Zoutpansberger 22 November 2019

Page 1

Z

outpansberger

22 November 2019

News with an independent soul

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Glimlaggende Christelle verloor stryd teen kanker - bladsy 3

Jaargang 35 Vol. 46

ID confusion for those born outside the country remains - page 4

Steeds vloei die stories uit Philip se skrywerspen - bladsy 5

Hartseer na dood van jong sakeman

begin werk, maar hy het steeds in sy vrye tyd eiehandig nog watertenkstaan­ Die nuus dat bekende jong Louis ders en hekke gebou. “Sy spasie op Trichardt sakeman Wiann Bezuiden- die plaas het egter te klein geraak en hout (30) vroeg Maandagoggend sy toe het hy begin om vir homself ‘n eie lewe geneem het, het skokgolwe werkswinkel te bou. Elke steen, elke deur die gemeenskap gestuur. sink, elke lig het hy self alleen gebou ná “Depressie is ‘n verskriklike ding,” werk en oor naweke. Nooit was daar net het ‘n uiters bedroefde pa Bez Woens­ stilsit en niks doen nie,” het Karen gesê. dagoggend aan die Zoutpansberger Stadig maar seker het Wiann vir gesê. Die dood van sy en ma Karen se homself begin naam maak en hy het by oudste seun het die ouerpaar totaal Alert Staal bedank nadat sy besigheid platgeslaan. Bez het gesê dat niks begin groei het. Buiten die waterten­ hulle vir die nuus kon voorberei nie. staanders en hekke, het hy ook met “Vrydagaand het ons nog saam gekuier. die konstruksie van afdakke en kleiner Hy was opgewek en opgewonde oor strukture begin. die nuwe jaar met die nuus dat hy Steeds het Wiann se besigheid ge­ twee groot kontrakte gekry het. Met sy groei en hy het WB Construction begin. besigheid het dit goed gegaan. Alles was In ‘n redelik kort tydperk was Wiann goed en ons het nog vir die toekoms se besigheid en sy werkspanne reeds beplan. Nou is daar niks,” het Bez gesê. by verskeie groot plaaslike projekte Wiann is op 5 September 1989 betrokke, insluitend by die nuwe Bridge in Pretoria gebore. Hy sou later sy Auto­vulstasie, Caltex, Premjee, Die hoërskoolloopbaan by Hoërskool Oval van Rampie Gilfillan en nog vele Louis Trichardt voltooi waar hy in 2007 ander strukture in die dorp. Sy werk gematrikuleer het. Ná skool het hy sy strek van Louis Trichardt, Alldays, eie baie suksesvolle konstruksiemaat­ Levubu, Waterpoort en Polokwane skappy begin. tot by Lebowagomo, Giyani, Tzaneen Van jongs af, sê sy ouers, was staal en oor die hele Limpopo en selfs tot konstruksiewerk in sy bloed. “Hy sou in Mpumalanga. Ses jaar gelede het ná skool en sportoefening in Standerd 8 Wiann ook Palcor begin, waar hy ‘n tot laataand werk om watertenkstaan­ palissade fabriek opgerig en palissades ders en hekke in ons tuin te bou. Later verskaf het aan die groothandel. het hy vir homself ‘n klein struktuur “Sy werk was van hoogstaande gebou om uit te werk,” het Karen gesê. gehalte. Sy standaarde was ongelooflik Ná skool het Wiann by Alert Staal hoog en hy was altyd ‘hands on’. Nooit Deur Andries van Zyl

VACANCY

131 Krogh Street (C/o Krogh & Ruh st) Louis Trichardt 0920

Wheel alignment technician available at Tiger Wheel & Tyre LTT.

HAMMANN PROPERTIES

E-mail CV’s to: paul@ayobmotors.co.za or phone 015 516 5175

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

46

Ad designed by Zoutnet Publishers

If you do not hear from us within 30 days please accept your application as unsuccessful. ISSN 2409-2835

was hy te bang om self te werk of saam met sy werkers te werk nie. Hy het geen lui haar op sy kop gehad nie,” het Karen gesê. Wiann was een van die streek se gerespekteerde jong sakemanne en is in 2015 benoem as Klein Sakeman van die Jaar. “Soveel mense het met lof van hom gepraat. Hy was ‘n mense mens wat almal gelyk en met respek behandel het, altyd vriendelik met almal. Ook het hy baie gedoen vir liefdadigheid en het hy gehelp waar hy kon,” het Karen gesê. Vir Karen en Bez is daar baie vrae. “Hy het nog soveel drome en planne gehad, maar ongelukkig het depressie die oorhand gekry tot op ‘n punt waar hy net nie meer kon nie,” het Bez en Karen gesê. Wyle Wiann word Dinsdag, 26 No­ vember, om 11:00 vanuit die NG Kerk Louis Trichardt­gemeente (Haant­ jiekerk) begrawe. Hy word oorleef deur sy ouers, vrou Cornel, kinders Xante en Jayden en broer Vernon. Die familie het hul dank uit­ gespreek teenoor die hele Soutpans­ berg­gemeenskap vir hulle woorde van vertroosting en ondersteuning in hierdie moeilike tyd en afgesluit met die woord: “We may never know what was inside that took him away from us, but he did the best he could, until he couldn’t any longer. He never wanted to leave us; he just didn’t know how to stay.”

Carel Hammann 082 923 1620 hammannc@vodamail.co.za

Wyle Wiann Bezuidenhout (30). Foto verskaf.

LOUIS TRICHARDT - R3.5 MIL 2855m2. Complex with 7 Flats. Strong borehole. 1000m2 available to develop


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.