Zoutpansberger 1 July 2022

Page 1

Z

outpansberger

1 Julie 2022

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

We’ll soon do away with our “actors”, promises mayor - page 2

Jaargang 38 Vol.26

Bekende bewaringsman sterf na tweede beroerte - page 3

PD OTTO

ELEKTRIES Contact us to get your House or Business Certificate of Compliance (COC) 24 HOUR CALL CENTRE: 083 251 8139

e-mail: elektries@pdotto.co.za ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

26

9 772409 283001

Reën nie so abnormaal nie Deur Andries van Zyl

‘n Rare verskynsel het die afge­ lope week plaasgevind deurdat die Albasinidam se een sluis oopgetrek moes word vanweë ‘n oorvol dam. Dit kon groot­ liks toegeskryf word aan die deurdringende reën wat sedert verlede week oor die streek uit­ sak. Te midde hiervan het krane in Louis Trichardt en omstreke weer leeggeloop. Alhoewel so iets in die winter ietwat ongewoon is, het mnr. Fanie Havinga, voorsitter van die Soutpansberg Distrikslandbou-unie en ondervoorsitter van TLU SA se Noordstreek, gesê die praktyk om oortollige water uit te laat is nie ongewoon nie. “Wat die dam betref, glo ek daar is iemand wat goeie bestuur toepas wat betref die dam se damvlakke. Onthou die dam is vol en dit het nou skielik weer ge-

reën, so daar kom ‘n klomp water in wat hulle wil uitlaat. Dit is nie goed vir die dam om bo sy 100% vlak te wees nie. Hulle maak plek vir water wat inkom, wat normaal is. ‘n Paar keer deur die seisoen het hulle dit al gedoen. Dit is vir my verblydend om te sien dat goeie bestuur toegepas word,” het Havinga gesê. Alhoewel die koue en nat weer nie vir almal ‘n plesier is nie, het Havinga gesê hulle is dankbaar daarvoor. “Vir ons as landbouers is ons eintlik baie dankbaar vir die reën wat nou val, want met hierdie baie beurtkrag help dit dat ons bome water kry met die reën. Reën is op die einde van die dag beter as enige ander besproeiing. So, in hierdie stadium pla dit ons nie regtig baie nie,” het Havinga gesê. Havinga het ook gemeen die goeie winterreën van die afgelope week is ook nie abnormaal vir die streek nie. “Ons lê mos eintlik in ‘n

‘n Rare verskynsel in die middel van die winter. Een van die Albasinid­ am se sluise is die afgelope week oopgetrek om die invloei van water in die dam te midde van die deurdringende reën die afgelope twee weke te reguleer. Hierdie skermgreep kom uit ‘n selfoonvideo wat deur plaaslike inwoner Laurie Bannatyne Dinsdag by die dam geneem is.

Carel Hammann HAMMANN PROPERTIES

subtropies gebied hier teen die berg af, so vir ons in die Soutpansberg-gebied is dit maar normaal. Ons het maar net vergeet van hoe dit was in die ou dae toe dit nog mooi gereën het en goed gegaan het met ons,” het Havinga gesê. Hy het bygevoeg dat die goeie reën ook vir boere hier in die noorde ‘n goeie seisoen voorspel. Volgens Havinga is die prentjie egter nie so rooskleurig vir almal nie. “Vir die res van die land, die hoëveld en die vlaktes en daardie gebiede met die stropers wat nou moet hardloop met die sonneblom en mielies wat op die

Believe it or not, but this is the newly built sidewalk in Alwyn Street, Louis Trichardt, between Leeu and Kameel Street. The reasoning behind it left many residents dumbfounded. “What genius in our municipality decided to spend money on a sidewalk down the entire length of Alwyn Street east of Leeu Street and make it impossible for pedestrians to use? I am in favour of paved sidewalks, but they need to be smooth enough for even the elderly to use safely. Pedestrians are now forced to use the roadway, yet for the same money that this monstrosity cost, a safe and pleasing sidewalk could have been provided. Too often roads are built with only motor vehicles in mind and without any consideration for all road uses,” remarked Louis Trichardt resident Malcolm Tucker.

Anton de Necker

Cell:

082 923 1620

Cell:

084 704 8426

E-mail:

property@hmlegal.co.za

E-mail:

admin2@hmlegal.co.za

Visit our website: www.hmprop.co.za

Property is our Business, call us!

“DEVELOPERS DREAM” R 3 175 000-00

• • •

waarin hulle die erge beurtkrag van die afgelope week blameer vir die water tekorte in al die munisipale areas. “Weens beurtkrag oor die hele land is die pomp van water in ons distrik ernstig geaffekteer. Munisipaliteite soos Musina, Collins Chabane, Makhado en Thulamela ondervind tans ernstige water tekorte vanweë beurtkrag … Ons versoek inwoners om kennis te neem van die elektrisiteitskrisis waarmee ons sit en dat dit watervoorsiening in al ons munisipaliteite beïnvloed,” het Vhembe gesê en verskoning gevra vir enige ongerief wat die watertekort kan veroorsaak.

What were they thinking?

LOUIS TRICHARDT • •

lande is, is daar bietjie van ‘n probleem. Ek was verlede week in Bloemfontein gewees waar hulle oor die 35 mm gekry het en die mielies wat gestroop word staan in die water. Vir daardie ouens is dit bietjie van ‘n kopseer in hierdie stadium, want hulle weet nie wanneer hulle gaan kan inkom om te stroop nie,” het Havinga gesê. Maar te midde van ‘n oorvol dam en water wat orals lê, het Louis Trichardt en omstreke se krane weer droog geloop die afgelope week. Die Vhembe Distriksmunisipaliteit het in antwoord hierop Dinsdag ‘n verklaring uitgereik

Yard space 2855m² / Corner stand Nearby – CBD / Schools / Crèche / Hospital / Sports facilities / Churches Borehole / Tank & pressure pump 2x Residential units with outer buildings 157m² Double volume steel structure with concrete floor

Want to SELL? List your property with us


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.