Z
outpansberger
25 Oktober 2019
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Pre-paid meters for all single phase consumers - page 2
Jaargang 35 Vol. 42
Bekende familiebesigheid kry nuwe eienaars - bladsy 3
Dokter De Wet groet die Soutpansberg - bladsy 6
Die kwik styg
Die hitte het Maandag inwoners van die Soutpansberg en omstreke na hul asems laat snak, met die kwik wat bokant 40ยบ C gedraai het. Die warm, winderige weer was (en bly steeds) gunstig vir wegholveldbrande soos by die Hoffmans se plaas Rondebosch (foto verskaf ). Groot skade is beperk danksy al die hulp om die vlamme onder beheer te kry. Sien artikel op
2015 Mercedes Benz C220 CDI A/T
40 000km
R369 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
9 772409 283001
42
P2