Zoutpansberger
1 November 2013
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Do parents know what their children face? - page 2
Jaargang 29 Vol. 43
Wet weather takes its toll on region’s roads - page 3
VV maak vordering in omstrede naamsaak - bladsy 4
Landdros beskou enigste getuie teen plaaslike sakeman se getuienis as uiters ongeloofwaardig
Onskuld ná jare se hel
gebruik het om vir homself dwelms te koop. “Ek het saam met hom gaan dobbel, ja. Die ‘n Sakeman van Makhado (Louis Trichardt), laaste keer was in Junie 2010. Ek het eers einde mnr. Jacobus Christiaan Oosthuysen (52), Julie uitgevind van die gesteelde geld toe sy vrou alombekend as Jack, is onskuldig bevind op ‘n my gebel het en gesê het hy het verdwyn met baie aanklag van diefstal na meer as twee jaar van geld,” sê Oosthuysen. Kliënte het begin kla dat “hel en vernedering” wat hy deurgemaak het. hulle geld aan Koch oorbetaal het vir motors wat “Hoewel ek geweet het dat ek onskuldig was, hulle gekoop het, sonder dat hulle ooit die motors het dit vir my gevoel asof die hele dorp my reeds ontvang het. Volgens Oosthuysen kom Koch De veroordeel het,” het Jack hierdie week gesê. Die sember uit die tronk. Oosthuysenegpaar sê dat hulle die aand na die Intussen het dit vir die Oosthuysen egpaar gevoel uitspraak vir die eerste keer in maande deurge asof hulle in ‘n tronk was en het hulle baie lyding slaap het. deurgemaak. “Mnr. Oosthuysen is gister [Maandag] onskuldig “Jack het in 1978 hier gematrikuleer. Sy familie bevind nadat die hele verhoor afgehandel is. Die se naam is deur die modder gesleep. Hy het ‘n hart hof het hom onskuldig bevind en hom ontslaan. Die operasie in 2003 ondergaan en ook opgehou rook. enigste getuie wat mnr. Met al die spanning het “Hoewel ek geweet het dat ek hy weer begin rook. Die Oosthuysen geïmpliseer het, was mnr. Jacques nansies het opgeraak. onskuldig was, het dit vir my fiJack Julian Koch (36). Die moet elke jaar die gevoel asof die hele dorp my spesialis gaan sien en hof het bevind dat mnr. Oosthuysen nie skuldig gesond eet. Waar was reeds veroordeel het.” bevind kon word op die die geld vir gesonde kos getuienis van mnr. Koch nie. Die hof het nagenoeg en vir dokters? Hy moet genoeg rus. Hy kon nie in 32 redes gehad waarom mnr. Koch se getuienis nie die nagte slaap nie,” sê sy vrou Linda. aanvaar kan word nie. Die saak is afgehandel en “Dit was ‘n sielswroeging in die ergste graad,” kan nie weer heropen word nie; die staat kan nie sê Jack, wat altyd ‘n passie vir gholf gehad het. appelleer nie,” het advokaat Jan Nel op 29 Oktober “Mense het hulle rug op my gedraai. Ek het gesê. Nel het namens Oosthuysen opgetree. Die opgehou gholf speel. Mense het my as ‘n skelm uitspraak is deur streekslanddros Pat Cloete gegee. beskou. As ek sigarette wou gaan koop, het ek dit Koch is in Augustus 2011 gevangenisstraf laatnag gedoen, sodat niemand my moes sien en opgelê na aanleiding van ‘n klag van diefstal van weer anderkant toe kyk nie. Gelukkig bly ons uit meer as R200 000 wat by Bridge Motors vermis die dorp op ‘n plaas,” sê Jack. Hy het met wyle geraak het. Koch was ‘n verkoopsman by die Jan Brink gesels ‘n ruk voor dié se selfmoord. Dit tweedehandse voertuieafdeling van Bridge en was vir hom hartseer dat hy nie eers na sy vriend Oosthuysen die bestuurder. Koch het Oosthuysen se begrafnis kon gaan nie, want dit steur die mense geïmpliseer deur te sê dat hulle saam met die as hulle hom sien en hom wil vermy. “As dit nie vermiste geld gaan dobbel het. In ‘n latere verk vir die Here was nie en as ek nie vir Linda gehad laring het Koch gesê dat hy van die gesteelde geld het nie, was ek weg. Tydens die saak het ek elke
Deur Linda van der Westhuizen
oggend gebid, ‘Here gee my net vrede en gee my krag dat ek nie doodgaan voordat die waarheid uitkom nie’, ” sê Jack. “As Jack se naam net kan skoon kom en mense kan weet hy is onskuldig!” is die kreet uit Linda se hart. “Daar was wel mense wat in Jack
Jack en Linda Oosthuysen is verlig en dankbaar, nadat Jack onskuldig bevind is op ‘n aanklag van diefstal, na meer as twee jaar van “hel en vernedering” wat hulle deurgemaak het.
2013 Audi A1 1.4 TFSi
A/C, P/S, CD, Fogs, Xenons, PDC, Leather, 1100km
Balance of 5 year / 100 000km motor plan NEW PRICE: R329 900
OUR PRICE:
R269 995
*excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
C
Audited Distribution Figures
102 President Street Louis Trichardt 0920 HAMMANN PROPERTIES
se onskuld geglo het en ons bygestaan en vir ons gebid het. Vir hulle sê ons baie dankie,” sê Linda. Oosthuysen het ‘n paar werksaanbiedinge gekry en weer verloor toe hy verhoorafwagtend was. “Ek weet nie wat nou gaan gebeur nie. Ons bid vir ‘n wonderwerk wat inkomste betref. Ek dobbel nie meer nie,” sê Jack, wat vir die eerste keer in ‘n lang tyd met ‘n glimlag die dorp binnegery het.
HIGHLY RECOMMENDED
Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160
E-mail: hammannc@vodamail.co.za
ALBASINI DAM 2 x 8.5Ha Farms R550 000 EACH CAREL HAMMANN 082 923 1620
21ha. Farm house, workshop, 2x sheds, workers rooms and out-buildings. 10.5ha Mangos. Achaar cutting plant included. Strong boreholes. 10ha unspoilt nature with a view to be remembered.
R2.3 MILLION Ad designed by Zoutnet Publishers