOR
NOW ONLY
MULTICHOICE DSTV DECODER PLUS DISH PLUS LNB PLUS SMART CARD
2004 PORSCHE CARRERA 4S A/T
“Die intimideerders het vir die skoonmakers gesê dat hulle hul gaan doodmaak. As gevolg van hulle houding het ons die skoonmaakpoging opgeskort. Die SBBV beskou hulle hantering van die saak deur middel van intimidasie as swak. Dis die mense wat dit weer sal moet kom skoonmaak. “Dis eintlik belaglik,” het Van den Berg laat Dinsdagmiddag gesê. Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (SAMWU) eis ‘n 18% salarisverhoging en betoog teen die 6% wat deur SALGA aangebied word. Intussen het munisipale woordvoerder, mnr. Louis Bobodi, Dinsdag gesê dat die munisipale kantore oop sal bly te midde van die staking en dat dienste ten opsigte van water en sanitasie, elektrisiteit en vullisverwydering steeds gelewer sal word. Hy het ook mense met navrae oor dienste genooi om 015 516 2990 te skakel.
NOW ONLY
999
R
Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920
99
YOU SAVE R1000
• Monochrome laser printer • USB 2.0 interface • Speed Mono: 16ppm A4
NOW ONLY
499
R
99
YOU SAVE R300
Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700