(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 KELVINATOR LARGE 70cm GLASSTOP CERAN HOB
YOU SAVE R2000
NOW ONLY
R
99999
EACH
Zoutpansberger
22 Februarie 2013
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 KELVINATOR STAINLESS STEEL 4 buRNER GAS HOb WITH FRONT CONTROLS YOU SAVE R2000
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Boorgate ‘n “monument van munisipale onbevoegdheid” - bladsy 2
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Swiss tennis icon Roger Federer visits rural crèche - page 3
Jaargang 29 Vol. 7
NOW ONLY
99999
R
EACH
“Jack het geweet van die geld,” getuig Koch - bladsy 4
Munisipaliteit se werknemer-verwante uitgawes beloop byna R172 miljoen per jaar
Mnr. Thivho Ralulimi (links), direkteur van ‘n Groot verrassing is die 2011/12 pakket van die Die munisipale bestuurder, mnr. Sakkie Muttegniese dienste, ontvang ‘n jaarlikse vergoeding direkteur van gemeenskapsdienste, mnr. Elias shinyali, het in die 2011/12 finansiële jaar ‘n van R832 508. Mugari wat R916 357 te ontvang. totale pakket van R874 324 ontvang.
Wat betaal ander munisipaliteite?
Volgens die nasiona le 2011, wat Septembe tesourie se data vir r verlede jaar versky n het, het Kaapstad se munisipale bestuur der (MB) R1.5 miljoe n (b Tshwane se MB R1 enaderd) verdien, .3 nesburg en Ekurhu miljoen en Johanleni s’n R2.1 miljoe n en R2.2 miljoen on ders nisipaliteite van Tshw keidelik (Die muan het verhogings begr e en Johannesburg oot vir hul MB’s vir 2012/13, wat hulle sa larisse tot meer as R3 miljoen per jaar sa l opstoot). Die nasionale tesou rie dat die MB van Mole se 2011 data wys mole naby die grote Tzaneen area R1.1 mi r ljo Kwazulu-Natal se M en kry. eThekwini in B kry R2.2 miljoen, terwyl Newcastle se M B R1.3 miljoen ontva ng Naledi in die Vrystaa t se MB het ‘n jaar ge . lede R900 000 gekry.
Salarisse vreet miljoene Deur Linda van der Westhuizen
Jan Alleman van Makhado (Louis Trichardt) wat dalk enigiets tussen R6 000 en R20 000 per maand verdien, se oë sal dalk rek as hy hoor wat die stadsvaders in ‘n jaar huis toe neem. Die Makhado Munisipaliteit se munisipale be stuurd er, mnr. Sakkie Mutshinyali, het in die 2011/12 finansiële jaar ‘n totale pakket van R874 324 ontvang; dit is so kort duskant R73 00 per maand. Van dié jaarlikse pakket was R487 333 die basiese jaarlikse vergoeding en R324 951 is ontvang vir reis, motor, akkommodasie, verblyf en ander toelae. Die oorblywende R62 040 was vir medies, pensioenfonds en werkloosheidsversekering - almal belangrike items vir iemand in ‘n
2005 Mercedes Benz SLK350 63 000km
verantwoordelike posisie wie se kontrak skielik beëindig kan word. Daar kan egter genoem word dat 2011/12 ‘n groot besparing getoon het. Die vorige jaar het die munisipale bestuurder, mnr. Shadrack Tshikalange, ‘n stewige R1.1miljoen huis toe gevat. Kort op die hakke van die munisipale bestuurder se vergoedingspakket volg dié van die direkteur van tegniese dienste, mnr. Thivho Ralulimi, met ‘n jaarlikse vergoeding van R832 508, wat so ‘n rapsie meer as R69 000 per maand verteenwoordig. Niemand sou Jan Alleman kwalik neem nie as hy sou wens vir selfs net dié direkteur se jaarlikse reistoelae van R262 254 nie. ‘n Groot verrassing is die 2011/12 pakket van die direkteur van gemeenskapsdienste, mnr. Elias Mu-
gari. Hy troef selfs die munisipale bestuurder deur R916 357 te ontvang. In die vorige boekjaar was sy vergoeding R762 805. Die verskil kom eintlik in by die feit dat dié direkteur ‘n prestasiebonus van R84 120 ontvang het. Daar was net een direkteur wat so ‘n bonus ontvang het. Die direkteur van beplanning en ontwikkeling, me. Dakalo Sinthumule, se jaarlikse pakket is R791 178 of net duskant R66 000 per maand. Die direkteur van korporatiewe dienste val in dieselfde kategorie, met R789 738 per jaar. Teenoor die direkteure lyk dit amper of die jong hoof finansiële beampte, me. Mikateko Makhubela, agter in die ry moes staan toe salarisse vasgestel is met ‘n totale jaarlikse pakket van R671 037 (basiese salaris R337 144). Makhubela het in Oktober ver-
APPLE IPHONE 5 16GB FEATURES
200 s te Minu MSs/ S 200 MSs M ta B Da 0 0 2 Mpm pm x 24
• 4” Retina display • 8MP iSight camera with panorama • iOS 6
R249 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
C
lede jaar by die munisipaliteit aangesluit. Die burgemeester, ‘n politieke aanstelling, word net R637 103 per jaar betaal. Gelukkig kan rdl. David Muthavatsindi gratis in die burgemeesterswoning bly en ‘n raadsvoertuig vir amptelike pligte gebruik. Hy en die speaker, rdl. Lindiwe Lowane, kry elk ‘n kantoor en sekretariële bystand. Die speaker kry R516 556 per jaar. Die vergoeding van al die raadslede, insluitend dié van die burgemeester en speaker, was R16 799 647 vir die boekjaar eindigende 20 Junie 2012. Werknemer-verwante uitgawes het R171 883 712 bedra. Dis nou sonder die raadslede se vergoeding. Die totale uitgawes van die munisipaliteit was meer as R700 miljoen - R742 861 974 om presies te wees. (Vervolg op p. 2)
R399
DISCOUNT WORLD
per month on Straight Up 200
APPLE IPHONE 5 32GB FEATURES 200 s te Minu MSs/ S 200 MSs M ta B Da 0 0 2 Mpm pm x 24
• 4” Retina display • 8MP iSight camera with panorama • iCloud • Touchscreen
R599
per month on Straight Up 200
Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 • Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920 Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 • Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700