Z
outpansberger
24 Desember 2021
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Jaargang 38 Vol.01
LEON
KOEN ✆0 ✉LEON 82 899 173 2 KOEN@ LANTI C.NET
DE FIRE A CEMBER SPECI RM TRAINI ALS A NG Contac V A t Leon ILABL for inf E o
Merry Christmas
This is t h e l a s t edi t i on f or 20 21 . O u r of f i ces a r e c lo s e d fr o m 23 December 20 21 a n d w i l l re- op en f or b u s i n es s o n 10 J a nua r y 2 02 2
Jong ma se skielike dood kom as skok vir familie - bladsy 2
Dave wraps up another desert adventure - page 3
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
01
9 772409 283001
Smokkelaars vasgetrek! ja, natuurlik!” het Jan gesê. Dit was op 15 Desember. Die man, wat as middelman Twee mans van die Kutama/Sinthumule opgetree het, het egter vir Jan gesê dat die area het Vrydag (17de) uitgevind hoe dit verkoper geld wil hê. “Ek het vir hom gevra voel om teen jou wil aangehou te word, hoeveel soek die verkoper vir die dier,” het nadat hulle in ‘n polisie lokval gearJan gesê. resteer is toe hulle probeer het om ‘n Die verkoper se aanvanklike prys was ietermagog aan ‘n lid van die publiek te R300 000. “Ek het vir hom gesê R300 000 verkoop. Die arrestasie van die mans is is bietjie woes. Ons sou later ooreenkom op direk te danke aan bekende slangvanger ‘n prys van R250 000,” het Jan gesê. Wat Jan “Slang” van Rooyen en Big Five dalk belangrik is om hier te noem is dat Sekuriteit. R300 000 nie ‘n belaglike prys is om op die Van Rooyen het Maandag aan die Zoutswartmark vir ‘n ietermagog te betaal nie. pansberger die gebeure verduidelik wat Volgens Jan kan hulle tot R500 000 kos vir gelei het tot die mans se arrestasie. Alles kopers uit onder meer Sjina, wat die dier het verlede Woensdag begin ontvou. vir allerhande “medisynes” gebruik. “Hulle Volgens Jan, wat vir Big Five Sekuriteit gebruik die skubbe en die kloue,” het Jan werksaam is, het hy uit die bloute ‘n oproep gesê. van ‘n man ontvang wat hy een keer tevore In stede daarvan dat Jan ná die oproep ontmoet het toe hy per geleentheid wagte verlede week begin het om geld bymekaar op ‘n plaas in die Kutama/Sinthumule te maak, het hy dadelik ‘n lid van natuurarea gaan aflaai het. Terwyl hy daar staan bewaring geskakel. “Ek het besef ons en wag het, het hy vir ‘n paar omstanders moet die dier probeer red,” het Jan gesê. van die slange op sy selfoon gewys wat hy Natuurbewaring het egter niks weer van al gevang het. “Ek het toe vir hulle gesê as hulle laat hoor nie en Jan het toe ‘n vriend hulle enige iets kry wat seergekry het of ‘n van hom by die Makhado SAPD geskakel slang wat verwyder moet word, moet hulle vir hulp. Dié het hom verwys na die polisie my bel,” het Jan gesê. se Bedreigde Spesies Eenheid in Musina, En toe bel die man. “Die ou het my gebel wat dadelik opgetree het. Die eenheid het en gevra soek ek ‘n ietermagog? Toe sê ek onmiddellik begin het om saam met Jan en
Deur Andries van Zyl
We will be closed on the 25th of December 2021 and will reopen bright and early on the 26th of December 2021.
Big Five Sekuriteit ‘n plan te beraam om die verkoper en sy middelman vas te trek. Jan het toe weer met die middelman kontak gemaak. “Ek het hom laat weet dat dit ‘n groot hoeveelheid geld is en dat ons eers Vrydag bank toe moet gaan om die geld te trek. Ons het toe ooreengekom om mekaar daarna weer op die plaas te ontmoet,” het Jan gesê. Nodeloos om te sê, met die middelman en verkoper se aankoms op die plaas het die polisie vir hulle gewag. Die polisie het op die toneel beslag gelê op die ietermagog. “Die dier is dadelik na ‘n veearts in Polokwane geneem wat spesialiseer in ietermagogs. Die dier is daarna oorgeplaas na ‘n rehabilitasiesentrum in Gauteng. Sondag het ‘n lid van die rehabilitasiesentrum my geskakel en gesê dat dit ‘n wyfie ietermagog is en dat sy dragtig is,” het Jan gesê. Dit het die redding van die dier soveel meer spesiaal vir Jan gemaak. “As jy enige dier kan red, is dit ‘n wen!” het Jan gesê. Teen druktyd was die uitslag van die twee mans se eerste hofverskyning Dinsdag nog nie bekend nie, derhalwe kan die koerant nie hulle identiteite bekend maak nie.
Jan “Slang” van Rooyen met die ietermagog wat hy met die hulp van die polisie se Bedreigde Spesies Eenheid verlede week van ‘n gewisse dood kon red. Jan sou later uitvind dat dit ‘n wyfie ietermagog is wat dragtig is. Foto verskaf.
Wishing you and yours a very Merry Christmas and a prosperous New Year. Thank you all for your continued support during this challenging year. With love from all of us at KFC