Zoutpansberger 1 April 2022

Page 1

Z

outpansberger

1 April 2022

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

PD OTTO

ELEKTRIES Contact us to get your House or Business Certificate of Compliance (COC) 24 HOUR CALL CENTRE: 083 251 8139

Jaargang 38 Vol.13

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Spaza shop owner openly defies authorities - page 3

Oud-Triegie pronk in Kyknet se Projek Dina-misdaadreeks - bladsy 5

e-mail: elektries@pdotto.co.za ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

Wees paraat!

13

9 772409 283001

kombers om sy kop. Niemand weet hoe Van Wyngaardt dit reggekry het om uit die huis te kom nie, Louis Trichardt inwoners is die afgelope week selfs nie eens hyself nie. gewaarsku om hulle eie veiligheid op te skerp ná ‘n Die polisie en Soutpansberg Dorpswag se vlaag gewelddadige rooftogte by huise. In die erghulp is dadelik ontbied. “Ons het net ste van die mees onlangse gevalle is die 69-jarige ná 02:00 Donderdag die oproep mnr. Willem van Wyngaardt van Reitzstraat in gekry,” het Van Heerden gesê. Van sy huis ingewag, aangerand, beroof en vir dood Wyngaard is dadelik na die Zoutagtergelaat. Al hoe meer aanduidings word gevind pansberg Privaathospitaal geneem dat die geweld die werk van dieselfde twee mans is. vir mediese behandeling en kon Van Wyngaardt is Woensdag, 23 Maart, net ná wonderbaarlik dieselfde dag 22:00 die aand in sy huis oorval, pas nadat hy van nog ontslaan word. ‘n vriend se verjaardagpartytjie teruggekeer het. Van Wyngaardt bly In daardie stadium het die twee mans reeds Van tans by ‘n vriendin. Die Wyngaardt, wat alleen bly, se stokou, halfblinde en trauma van die nagmerhalfdowe hondjie, Sasha, doodgeslaan. “Hulle het rie-ondervinding spook haar met die windbuks se kolf doodgeslaan en die egter steeds by hom. windbuks bo-op haar gelos,” het Van Wyngaardt se “Dit gaan oraait met skoonseun, mnr. Ettienne van Heerden, Dinsdag gesê. hom, maar hy is lus vir Volgens Van Heerden het sy skoonpa verbete niemand nie. Ek dink dit weerstand gebied, maar hy was nie opgewasse teen vat bietjie emosioneel aan die meedoënlose klappe en houe van sy aanvallers hom … hy het seer, maar nie. Hy is onder meer met ‘n ysterpyp oor die kop, hy gaan aan,” het Van skouers en bene geslaan. Een van die aanvallers was Heerden gesê. Dit gesê is met ‘n klein handwapen gewapen, maar gelukkig is hulle dankbaar vir almal die wapen nie teen Van Wyngaardt gebruik nie. In ‘n se bystand en ondersstadium, het Van Heerden gesê, het een van die mans teuning. sy skoonpa probeer verwurg en Van Wyngaardt het Die beskrywing van sy bewussyn verloor. Sy voete en hande is agter sy rug die twee mans wat Van vasgebind, waarna die aanvallers ’n hondekomberWyngaardt in sy huis sie om Van Wyngaardt se kop gedraai het en met ‘n ingewag het, stem ooreen elektriese koord om sy nek vasgebind is. In daardie met die twee wat die stadium het Van Wyngaardt sy bewussyn verloor. Die oggend van 18 Maart twee aanvallers is daarna weg met Van Wyngaardt die 70-jarige me. Elsa se Honda CRV wat in die motorhuis was, ‘n .22- en Vos in haar woonstel .303-geweer, sy selfoon en ‘n paar ander items. in Kokstraat, nie ver “Hulle het hom vir dood gelos,” het Van Heerden vanwaar Van Wyngaardt gesê. Was dit nie vir Van Wyngaardt se bure se honde woon nie, aangeval het. Vir die 48-jarige Johan Furstenburg van Levubu en die 35-jarige JC Young van Louis Trichardt was dit welwat vreeslik begin blaf het nie, sou hy dalk heel Toe sy 03:00 die oggend iswaar een van die dinge op hulle “emmerskoplysie” wat hulle oortuig het om vanaf 20 tot 27 Maart as span moontlik nie die aand oorleef het nie. Sy bure het wakkerskrik, was die deel te neem aan die moordende Cape Epic bergfietswedren en hulle name in die wedren se Book of Legends iets gehoor wat soos ‘n bees klink en gaan ondersoek twee mans klaar in haar te skryf dat hulle dit voltooi het. Lees meer oor hulle ervaring op bladsy 12 van hierdie uitgawe. Foto verskaf. instel. Hulle het toe vir Van Wyngaardt net buite sy kamer. huis op die grond gevind, steeds vasgebind en met die (Vervolg op p.2) Deur Andries van Zyl

Dit wil gedoen wees!

Anton de Necker

Cell:

082 923 1620

Cell:

084 704 8426

E-mail:

property@hmlegal.co.za

E-mail:

admin2@hmlegal.co.za

VIVO / WATERPOORT R3 800 000 (VAT EXCL) 229HA LIFESTYLE GAME LODGE

Property is our Business, call us! • • • • • • •

Want to SELL? List your property with us

• •

Completely game fenced (Electric - Solar) with inner camps Electricity - Solar power & 20Kva Generator Water - 2x Borehole/ (> 20 000lph) 3x5000l tank & pressure pump Lodge & Accommodation (sleeps 17) / Pool / Large trees and lawn Storage / Abattoir & Cold-room / Worker quarters INCLUDED Game (Eland, Gemsbuck, Waterbuck, Kudu, Nyala, and many more) Fiat 650 Tractor Nissan 4x4 Vehicle

Ad designed by Zoutnet Publishers

HAMMANN PROPERTIES

Carel Hammann


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.