Zoutpansberger 29 Junie 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 14 MEGAPIXEL DIGITAL CAMERA ST5000 YOU SAVE R1000

• 3.5” TFT LCD display

NOW ONLY

99999

R

Zoutpansberger

29 Junie 2012

www.zoutnet.co.za

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 JVC 4.1 CHANNEL MP3 / CD / DVD PLAYER MIDI HIFI SYSTEM WITH 2 X USB YOU SAVE PORTS & SUBWOOFER R1500

• Record to USB from CD

NOW ONLY

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Jaargang 28 Vol. 25

Joubertstraat 16B Makhado TEL: 516 4996/7/8

Elke SBBV-lid moet nou eie dispuut verklaar - bladsy 3

Celebrating three decades

See supplement inside

2 49999

R

Vlaag inbrake laat plaaslike sakelui moedeloos - bladsy 4

Vrou ernstig beseer, nadat bestuurder versuim om te stop by “swak gemerkte” kruising

Vrou ernstig ná botsing Deur Isabel Venter “Ek kon sien dat sy in baie groot pyn moes wees”. Só het mnr. Freddie de Swardt vertel oor die byna noodlottige botsing vroeg Vrydagoggend, 22 Junie, by die kruising tussen Munnik- en Bredastraat in Makhado. Die ongeluk waarin mev. Esther Nel (45) veelvuldige beserings opgedoen het, het reg voor De Swardt plaasgevind. Volgens Esther se eggenoot, Louis, was sy op pad werk toe, toe die ongeluk plaasgevind het. “Die een oomblik was haar kar nog voor my en die volgende oomblik was sy nie meer daar nie,” het De Swardt aan die Zoutpansberger gesê. Esther het in ‘n westelike rigting in Bredastraat gery. De Swardt onthou hoe die voertuig wat Esther vol op haar voordeur getref het, net skielik, “asof uit die niet”, verskyn het. Hierdie voertuig was in ‘n noordelike rigting op pad. Die impak het Esther se voertuig amper om die oorkantste stopteken gevou. Esther was binne haar voertuig se wrak vasgepen en De Swardt sê Die 45-jarige Esther hy kon duidelik sien sy Nel (45) wat ernstig het baie seer gekry. Die beseer is tydens die bestuurder van die ander ongeluk. voertuig was ongedeerd.

Hy was glo, volgens De Swardt, erg arrogant met omstanders wat wou weet waarom hy nie gestop het nie. Esther is, nadat sy uit die wrak bevry is, na die Limpopo MediClinic in Polokwane gehaas, vanwaar sy oorgeplaas is na die hoësorgeenheid van die Eugene Marais Hosptiaal in Pretoria. Buiten ‘n rugwerwel en haar bekkenbeen wat Esther gebreek het, was dokters ook erg bekommerd oor die hoeveelheid inwendige bloeding wat sy opgedoen het weens die ongeluk. Teen Sondag het dit darem al beter gegaan en kon Esther oorgeplaas word na een van die gewone hospitaalsale. Louis het Dinsdag gesê hulle wag nog dat daar ‘n rugstut vir Esther gemaak word, sodat die gebreekte rugwerwel kans gegee kan word om self weer aan te groei. Volgens hom sou Esther teen Woensdag of Donderdag hierdie week ontslaan word. Intussen het Esther se ongeluk talle inwoners opnuut weer die harnas in gemaak. Afgesien dat feitlik niemand meer in Makhado by stoptekens stop nie, is Munnikstraat onlangs vanaf Stubbsstraat tot net bokant Bredastraat nuut oorgeteer en kon die munisipaliteit weke later nog nie daarin slaag om waarskuwingslyne daarop te verf nie. Inderdaad was daar geen waarskuwing dat verkeer in Munnikstraat by die kruising moet stop nie, behalwe ‘n lae stopteken wat nie duidelik sigbaar is nie. Plaaslike polisiewoordvoerder kapt. Maano Sadike het by navraag bevestig dat hul voorlopige ondersoek oor die oorsaak van die ongeluk wys

“Die een oomblik was haar kar nog voor my en die volgende oomblik was sy nie meer daar nie”

2007 Mercedes Benz E280 145 000km

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

Regs: Die bestuurder van hierdie voertuig het glo nie die stopteken gesien by die kruising in Munnik- en Bredastraat nie, en teen Nel se voertuig vasgejaag toe sy besig was om die kruising oor te steek. Foto’s verskaf.

SAMSUNG 32” (81cm) LCD TELEVISION SET

LCD

32”

R

FHD

2 799

99

YOU SAVE R1200

JENSEN FRONT LOADER CAR RADIO

NOW ONLY

YOU SAVE R600

2 399

R

JVC 32” (81cm) FULL LED HD LED TV SET • Aspect Ratio 16:9 • 2 x HDMI NOW ONLY

KIC 300 LITRE CHEST FREEZER • Front Vari Control • 2 x Freezer baskets • Spring Loaded lid NOW ONLY

woordvoerder mnr. Louis Bobodi gesê dit is omdat “die pad nog in die proses is om klaar opgeknap te word”. Intussen het hy inwoners en motoriste versoek om maar “geduldig te wees terwyl hulle bestuur”. Louis Nel het ná die ongeluk almal bedank wat hom, Esther en haar familie bygestaan het, hetsy deur telefoonoproepe of morele ondersteuning.

Bo: Esther Nel se Landrover, waar dit teen ´n boom te lande gekom het op die hoek van Munnik- en Bredastraat.

• Wide Colour Enhancer Plus • 2 x HDMI • USB • WiFi Ready • ConnectShare MovieTM • Clear Motion Rate 60

DISCOUNT WORLD

R219 995

dat die bestuurder van die voertuig wat teen Esther gebots het nie gestop het nie “weens die swakgemerkte kruising.” Sadike kon teen druktyd ook nie bevestig of gerugte waar is dat die bestuurder wat nie gestop het nie slegs ‘n leerlingrybewys gehad het. In antwoord oor waarom daar nog nie waarskuwingslyne op die pad geverf is nie, het munisipale

99

R

2 999

Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920

99

YOU SAVE R600

NOW ONLY

R

YOU SAVE R400

49999

Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.