Zoutpansberger 28 Oktober 2011

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 DSTV MULTICHOICE DECO­DER PLUS DISH PLUS BRACKET PLUS LNB PLUS SMART YOUR WORLD OF CARD ENTERTAINMENT! 140 CHANNELS OF VIDEO / AUDIO ENTERTAINMENT

Conditions apply

YOU SAVE R300 NOW ONLY

399

R

99

Zoutpansberger

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786

28 Oktober 2011

SVA DELUXE 54cm COLOUR TELEVISION SET PLUS TEAC DIGI­TAL DVD / CD / MP3 PLAYER • Remote control

www.zoutnet.co.za

PRYS: R3,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Frustrasie met slakkepas van padwerke - bladsy 3

Well-know face at Solly’s Discount World passes away - page 4

Jaargang 27 Vol. 42

YOU SAVE R300

BOTH NOW ONLY

R

79999

VV hou voet by stuk hulle is geïgnoreer - bladsy 4

Minister van Waterwese hef opskorting van mynreus se waterlisensie op “in belang van alle partye”

CoAL of Africa Limited (CoAL) se Vele Myn digby die Mapungubwe Wêreld Erfenisgebied. Die mynreus het aangekondig dat hulle volstoom met steenkoolontginning in 2012 wil begin.

Ontginning begin in 2012 Deur Isabel Venter CoAL of Africa Limited (CoAL) verwag om teen die eerste kwartaal van volgende jaar met steenkoolontginning by hul Vele Myn digby die Mapungubwe Wêreld Erfenisgebied te begin. CoAL het hierdie aankondiging verlede week gemaak, nadat die Minister van Waterwese, me. Edna Molewa, besluit het om die opskorting van hulle geïntegreerde waterlisensie op te hef. Hierdie nuus is egter nie orals verwelkom nie. Die koalisie van nie-regeringsorganisasies, die Save Mapungubwe-groep, het vandeesweek hul ontevredenheid gelug oor die minister se besluit om hulle appèl af te keur. Verder beweer die groep

2007 MERCEDES BENZ E280 A/T

dat daar in geen stadium op ‘n deursigtige manier met hulle gekommunikeer is nie. “Ons beskou die minister se besluit as voorbarig, aangesien die departement nog nie skriftelike redes verskaf het vir sy besluit om die waterlisensie in die eersteplek uit te reik nie. Hulle is wetlik verplig om dit te doen,” sê die koalisie in ‘n persverklaring. Wat veral vir hulle kommerwekkend is, sê die koalisie, is dat die minister se besluit permanente en onherstelbare skade aan die streek se alreeds skaars waterbronne kan aanrig. Die minister, argumenteer hulle, het as’t ware ‘n negatiewe presedent daar­ gestel en dit nou soveel makliker gemaak vir ander maatskappye om aansoek te doen vir die opheffing van skorsings op hul waterlisensies.

Die departement het Woensdag, kort na CoAL se aankondiging, hul besluit in ‘n persverklaring verdedig. Volgens dié verklaring het Molewa besluit om die skorsing te lig “na inagneming van die belang van alle betrokke partye in die saak.” Die koalisiegroep het reeds in Maart vanjaar ‘n appèlaansoek by die Watertribunaal ingedien, nadat Molewa ‘n waterlisensie aan CoAL toegestaan het. CoAL het egter, luidens die verklaring, vir ‘n opheffing van die skorsing gevra hangende die uitslag van die appèl “gesien in die lig dat sulke aansoeke tydrowend is en ‘n negatiewe effek op mynbedrywighede, inkomste en werkers het.” Molewa het verder bevind dat voorwaardes verbonde aan die oorspronklike waterlisensie

WIRELESS SAMSUNG INTEL i3 15.6” LIGHT WEIGHT TRAVEL NOTEBOOK P530

SAMSUNG STYLISH 15.6” HD LED INTEL i3 NOTEBOOK R580

• 2GB RAM • 500GB HDD • 1GB Wireless LAN • DVD-RW • HDMI output • Bluetooth • Anti-reflective LED display • Integrated Webcam

• 3GB RAM • 320GB HDD • 1GB Wireless LAN • HDMI output • Bluetooth • Illuminated touchpad • High Definition Audio • Crystal Wave design • Intel Core i3 Processor

DISCOUNT WORLD

FREE

R299 995

YOU SAVE R3000

Check out our website www.ayobmotors.co.za Hussain: 083 378 6000

voldoende is. Dié voorwaardes sluit in dat CoAL binne drie maande ná die waterlisensie uitgereik is ‘n moniteringsforum moet stig wat bestaan uit waterspesialiste, belanghebbende en geaffekteerde partye, die burgerlike samelewing en plaaslike regering. Verder moet waterverbruik daagliks gemeet word en maandeliks aangeteken word. Hoofuitvoerende beampte van CoAL mnr. Johan Wallington het in sy aankondiging sy tevredenheid uitgespreek en gesê die myn sal dadelik begin om personeel in diens te neem. “Die myn sal sowat 500 werksgeleenthede in die eerste operasiefase skep.” Hy het ook gesê dat die myn beplan om aanvanklik een miljoen ton steenkool per jaar te lewer.

NOW ONLY

R

5 999

99

SAMSUNG WIRELESS MULTI-FUNCTION COLOUR LASER PRINTER WITH EVERY NEW GE­ NERATION SAMSUNG NOTEBOOK / PRINT ER / S C LAPTOP!!!! A N NER CO PIER /

FAX

Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920

/

TO THE VALUE OF R4000

YOU SAVE R3000

NOW ONLY

5 999

R

99

Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 28 Oktober 2011 by Zoutnet - Issuu