Zoutpansberger 01 Maart 2013

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 28 LITRE MICROWAVE OVEN 1300 WATT YOU SAVE R500

NOW ONLY

• Cooking mode: Microwave oven / Brown / Grill • 6 Power levels

R

69999

Zoutpansberger

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 lexmark pro905 4-in-1 printer / copier / scanner / Fax plus 3 high yield black ink cartridges

PRYS: R4,00 BTW Ing.

NOW ONLY

1 Maart 2013

YOU SAVE R800

www.zoutnet.co.za

Skoolkinders ploeter steeds deur rou riool - bladsy 2

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Burglar(s) leaves path of destruction on farm - page 3

Jaargang 29 Vol. 8

99999

R

B(r)ouwerk kos bejaarde egpaar baie duur - bladsy 4

AfriForum hoop om teen middel Maart in die hof te wees met hul minagting-aansoek teen Vhembe

Slang sorg vir meer opwinding as die Cheetahs en Haaie Willie Kloppers van die plaas Bristol met die 3,5m swart mamba wat hy Saterdagmiddag in sy eetkamer geskiet het. Lees berig op p. 2 (Foto verskaf)

Moet iemand eers toegesluit word? Deur Linda van der Westhuizen

Sal die boodskap “munisipaliteite móét water voorsien” eers by beamptes inslag vind as iemand agter tralies sit? “Ons wil nie graag iemand agter tralies sien nie, maar sou dit gebeur, sal dit ‘n boodskap uitstuur vir baie munisipaliteite,” het AfriForum se Limpopoorganiseerder, mnr. Tiaan Esterhuizen, op Dinsdag, 26 Februarie, gesê. Hy het verwys na die regsaak wat AfriForum Louis Trichardt teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit (VDM) aan die gang het. AfriForum het in Oktober ‘n hofuitspraak teen die VDM verkry waarin onder andere beveel word dat daar teen Desember verlede jaar elke dag konstante watervoorsiening aan die dorp moet wees tussen 04:00 en 10:00 en tussen 16:00 en 20:00. AfriForum het die VDM verskeie kere uitstel gegee en die finale datum was 17 Februarie. Die stappe om met ‘n proses van minagting van die hof te begin, is nou aan die gang. Esterhuizen het verduidelik dat die eerste uitspraak op ‘n instansie (munisipaliteit) gemaak is, maar dat die saak van minagting van die hof teen ‘n persoon of persone sal wees. “Dié persone is die

2010 Mercedes Benz E200 CGi 39 000km

Balance of 6 year / 120 000km service plan

R389 995 *excl. on the road fee

munisipale bestuurder en moontlik ook die burgemeester van die distriksmunisipaliteit. Ons sal die persoon of persone weer ‘n billike tyd gee om die watersituasie aan te spreek en daarna sal die reg sy gang gaan. ‘n Vonnis van 30 dae kan dalk die uiteinde wees van die regsproses van minagting van die hof,” het Esterhuizen gesê. AfriForum hoop om teen middel Maart in die hof te wees met hul minagtingaansoek. Dit volg nadat die plaaslike AfriForum voorsitter, mnr. Wally Schultz, en forumlid mnr. Lampie Schoeman ‘n twee-uurlange konsultasie met AfriForum se regspan in Pretoria gehad het. Adv. Jan Saunders, wat die eerste hofuitspraak verkry het, prokureur Werner Human en Esterhuizen was teenwoordig. “Daar is ongelukkig nou nie meer ruimte vir kompromie, praat en hulp verleen nie. Ek moet nou terugstaan sodat die reg sy gang kan gaan,” het Schultz gesê. Schultz het deurentyd agteroor gebuig om die VDM tegemoet te kom. Ten opsigte van die hofprosesse het die VDM gesê dat hulle die regsisteem respekteer en steeds daaraan toegewyd bly om water te voorsien. Hulle het egter gesê dat dit nie realisties was om volledige watervoorsiening binne die bestek, soos

102 President Street Louis Trichardt 0920 HAMMANN PROPERTIES

Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160

E-mail: hammannc@vodamail.co.za

waTerval TOwnSHip

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

2 STandS FOr Sale 396m2 eaCH

r100 000 each

C

CAREL HAMMANN 082 923 1620

aangedui in die hofbevel, te verskaf nie. “Toe ons in Pretoria was vóór die hofbevel, het ons gesê ‘ses maande’, maar die prokureurs het gesê hulle kliënte sal nie so ‘n lang tydperk sonder water toelaat nie en ons moes afkom na twee maande, terwyl ons geweet het dat dit nie kan werk nie,” het die VDM se waarnemende senior bestuurder vir waterdienste, mnr. Eric Masakona, verlede week gesê. Hy het bygevoeg dat die VDM nie net skielik ‘n begroting het omdat daar ‘n hofbevel is nie. Volgens Masakona het die VDM die waterfunksie sedert 2003 oorgeneem, maar “nooit ‘n sent van die Makhado Munisipaliteit” ontvang nie. Dit is waarom hulle besluit het dat die waterdienste se geld direk aan die VDM betaal moet word. “Ons probeer befondsing kry vir ons deel van die Nandoni-pypleiding van Valdezia na Mowkop, want die R35 miljoen wat toegeken is, sal seker nie eers 50 pype kan aankoop nie. Die watersake departement het gesê hulle sal ons bystaan om fondse te probeer kry,” het Masakona gesê. Voordat die Nandoni-pypleiding nie voltooi is nie, “sal die reservoir nooit vol wees nie en nie almal sal water kry op die manier wat ons dink nie,” het Masakona gesê.

Sandrivier naweek plaSieS.

21ha en 22ha elk. Onverbeter. Eienaar finansier self aan goedgekeurde koper. 3 Jaar termyn. Prima plus een persent rente. Prys sluit BTW in.

r330 600 elk


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.