(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 JVC 19” (48cm) LED TELEVISION SET WITH HDMI INPUT LED
19”
YOU SAVE R600
NOW ONLY
1 19999
R
Zoutpansberger
26 Oktober 2012
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 XEROX 4-IN-1 MULTIFUNCTION COPIER, SCANNER, PRINTER, FAX, WITH WIFI YOU SAVE R700
www.zoutnet.co.za
NOW ONLY
PRYS: R4,00 BTW Ing.
New MM speaks openly about criminal charge - page 2
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
Power crisis at Air Force Base Makhado leaves 234 households without electricity - page 3
Jaargang 28 Vol. 42
1 29999
R
Natuur lewer weer bewys van sy vernietigende krag - bladsy 4
Gemeenskap rou hierdie week saam met die ouers wat ‘n beminde jong man aan die dood moes afstaan
Die Here het hom kom haal ... Deur Andries van Zyl
“Hy’s weg. Die Here het hom kom haal ...” Só het die laaste SMS-boodskap van ‘n familielid aan die Zoutpansberger vroeg Woensdagoggend gelees oor die toestand van die 19-jarige Tiaan Schlesinger. Dit was ‘n boodskap wat niemand verwag het of wou hoor nie. Skaars ‘n uur vantevore is daar nog telefonies met Tiaan se ma gepraat. Die afwagting was steeds daar dat daar beterskap sou wees in Tiaan se toestand. Net die vorige dag het sy ouers, ma Seretha en pa Eddie van Makhado (Louis Trichardt), die eerste keer in bykans ‘n week goeie nuus ontvang. Alhoewel steeds kritiek, was Tiaan se toestand die eerste keer stabiel. Die prognose was dat as hy hierdie toestand vir 24 uur kon handhaaf, dit die keerpunt sou wees op Tiaan se pad na volle herstel. Tiaan het egter steeds 100% suurstof ontvang en was nog aan ‘n dialise masjien gekoppel. Tiaan, wat verlede jaar aan Hoërskool Louis Trichardt gematrikuleer het en besig was met sy studies in natuurbestuur by die Centurion Akademie, het die afgelope week ‘n stryd om oorlewing gevoer in die Pretoria-Oos Hospitaal. Sy lewens-
stryd het die gemeenskap se harte aangegryp. Van oral het boodskappe van beterskap ingestroom en in kerke is inwoners gevra vir voorbidding vir hom en sy familie. Tiaan is voorverlede Sondag in die hospitaal opgeneem, nadat hy begin siek voel het. Sy toestand het deurlopend verswak. Teen Woensdag (17de) het medici vasgestel dat Tiaan die Herpes Simplex nommer 1 virus (ook bekend as die koorsblaarvirus) opgedoen het. Dit het hepatitus (ontsteking) in sy lewer veroorsaak, asook candidiase (swaminfeksie) in Tiaan se slukderm. Dit het blykbaar daartoe bygedra dat hy ook bakteriële infeksie van die longe opgedoen het. Teen Maandag hierdie week het Tiaan se niere begin probleme gee. In daardie stadium het dokters hom ‘n 60% kans op oorlewing gegee. Steeds het die hoop op volle herstel en genesing nie by sy ouers en die gemeenskap vervaag nie. “Bid onophoudelik vir my kind,” was Seretha se deurlopende pleidooi. En toe, die ondenkbare ... Woensdag om 08:51 kom die SMS deur wat lees: “Bid, sy hart gaan staan”. Twintig minute later het die skoknuus gevolg dat Tiaan oorlede is. Dié nuus het hierdie week ‘n gemeenskap in rou. (Vervolg op p. 2)
2012 Toyota Etios 2 067km
SAMSUNG 66kg ECO BUBBLE TECHNOLOGY FRONT LOADER WASHING MACHINE
DISCOUNT WORLD DEFY CHEST FREEZER, 205 LITRE CAPACITY
R113 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za
• Multi-function variable thermostat • On/Off indicator lights • Vinyl covered YOU work top lid SAVE NOW ONLY
Tel: (015) 516 5175
C
Wyle Tiaan Schlesinger (19). Foto verskaf.
R
• Diamond Drum • Super Eco Wash • Quiet Drive Motor • Child lock • LED display YOU SAVE R700
NOW ONLY
R300
1 899
99
R
3 29999
Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920
CANON 16MP DIGITAL CAMERA A810 • 5x Optical zoom • 720p HD video capture • Discreet mode NOW ONLY
R
699
99
YOU SAVE R200
PIONEER MP3 / USB CAR RADIO PLUS 600W 6X9” PIONEER CAR AUDIO SPEAKERS • LCD Display • Detachable face NOW ONLY
R
1 199
99
YOU SAVE R600
Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700