Zoutpansberger 22 July 2022

Page 1

Z

outpansberger

22 Julie 2022

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Ma wag steeds op antwoorde oor seun se moord - bladsy 3

Jaargang 38 Vol.29

Salesman at well-known vehicle dealership arrested - page 3

PD OTTO

ELEKTRIES Contact us to get your House or Business Certificate of Compliance (COC) 24 HOUR CALL CENTRE: 083 251 8139

e-mail: elektries@pdotto.co.za ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

29

9 772409 283001

Sakkie het voluit geleef het hy haar die kerk ingebring het op sy eie “sakkie-sakkie” weergawe van die Die sinnelose moord op ‘n jong troumars op haar huweliksdag. man van Musina, die 38-jarige Jaco Provinsiale polisiewoordvoerder BrigCilliers, laat steeds inwoners van die adier Motlafela Mojapelo het by navraag Soutpansberg verslae. Hy is Donderd- die moord bevestig. Die voorval het ag, 14 Julie, vroegoggend koelbloedig ongeveer 01:20 plaasgevind. Volgens buite die MAC Messina Rugbyklub Mojapelo was ‘n gewapende sekurdoodgeskiet. iteitsbeampte besig om in die area te Meeste inwoners van die grensdorp patrolleer toe hy ‘n enkele geweerskoot het Cilliers as Sakkie geken, sy Groentgehoor het. Hy het dadelik in die rigting jienaam wat sedert Standerd 6 by hom van die geweerskoot beweeg en na gebly het. “As jy gepraat het van Jaco bewering gesien hoe ‘n man gebukkend het niemand geweet wie dit is nie,” het oor Sakkie se liggaam staan en sy sakke suster Inge Heymans Dinsdag aan die deursoek. Die sekuriteitsbeampte het Zoutpansberger gesê. Die dood van haar onmiddellik sy vuurwapen uitgetrek broer was vir haar nog baie onwerklik. en verskeie skote op die verdagte man Ure voor sy dood het sy nog met hom geskiet. Die verdagte het ‘n skoot terugper selfoon gepraat, en in April vanjaar geskiet, waarna hy en (volgens die sekuriteitsbeampte) twee ander verdagtes vanaf die totaal weggehardloop het. Volgens Inge vermoed hulle Sakkie is doodgeskiet tydens ‘n mislukte motorkaping. “Op die ou end is hy vir sy sleutels vermoor - nie vir sy bakkie nie, sy sleutels” het Inge gesê. Buiten vir sy bakkiesleutels wat weg was, is nie sy horlosie, beursie, selfoon of enige iets waardevols gesteel nie. Roof, het Inge gesê, was dus duidelik nie die motief nie. Inge het vertel dat Sakkie Woensdag by die rugbylapa gaan kuier het. Toe die kroeg toemaak, het hy na sy bakkie gestap, waarop hy oorrompel is. Vir Sakkie was dit ‘n geval gewees van op die verkeerde plek op die verkeerde tyd. Hy is dood vanweë ‘n enkele skoot in die kop. “Hulle het hom geskiet op sy linkerkant op sy slaap. Een skoot en hy het geval,” het Inge gesê. Die 38-jarige Jaco “Sakkie” Cilliers, Vroeër die aand was daar blykbaar wat verlede Donderdagoggend koelook ‘n skietery in die omgewing van bloedig voor die MAC Messina Rugdie rugbyklub. Gerugte van dié skietery byklub doodgeskiet is. Foto verskaf. is wyd op sosiale media versprei. Die Deur Andries van Zyl

Carel Hammann Cell: 082 923 1620 HAMMANN PROPERTIES

vermoede bestaan dat dit dalk die werk was van dieselfde drie verdagtes. “Hulle het blykbaar ‘n Toyota bakkie probeer kaap. Daar is ‘n paar skote gevuur en die persoon is blykbaar gewond, soos ons verstaan, maar hy kon wegkom deur weg te jaag,” het Inge gesê. Sy het egter bygevoeg dat sy nie weet of iemand die skietery gerapporteer het nie. Sakkie se dood kan die werk van ‘n sindikaat wees. “Volgens wat ons nou hoor in die dorp en van die polisie se kant af, vermoed hulle dit is ‘n sindikaat,” het Inge gesê. Sy het bygevoeg dat die sindikaat hulle blykbaar toespits op Toyota en Ford bakkies. “En soos jy weet, dit is ‘n kwessie van 10 minute en hulle is oor die grens,” het Inge gesê. Al wat hulle kan hoop is dat die verdagtes vinnig vasgetrek word. Sakkie se familie het in 1989 na Musina getrek. Hy het sy skoolloopbaan voltooi by onderskeidelik Laerskool Messina en Hoërskool Eric Louw, waar hy in 2003 gematrikuleer het. Ná skool het Sakkie maar, soos baie jong mans, gesukkel om werk te kry. Hy het toe besluit om vir twee jaar by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aan te sluit. Daarna is Sakkie vir sowat vier jaar Afganistan toe, waar hy privaat sekuriteitswerk gedoen het. Terug in Suid-Afrika het hy sy vakleerlingskap as dieselwerktuigkundige deur die Basil Read konstruksiemaatskappy gedoen. Ten tye van sy dood was hy werksaam vir Murray & Roberts by Venetia Myn. Alhoewel sy lewe so onnodig kortgeknip is, het Sakkie ‘n avontuurvolle lewe gehad. “Toe hy in Afganistan was, het hy die wêreld vol getoer. Hy het plekke gesien wat ons net van kan droom. Hy was outgoing en avontuurlustig. Hy het gelag en gedans. Dit was nie ‘n partytjie as Sakkie nie daar was nie. Hy was

Anton de Necker

daardie een,” het Inge gesê Vir Inge en die familie vind hulle darem ‘n bietjie troos daarin dat Sakkie sy lewe voluit gelewe het. “Sy een vriend sê nou die dag vir my

‘n mens gaan dood soos jy gelewe het. Sakkie het vinnig gelewe en is vinnig dood,” het Inge gesê. (Vervolg op p.2)

Sakkie afgeneem waar hy in April vanjaar sy sussie, Inge Heymans, die kerk ingebring het op sy eie “sakkie-sakkie” weergawe van die troumars. Foto verskaf.

PROPERTY LOCATED IN EXTENTION 7 – EXCLUSIVE BERGH STREET AREA

Cell: 084 704 8426

E-mail: property@hmlegal.co.za E-mail: admin2@hmlegal.co.za Visit our website: www.hmprop.co.za

Property is our Business, call us!

LOUIS TRICHARDT “Superior Luxury by Design” R 5 900 000-00  6x Bedrooms / 5x Bathrooms  Entertainment deck & swimming pool  Reception / Lounge / Living room  Lapa & Braai  Dining room / Kitchen / Pantry / Laundry  4x Vehicle parking & 2x Storerooms  Gentleman’s Bar & Wine cellar  Borehole & Tank / Back-up Generator  Home office / Fibre installed  Established garden & paved areas Nearby – Churches, Schools, Crèche, Hospital, Golf club & other sports facilities

Want to SELL? List your property with us

VIEWING ONLY AFTER CONSULTATION AND QUALIFICATION


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 22 July 2022 by Zoutnet - Issuu