Z
outpansberger
1 Mei 2020
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Servaas Wahl (46) skielik oorlede - bladsy 2
Jaargang 36 Vol. 17
Coronavirus dwing skole om innoverend te dink - bladsy 4
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
17
9 772409 283001
Sluit julle deure!
Die bestuur van Louis Trichardt SuperSpar (bo) is Dinsdagoggend deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens beveel om hul deure vir sake te sluit, omdat hulle “nie aan die grendeltydregulasies” voldoen het nie. Die winkel kon eers Woensdagoggend weer oopmaak. SuperSpar was een van twee winkels in Louis Trichardt wat die dag deur die polisie beveel is om te sluit weens “oortre dings” van die regulasies. Die ander winkel was Check U (regs) in Songozwistraat, wat moes sluit omdat hulle, buiten vir handreinigers by die ingangsdeure, nie ook handreinigers by elke betaalpunt gehad het nie. Lees artikel op p.2.
WE HAVE MOVED 2 RISSIK STREET, LOUIS TRICHARDT
DEAR CLIENTS
Tel: 015 516 5000
We will be OPEN during the lockdown to support essential service providers (permit holders) only
Monday to Saturday 9:00 - 13:00
Ad designed by Zoutnet Publishers