Z
outpansberger
23 Julie 2021
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Council say they intend to take over sports facilities - page 2
2019 HVW POLO 1.0 TSI DSG Panroof 25 000km
R279 995 www.ayobmotors.co.za
*excl. on the road fee
Jaargang 37 Vol.29
Tree-felling exercise causes two-day power outage - page 3
Tel: (015) 516 5175
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
29
9 772409 283001
Marinda was een van talle wat die afgelope week hul stryd teen Covid verloor (Lees binne)
Sterftes duur voort Ongeveer twee weke gelede het Marinda se eerste simptome na vore gekom. Haar stem was hees en later weg. Sy het egter eers met die derde toets positief getoets.
Carel Hammann
seun en ouma vir ons kleinkinders kon ek nie gevra het nie,” sê Nico. Chris en Ronél is dit eens dat Marinda ‘n baie sprankelende persoon was. “Sy het bes lis kliënte en baie ander mense se harte aangeraak. Sy het baie mense gehelp, uitgereik na mense. As sy hoor iemand sukkel, het sy kos bymekaargemaak en vir hulle gestuur,” sê Chris dankbaar oor sy ma. “Ek kan nie onthou dat sy ooit lelik met my was nie, altyd net besorgd en beskermend.” Nico voeg by dat sy vrou gereeld met trots van Chris teenoor kliënte gepraat het. Ronél en Chris sê dit was vir Marinda die lekkerste as die kleinkinders kom kuier het en sy hulle toegelaat het om te doen wat hulle wil. Sy het ook altyd dadelik gevra wat hulle wil eet of drink. As oupa en ouma vir die kleinkinders gaan kuier het, het sy, sonder uitsonde ring, altyd vir hulle iets saamgeneem. “Lekkernye, klere, speelgoed – ‘n ware ouma,” sê Chris. Marinda was ‘n uitstekende kok en bekend vir haar kookvernuf en lekker kos. “Elke Kersfees het sy beestong met mosterdsous gemaak,” onthou Ronél. “Sy was bekend vir al die souse wat sy kon maak, selfs die ‘Esterhuizensousie’ – ‘n geheime resep! As haarkapper was Marinda be sonder geliefd. Haar kliënte was haar vriendinne. Hulle het nie net ‘n haarsny gekry nie – sy het altyd na hulle geluister, en hulle met raad, koffie en tee bederf. Kliënte kon nie wag vir die kuier ná die tyd nie. “Baie van haar destydse Levubukliënte het haar steeds lojaal ondersteun,” sê Nico. (Vervolg op p.2)
Anton de Necker
Cell:
082 923 1620
Cell:
084 704 8426
E-mail:
property@hmlegal.co.za
E-mail:
admin2@hmlegal.co.za
HAMMANN
www.hmprop.co.za
PROPERTIES
Property is our Business, call us!
Wyle Marinda Esterhuizen (54). Foto verskaf.
TO LET STORAGE UNIT/s - Louis Trichardt
1. 9.0m x 6.0m (54m²) 2. 6.0m x 3.5m (21m²) 3. 6.0m x 3.5m (21m²) 4. 6.0m x 3.5m (21m²)
-
2 500 -00 p/m 1 000 -00 p/m 1 000 -00 p/m 1 000 -00 p/m
SAFE & SECURE - IMMEDIATELY AVAILABLE
Ad designed by Zoutnet Publishers
toets positief getoets. Nico sê sy het eers net ‘n loopneus gehad, maar die oom Nog ‘n skok het hierdie week op blik toe dit na haar bors gaan, het haar inwoners van die Soutpansberg gewag suurstoftelling drasties gedaal. “Ons met die nuus dat bekende haarkapper het selfs vir my ma ‘n suurstofmasjien Marinda Esterhuizen (54) haar stryd gekoop,” se Chris. teen Covid-19 verloor het. “Die hemel Marinda Viviers is op 22 Augustus het ‘n engel ryker geword. Sy was bes- 1966 in Louis Trichardt gebore. Sy het lis ook ‘n engel op aarde.” So sê Nico onderskeidelik in Levubu en Polokwane (eggenoot), seun Chris en skoondogskoolgegaan. Haar ouers het in Levubu ter Ronél Esterhuizen. gewoon, waar haar ma ‘n huisvrou was Marinda is in die vroeë oggendure en haar pa het vir SASKO gewerk. van Maandag, 19 Julie – ‘n halfuur na Marinda en Nico het mekaar ontmoet middernag – in toe Nico, destyds Bloemfontein in diens van die oorlede. Nadat SuidAfrikaanse Marinda in die Polisie, besig was Zoutpansberg met ‘n ondersoek Privaathospita in Levubu. Hulle al opgeneem is is op 25 Mei 1985 en dit duidelik getroud. Ná hulle geword het dat sy huwelik het hulle na ‘n intensiew in Potgietersrus esorgeenheid gewoon, waar oorgeplaas moes Marinda reeds ‘n word, het almal haarsalon gehad begin bel. Volgens het. Chris is in Pot Nico het die gietersrus gebore. familie alleen ongeveer 200 hospitale Hy is Nico en Marinda se enigste kind. landswyd geskakel op soek na plek vir “My ma het altyd na my verwys as haar haar. Teen Sondagmiddag (18de) het dr. ‘goue seun’,” sê ‘n hartseer Chris. Fred Badenhorst laat weet dat daar ‘n In 1993 het die gesin teruggetrek na opening in Bloemfontein is. ‘n Lugam Levubu, waar Nico ‘n sekuriteitsbe bulans van Pretoria (vliegtuig) het haar sigheid begin het en Marinda het “Salon kom haal. Hulle het plaaslik om 20:40 Marinda” daar geopen. In 2001 het vertrek en het net ná 22:30 in Bloem hulle Louis Trichardt toe verhuis waar fontein geland. Marinda vir 19 jaar die salon van haar Ongeveer twee weke gelede het huis af bedryf het. Volgens Ronél het Marinda se eerste simptome na vore Marinda altyd gesê dat sy haar kliënte se gekom. Haar stem was hees en later “hare geklits” het. weg. Sy het egter eers met die derde “Vir ‘n beter eggenote, ma vir ons Deur Pétria de Vaal